Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Afri-Spaans 2
vetseun
kompilasie ......................... ODY 034 2011 ODYSSEY RECORDS
1. Harlekyn
2. Besame Mucho
3. Pin-Pam-Pum
4. Yo Conozco Algun Lugar
5. Ella
6. La Lluvia Sobre Karoo
7. Cielito Vez
8. Cada Vez
9. En El Sur Ray Un Pais
10. Guantanamera
11. Pata Pata
12. Brazil
13. Rio
14. The Prayer

vetseun
Afri-Spaans 2 / Afri-Talia 2CD kompilasie . ODY 037 2012 ODYSSEY RECORDS

Afri-Spaans
vetseun
kompilasie ....................... ODY 031 2010 ODYSSEY RECORDS
1. Una Cancion Para Ti
2. Si Es Que Aun Pensas En Mi
3. Victoriabaai
4. Toma Mi Cancion
5. Tus Ojos De Gitano
6. Para Ti
7. Para Siempre, Africa
8. Atrapa El Sol
9. Ami
10. Esta Sangre
11. En El Medio De Los Trenes
12. Si Puedes Seguime
13. Vyfster
14. Nkosi

Hierdie album is die derde in die reeks CD's wat gemik is daarop om ons Afrikaanse musiek toeganklik te maak vir die buitewêreld. Deur ons gunsteling musiek te vertaal na ander wêreldtale, blaas ons nuwe lewe in ons eie kultuur, hoor ons dieselfde verhale met nuwe ore en gee ons dus nuwe lewe aan liedere wat ons lewens die afgelope dekades verryk het." So, skryf Matthys Maree oor sy voortreflike breinkind - AFRI-SPAANs die CD.
Ondersteun deur Maree se aangrypende verwerkings, maak sy ons liedjies ewe sjarmant haar eie en klim tot binne in jou siel daarmee.
Hierdie elegante produk bied luistergenot wat jou tone laat krul! Dis voorwaar sjiek agtergrond musiek vir gesellige aande met vriende en wyn, terwyl jyself met die Spaanse cuisine flankeer in die kombuis!

vetseun
Afri-Frans 2 / Afri-Spaans 2CD kompilasie . ODY 036 2012 ODYSSEY RECORDS


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)