


















Boland Bash / Insig

kompilasie ............. AFRIMUSIK015 2001 AFRIMUSIK
-CD AUDIO
Onder Engele Verniel - Voël
Rock'n'Roll Jannie - Jakkie Louw
Alles Is OK - Gerhard Geldenhuys
Die Nag Van Die Kitaar - Valiant Swart
-CDR VIDEO
BB video
Jou Woorde - Werner Carstens
BB video
Die Vloek Van Die Kitaar - Valiant Swart
-CDR AUDIO
Dis Net Vir Jou - Werner Carstens
Alles Is OK - Gerhard Geldenhuys
Rambo Die Polisiehond - Jakkie Louw
Binneland In - Gian Groen En Die Boland Bash
Johnny Is Nie Dood Nie - Koos Kombuis En Die Boland Bash
nog 'n eerste in afrikaanse musiekgoed. 'n super CD met huidige stellenbosch rockers in audio en visuele medium. iets meer soos 'n konsert op 'n cd. 'n collector's item op cd. anyway. dit word deur afrimusik uitgegee en deur insig (inskryf kompetisie) versprei. die enigste ander kans is om afrimusik te kontak.die bydraes is verskriklik skerp en mens voel so amper 'n opstoppertjie of sagte hakhou as mens sien dat Valiant Swart, Koos Kombuis en Gerhard Geldenhuys uiteindelik saam op 'n CD is en dan nog ook die nuwer klanke van Voël, spinnekop en Jakkie Louw. so nie net is dit multi media nie maar ook multi-faceted ... dinge soos die "Die Vloek Van Die Kitaar"-video gaan defnitief as legendes afgaan, so ook natuurlik die "Johnny Is Nie Dood Nie" kollaborasie wat die eerste video is van van die mense ...
Press Release
Koos Kombuis http://www.kooskombuis.co.za
Boland Bash with Koos Kombuis and guest artists
A Koos Kombuis gig with a backing band consisting of four singer/song writer guitarists. Singer Gian Hanekom of the new Stellenbosch band Spinnekop, will lead the Boland bash band with fellow Spinnekop Johan Smit, on bass guitar. Werner Carstens of the band Voël will play electric guitar. And Jakkie Louw, on acoustic guitar, will form part of this spectacular ensemble.
1 June - Langenhoven Student Centre, Stellenbosch - 021 887 8080 and 021 8873424
2 June - Bella Monta Restaurant, Montagu - 023 614 2941
Ticket Price: R40.00
skakels : insig.coza : afrimusik.com : sarockdigest.coza