Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Afrikaanse Worship - Volume 2
vetseun
kompilasie .......................................... 2017

Afrikaanse Worship
vetseun
2CD kompilasie .............. MARD513 2011 MARANATHA
1. Ek Wil Gereed Wees
2. Daar Is Niemand Soos U
3. Wie Is Daar Soos U?
4. Daar Is Niks
5. Op Vaste Fondamente
6. Ons Koning Kom
7. Vader Ons Eer U
8. Halleluja In My Hart
9. Heilig Is Die Heer
10. Neem My Lewe
11. God Is Liefde
12. Oorwinningslied
13. Uithou
14. Alles Vir My
15. Hoe Groot Is Ons God
16. Onvergelykbare God

AfrikaanseWorship 'n album met al die nuutste en mees bekendste worship liedere relevant tot vandag se kerk. Hierdie album is deurtrek met gunstelinge, lekker vir gebruik in gemeentes, kleingroepe selfs in jou motor. Die album sluit ook begeleidingsnitte en akkoorde in, wat die liedjies van onder andere RetiefRetief Burger, Juanita du Plessis en Onbeskaamd beskikbaar stel om in jou kleingroep te gebruik.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)