


















Draadloos - Volume 1

kompilasie .......................................... 2002 kykNET
1. Die Mystic Boer - Valiant Swart
2. Daar Is Geen - Johannes Kerkorrel
3. Budgie And The Jets - David Kramer
4. Hakieshart - Theuns Jordaan
5. Lisa Se Klavier - Koos Kombuis
6. Afrikaners Is Plesierig- Karen Zoid
7. Vier Seisoene Kind - Spinnekop
8. Dancer - Anton Goosen
9. Anderkant Die Berg - Akkedis
10. Blues Vir Louise - Piet Botha
11. Potjiekos - Brasse Vannie Kaap
12. Blaas Hom - Battery 9
13. Meneer Geweer - Wouter van de Venter
14. Ryg My Lippe Toe - Réana
kompilasie in 'n oogwink. na die suksesvolle musiekprogram op DStv is daar nou ook hierdie kompilasie cd. min is so wyd en so op datum soos hierdie. oud/jonk en akoesties/elektronies.
skakels : valiant.coza : kooskombuis.coza : theunsjordaan.coza : karenzoid.coza : antongoosem.coza : Akkedis home : pietbotha.com : brassevanniekaap : battery9.co.za