Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
DKNT² Treffers - Die Beste Van 2002
vetseun
2CD kompilasie ......... SELBCD438 2002 SELECT
Disk 1:
1. Hakieshart - Theuns Jordaan
2. 'n Sonneblom Uit Bethlehem - Laurika Rauch
3. Assegaai - Steve Hofmeyr
4. Meisie Meisie (Remix) - Kurt Darren
5. Ek Het Nuus Vir Jou - Patricia Lewis
6. Jaloers Bokkie - Die Campbells
7. Ek Soek Na Jou - Juanita du Plessis
8. Vissies ('n Bietjie Kwyt) - Jurie Els
9. Somer In Die Stad - Guillaume
10. Nege Maande Later - Die Bosveldklong
11. Ek Onthou - Priscilla Talbot
12. Dwergieman - Mathys Roets
13. Sonder Jou - Canterò
14. Skryf Vir My 'n Briefie - Die Grafsteensangers
15. Ek Hou Van Jou
16. Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny - Ons Eie 3 Tenore
17. Sproetjies - Ryan Walt
Disk 2:
1. Girl Van Die Klein Karoo - Jacques de Coning
2. Weerklink - Anneli van Rooyen
3. Waar Jy Ookal Gaan - Nádine
4. Die Jare Toe Ons Jonk Was - Touch Of Class
5. Hoela Hey (Remix) - Riana van Wyk
6. Reën - Johann du Toit
7. Wenners - Steyn Fourie
8. Liewe Maan - Lucas Maree
9. Stuur Groete Aan Mannetjies Roux - Drie Van Die Bestes
10. Stormsee - Mel Botes
11. Rank - Karla du Plessis
12. As Ek Dans - Francois Hayes
13. Arammadoe Rammada - Christo & Cobus
14. Foon Teen Die Oor - Blackie Swart
15. Tim Jan - Die Eggo's
16. Hiert Jou Lekker Ding - Brian Nieuwoudt
17. 'n Liedjie Vir Jou - Martin Lane

Hierdie dubbel- album is opgedra aan al die lojale ondersteuners van "Die kykNET Top Tien" (DKNT) - 'n weeklikse treffersparade op kykNET, die Afrikaanse kanaal op DStv. Die gewildste CD's van die week word in die weeklikse TV-musiekprogram aangekondig, kunstenaars kuier in die ateljee, musiekvideo's word uitgesaai en ander aktuele inligting oor plaaslike kunstenaars word uitgesaai.Die dubbel-album is 'n samestelling van die gewildste Afrikaanse treffers wat die afgelope jaar op DKNT koning gekraai het en is beslis 'n bonus vir elke DKNT-kyker of ondersteuner van Afrikaanse musiek. Van die treffers op die album sluit in Mathys Roets se "Dwergieman", Steve Hofmeyr se "Ek Het Nuus Vir Jou", Patricia Lewis se "Ek Het Nuus Vir Jou", Canterò se "Sonder Jou", Laurika Rauch se "Sonneblom Uit Betlehem", Theuns Jordaan se "Hakieshart" en Ons Eie 3 Tenore se "Soos Ou Vriende". Op CD nommer twee skitter gewilde nommers soos Anneli van Rooyen se "Weerklink", Riana van Wyk se "Hoela Hey", Lucas Maree se "Liewe Maan", Mel Botes se "Stormsee", Die Eggo's se "Tim Jan", Brian Nieuwoudt se "Hiert Jou Lekker Ding" en Jacques de Coning se "Girl Van Die Klein Karoo".


skakels : facebook













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )