Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Grootste Afrikaanse Love Songs 2
vetseun
2CD kompilasie ........ SELBCD859 2010 SELECT

Die Grootste Afrikaanse Love Songs
vetseun
2CD kompilasie .......... SELBCD662 2007 SELECT
Disk 1:
1. Stuk Van Jou - Bok van Blerke
2. My Baby Blue - Kurt Darren
3. Ek Is Jammer - Juanita du Plessis
4. Kom Lê Vanaand Hie' Langs My - Nicholis Louw
5. Wagtyd - Chris Chameleon
6. Binnelanders - Jak de Priester
7. Verbeel Ek My - Dozi
8. Wie Sou Jou Kon Liefhê? - Patricia Lewis
9. Vlerke In Die Wind - Bles Bridges
10. Liefling - Gé Korsten
11. Jy Is Te Dierbaar - Laurika Rauch
12. Ek Wil Jou Ken - Anneli van Rooyen
13. Hierdie Huisie - Fredi Nest
14. 'n Duisend Maande - Valiant Swart
15. Liedjie Van Jou - Mathys Roets
16. Angeline - Robbie Wessels
17. Reënboog - Ray Dylan
18. Hierdie Nag - Amor Vittone
19. Mis Jy My Nog 'n Bietjie? - Anke
20. Ek Hou Nog Steeds Van Jou - Laura Lynn
Disk 2:
1. Pampoen - Symphonia
2. (Jy Bly) Steeds Die Een - Amanda Luyt
3. Onthou Jy My? - Joe F
4. Hart Van 'n Engel - David Fourie
5. Ek Maak Die Deure Van My Hart Oop - Shine 4
6. Skoon Verlore - Pieter Koen
7. Ek Het Jou Baie Lief - André Schwartz
8. Jy Is Vrou - Danie Niehaus
9. Daar's Niks Soos Ware Liefde - Canterò
10. Kruidjie-Roer-My-Nie - Anton Goosen
11. Stille Rivierstroom - Helenè Bester
12. Engel Van My - Jakkie Louw
13. Jy's Nie Net 'n Lady Nie - Jacques de Coning
14. Luuks - Lienka
15. Gee My Meer - Hi-5
16. Vlam In My Hart - Anton Myburgh
17. Iewers In Die Maanskyn - Abel Kraamsaal
18. Soen My, Druk My - Freddie Mong
19. Ek Sal Vir Jou - Jennifer Zamudio
20. Mystic Liefde - Ddisselblom

Albumtitels kan soms misleidend wees met aannames, maar Select Musiek se dubbel-CD Die Grootste Afrikaanse Love Songs bied presies wat dit belowe.
Op dié saamgestelde album word inderdaad 40 van die grootste Afrikaanse liefdesliedjies versamel. Dit is met sorg gekose keur uit die Afrikaanse liefdesliedskatkis sedert die sewentigjare.
Op enkele uitsonderings na is dit meestal 'n toonkas van oorspronklike Afrikaanse musiek en liriek.
Dit is die grondteks van die romansekuns in Afrikaanse liefdesskeppings. Daar is liedjies met 'n nostalgiese, tydlose gisteraanslag. Daar is treffers van die afgelope dekade en daar is die splinternuwe nuutskeppinge wat in 2007 romantiese geur aan treffersparades en musiekliefhebbers se CD-versamelings verleen.
Dit is die skeppingswerk van Afrikaanse musieksterre wat multiplatinumstatus bereik en van die land se gesogste musiektoekennings verwerf het.
Dit wys hoe Afrikaanse musiek blom in uiteenlopende musiekgenres - van middelmoot en kontreifolk tot pop en rock en selfs lig klassiek.
Dis die grootste love songs deur ons grootste Afrikaanse musieksterre. Dis die volledige pakket.
Musieksterre. Dit is die totale liefdesmusiekpakket.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )