Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Alternatief Op Sy Beste - Vol. 2
vetseunvetseun
kompilasie ....................... HOEZD55 2002 SELECT
1. A.W.B. Tiete - Koos Kombuis
2. Johnny (Is Nie Dood Nie) - Wouter van der Venter
3. Tiger & Louise - Spinnekop
4. Energie - Johannes Kerkorrel
5. Jannie Cocaine - Akkedis
6. Sara - Voël
7. Vodka - Mathys Roets
8. Onder In My Whiskeyglas - Koos Kombuis
9. Reënvoëls - Mel Botes
10. Staan Saam Burgers - Piet Botha
11. Joey - Dozi
12. Lied Van Die Kabeljoue - Koos Kombuis
13. Warrelwind - Khaki Monitor
14. Stellenbosch Se Spoke - Ricky Conn
15. Spook - Spinnekop
16. Engel In My Wasbak - Voël
17. Stanley En Die Koei - David Kramer
18. Maak Nie Regtig Saak Nie - Karen Zoid
19. Dink Harder - The Buckfever Underground

Die nommer twee van daardie kontroversiële uitgawe: alternatief ... vol 1. sonder om in die kontroversie en redes daarvoor verstrengel te word, is hier nog 'n CD vol musikante van al die kante, 'n opsomming CD met nuwe en ouer mense, 'n CD vol verskillende musikale interpretasies van rock/pop tot pop/rock. min bands word nie verteenwoordig nie (in teks ten minste), hoogtepunte is "energie", "Staan Saam Burgers" en "warrelwind". .... .alhoewel Hoezit hier 'n goeie blik van afrikaanse musiek weergee, hoop ons die kontroversie raak minder vir die regte redes.

Alternatief Op Sy Beste
vetseun
kompilasie ...................... HOEZD41 1999 SELECT
1. Ossewa - Johannes Kerkorrel & Die GBB
2. Almal Moet Gerook Raak - Johannes Kerkorrel
3. Roekeloos - Valiant Swart
4. Husse Met Lang Ore - Akkedis
5. Suitcase Vol Winter - Piet Botha
6. Boy Van Die Suburbs - Anton Goosen
7. Beautiful In Beaufort-Wes - Gert Vlok Nel
8. Bicycle Sonder Slot - Koos Kombuis
9. Al Lê Die Berge Nog So Blou - Johannes Kerkorrel
10. Hou My Vas Korporaal - Bernoldus Niemand
11. Bar Op De Aar - Koos Kombuis
12. Voëlvry - Pieter van der Lugt
13. Onder Engele Verniel - Voël
14. Somerlied - Die Radiators
15. Winde Van Verandering - Anton Goosen en Die Kommissie van Ondersoek
16. Oom Boemelaar - Johnny Jay
17. Botteltjie Blou - David Kramer
18. Boere Juppie - Mallies le Roux
19. Jong Dames Dinamiek - Randy Rambo
20. Die Volk (Is In Die Kak) - Buckfever Underground
21. Oom Kosie - Battery 9

Die moet seker een van die beste kombinasies wees van die vergrotende keuse van afrikaanse musikante. So lekker namiddag braaivleis CD. Daar is verskuilde wenners though, Die Radiators is lanklaas gehoor, so ook "Almal Moet Gerook Raak" van Johannes Kerkorrel en "Hou My Vas Korporaal" van Bernoldus Niemand, liedjies wat saam met "Boy Van Die Suburbs" en "Jong Dames Dinamiek" reeds vroeg in die 90's bekendheid verwerf het. Nuwer manne word in Voël en Buckfever Underground represent en saam met B9 se "Oom Kosie" meng dit so bietjie millenium tension daarin.
sien ook Voëlvry en Houtstok vir van die mense ...

engelse review van sarockdigest.co.za
A compilation from Hoezit Music of the very best of the "Afrikaans Alternatief" movement. Koos Kombuis, Johannes Kerkorrel, Piet Botha, Valiant Swart, Anton Goosen, David Kramer, Akkedis, Battery 9, Bernoldus Niemand, Gert Vlok Nel and more. Songs include "Bicycle Sonder 'n Slot" (Koos Kombuis), "Boy Van Die Suburbs" (Anton Goosen), "Almal Moet Gerook Raak" ["Everyone Must Get Stoned" - yeah, man!] (Johannes Kerkorrel) and "Hou My Vas Korporaal" (Bernoldus "James Phillips" Niemand). Excellent sleeve notes and discographies for each artist add to the listening pleasure. Try this CD and discover a whole new world of music. An understanding of Afrikaans will help your enjoyment, however a sense of humour is essential. (BC, November 2000) (5/5) (from sarockdigest, brian currin)


skakels : pietbotha.com : sarockdigest.coza













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )