

















Bagpipe Boks

2CD kompilasie .............. SELBCD591 SELECT
Disk 1: Bagpipe Favourites CD
Disk 2: Gospel Bagpipe Favourites CD
Bagpipe Favourites

kompilasie ..................SELBCD443 2003 SELECT
1. Come What May (Nabuccu)
2. Mull O'Kintyre
3. Kumbaya
4. Amazing Grace
5. Ballad Of The Green Beret
6. Goin' Home
7. Liefling
8. Maggie
9. Sailing
10. Abide With Me
11. Auld Lang Syne
12. Chariots Of Fire
13. Flower Of Scotland
14. Jerusalem
15. Morning Has Broken
16. My Heart Will Go On
17. Scotland The Brave
18. Wooden Heart
19. Wimoweh (The Lion Sleeps Tonight)
Dis hier: 'n keurige keuse van 19 tydlose melodieë, vertolk op die doedelsak. Met 'n aantal onvergeetlike rolprent temas, begeesterende geestelike gunstelinge en immergroen juwele met kontrei- en Afrikaspore kry jy 'n versameling instrumentale stemmingsmelodieë.Met onder meer Mull O' Kintyre, Chariots Of Fire, Ballad Of The Green Beret en musikale Skotse bakens, Flower Of Scotland en Scotland The Brave. Tussen die tydlose gunstelinge is I Am Sailing, Come What May, My Heart Will Go On, Goin' Home, Wooden Heart en die uitbundige oorwinningskreet, Wimoweh (The Lion Sleeps Tonight). Die geestelike gunsteling sluit Kumbaya, Amazing Grace, Jerusalem en Morning Has Broken in. Begroet Nuwejaar met die samesynlied, Auld Lang Syne. Makeer die pas, voowaarts en mars! Dit is musiek wat die nostalgiese vlam in jou siel aanblaas. Dit is 'n pragversameling musiek, melodieus en vars verwerk en geprogrammeer deur Deon Roberts. Rod Watters bespeel die doedelsak. Mauritz Lötz lewer aanvullende ghitaarwerk en Melody Bracey en Deon verskaf komplementerende soomstemwerk.
skakels :