Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Lekker Boeretekno - Vol. 2
vetseunvetseun
kompilasie .................. SELBCD339 1999 SELECT
1. Soutpansberg Setties
2. Warmvat Vastrap
3. Gesondheid
4. Ma Sê Pa Sê
5. Die Maan Skyn So Helder
6. Opskud keurspel
7. Country keurspel
8. Can The Can
9. Aap Setties
10. Hou Jou Roksak Toe
11. Rooijakkals Setties
12. Knowing Me, Knowing You
13. Zambezi
14. Platboom Polka
15. Queen Of Hearts
16. Wil Jy Dans, Carina?
17. Bad Moon Rising
18. Tikkel Tokkel
19. Santa Lucia By Night
20. Memphis Tennessee

Boeremusiek se gewildheid kon nog nooit bevraagteken word in Suid-Afrika nie. Tradisionele- en selfs meer moderne boere-orkeste het aand na aand op die TV verskyn en hordes aanhangers vermaak. Meer moderne rekenaar tegnologie het 'n ander generasie musiekliefhebbers groot gemaak en boeremusiek het opgeskuif en plek gemaak vir die jonger generasie se musiekvoorkeure. LEKKER BOERETEKNO het toe die grense tussen gister en vandag kleiner gemaak met 'n innoverende samesmelting van rekenaar tegnologie en boeremusiek. Musiek wat nie heeltemal bestempel is as boeremusiek nie, is ook in dié styl vertolk. LEKKER BOERETEKNO VOL 2 skuif weer sistematies die grense 'n bietjie nader aan mekaar met die nuutste 20 boeretekno treffers.

Lekker Boeretekno - Vol. 1
vetseunvetseun
kompilasie ................. SELBCD305 1999 SELECT
1. Kliprivier Polka
2. Karolis
3. Wenners
4. Sout & Peper
5. Hoe Ry Die Boere
6. Outa In Die Langpad
7. Kan 'n Man Dan Nie
8. Neem My Op Vlerke
9. Troepie Doepie
10. Ruiter Van Die Windjie
11. Reik Na Die Sterre
12. Warmpatat
13. Tant Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans
14. Feestyd Se Wysie - MP3 >>>
15. Kruidjie-Roer-My-Nie
16. Osbraai Op Kromdraai
17. Yeppa
18. Janneman Se Vastrap
19. Liewe Lulu
20. Rivers Of Babylon
21. California Blue
22. Cotton Eye Joe
23. Lekker Ou Jan
24. Sultans Of Swing
25. Manuel Goodbye


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )