Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Country Sokkie Boks
vetseun
Country Sokkie Boks 2CD kompilasie . SELBCD530 SELECT
Disk 1: Country Wat Skop CD
Disk 2: Country Wat Skop Vol. 2 CD

Country Wat Skop - Vol. 2
vetseun
kompilasie .................. SELBCD464 2002 SELECT
1. Burger Dance (Country Mix Wat Skop) - Die Campbells
2. Pretty Woman (2002 Remix) - Fancy
3. Jambalayo - Juanita du Plessis
4. Love Minus Zero - Die Campbells
5. The Good, The Bad & The Ugly - The Jee-Ha Megamixers
6. Deep In The Heart Of Texas - The Jee-Ha Megamixers
7. Rawhide - The Jee-Ha Megamixers
8. The Yellow Rose Of Texas - The Jee-Ha Megamixers
9. Ghostriders In The Sky - The Jee-Ha Megamixers
10. Swamp Thing - The Jee-Ha Megamixers
11. Teenage Queenie (Dance Mix) - Sally-Mae
12. Cowboy Beat - Bellamy Brothers
13. Ka-Ching - Fantasy
14. Needles & Pins - The Kentucky's
15. Green, Green Grass Of Home - The Kentucky's
16. Cecilia - The Kentucky's
17. Woman, Beautiful Woman - Nashville
18. Apache - Mad Cowboy
19. Sunflower - Clive Bruce
20. 30 Dae In Die Somer - Chereé
21. The Gambler - DJ Joe
22. Hamsterdance - The Hamsters
23. Tulsa Time - Billy Bradshaw
24. I Like It, I Love It - Don Kelly
25. Do You Wanna Make Something Of It - Nicky
26. Because It's Love - St. Connexion

Hier is witwarm countryskop vir die volgende jol! Dit is Select-Musiek se polsalbum, Country Wat Skop!Die tweede volume in dié jolige reeks is stewig gepak met 26 countrysnitte - met die Paartieprinse, oftewel Die Campbells, se jongste trefferparadeknakker, Burger Dance - die countrymieks wat skop. Ook met musiek van SA se platinumprinses Juanita du Plessis, die internasionale sterre, die Bellamy Brothers, die deurwinterde countrygunsteling, Clive Bruce, die sensuele Chereé en die knáp Don Kelly.Van Die Campbells, ongetwyfeld dié makiekiejollers kry ons ook daardie tydlose Bob Dylan-juweel, Love Minus Zero - met 'n aanhitsende ritme wat eweneens bekoorlike styfdans moontlikhede bied.En dan wikkel jy weer op die maat van Suid-Afrika se gewildste sangeres van die oomblik, Juanita du Plessis, se countrytreffer, Jambalayo. Clive Bruce sit woema in Neil Diamand se treffer, Sunflower, Chereé bekoor met haar treffer, 30 Dae In Die Somer, en Don Kelly som countryliefhebbers se keuse op in I Like It, I Love It.Die album bied ritmecountry en byderwetse mengsels van onder meer Roy Orbison se Pretty Woman. Die Bellamy Brothers gryp die ritme met Cowboy Beat en dan sweet die lywe op twee keurspelle - met gewilde countrygunstelinge soos The Good, The Bad And The Ugly, Yellow Rose of Texas, Needles And Pins, Green, Green Grass Of Home en Celilia. Tussen die klassieke countrynommers wat góéd skop, is onder meer Woman, Beautiful Woman, Apache, The Gambler, Tulsa Time, Do Yo Wanna Make Something of It, The Kelly Family se Because It's Love, 'n dansmeng van Teenage Queenie en, natuurlik, groepwoepsvreugde op die maat van die Hamsterdance.Die album is gestewel en gespoor met van die gewildste countrytreffers van gister en nou; ópgeskop om albei voete van die dansbaan te lig!Sónder dié album word daar vanjaar nie verder paartie gehou nie!

Country Wat Skop
vetseunvetseun
kompilasie .................. SELBCD446 2002 SELECT
1. Rhinestone Cowboy - The Campbells
2. The Way I Mate - Crazy Cowboys
3. Duelling Banjo's - Crazy Cowboys
4. Grandma's Featherbed - Crazy Cowboys
5. Cotton Eye Joe - Crazy Cowboys
6. Witchdoctor - DJ Joe
7. Country Roads - House Cowboys
8. Let Your Love Flow (Remix) - Bellamy Brothers
9. Jolene - Nicky
10. Cotton Fields - The Campbells
11. Wheels On Fire - Nashville
12. Don't Be Stupid - St. Connexion
13. You're Still The One - St. Connexion
14. That Don't Impress Me Much - St. Connexion
15. Blue Train - JJ Stephens
16. Smile - Sally-Mae
17. Hearts On Fire - Clive Bruce
18. Achy Breaky Heart - BRC
19. Silver Threads And Golden Needles - Freda Francis
20. Hillbilly Rock - Billy Bradshaw
21. Breathless - Irish Gals
22. Have You Ever Seen The Rain? - Johnny's Boys
23. Proud Mary - Johnny's Boys
24. Up Around The Bend - Johnny's Boys
25. Midnight Special - Johnny's Boys
26. One Last Kiss - The Kentucky's
27. Chattahoochee - The Jee-Ha's
28. Boot Scootin' Boogie
29. Seacruise


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )