Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Afrikaans Is Groot - Vol. 13
vetseunLAAI AF
kompilasie ............... CDJUKE 249 2020 JUKEBOX
1. Ek Kort - Steve Hofmeyr
2. Monumentaal - Ruhan du Toit
3. Ons Sal Self - Gerhard Steyn, Riaan Benadé, Steve Hofmeyr, Demi-Lee Moore, Corlea, Lianie May, Monique Steyn, Dewald Wasserfall, Jay, Chris Else, Touch Of Class, Tasha, Ivan Roux, Liezel Pieters, Charlize Berg & Ruhan du Toit
4. Maak My Jou Tequila - Demi-Lee Moore
5. Gooi Nog 'n Whiskey - Riaan Benadé
6. Nonna - Appel
7. Dors - Jay & Lianie May
8. Groter As Goliat - Gerhard Steyn
9. Boude - Loufi
10. Altyd Op Vakansie - Jack Parow & Loki Rothman
11. Sprokie - Bobby van Jaarsveld & Early B
12. Verspoel My - Charlize Berg
13. Stop - Dewald Wasserfall
14. Ruk Die Dam - Juanita du Plessis & Snotkop
15. Lipstick - Ivan Roux
16. Ruil Jou Vir My - Karlien van Jaarsveld
17. Suiderkruis - Red Sheep
18. Ek Moet Weet - Tasha
19. Was - Bok van Blerk
20. Iemand In Die Niemand - Tarryn Lamb
21. Die Seën - Riana Nel & Retief Burger

Afrikaans Is Groot 2019 - Die Konsert
vetseun
DVD kompilasie . DVDJUKE 82 2020 JUKEBOX
1. Afrikaans Is Groot Temalied - Afrikaans Is Groot 2019 Groep
2. Bring Die Hoop Weer Terug - Afrikaans Is Groot 2019 Groep
3. Dikkelicious - Snotkop
4. Jou Hart Is Weer Myne - Steve Hofmeyr
5. Lei My Na Die Water - Demi-Lee Moore
6. Vuur Op Die Water - Elandré
7. Vier Woorde - Tarryn Lamb
8. Elektrisiteit - Dewald Wasserfall
9. Uit Klip Gekap - Corlea Botha
10. Die Nostalgie - Laurika Rauch
11. Was - Bok van Blerk
12. Da Vat Hy - Jay En Karlien van Jaarsveld
13. Jou Huis - Elvis Blue
14. Kouevuur - Theuns Jordaan
15. As Jy Dink Jy Weet - Ruhan du Toit
16. Donker Nag - Karen Zoid
17. Hou Die Hemel Oop - Riana Nel
18. Rooilipsoene - Karlien van Jaarsveld
19. Voel Jy Die Genade - Jo Black
20. Boerepompie - Ricus Nel met Snotkop
21. Die Lyn - Elandré
22. Stille Soldate - Touch Of Class
23. Pa En Seun - Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Jay, Dewald Wasserfall, Ruhan du Toit En Ricus Nel
24. Mannetjies Roux - Afrikaans Is Groot 2019 Groep
25. Amanda - Steve Hofmeyr met Demi-Lee Moore
26. Raak Vir My Rustig - Snotkop
27. Afrikaners Is Plesierig - Karen Zoid
28. Grand Finale - Afrikaans Is Groot 2019 Groep

Afrikaans Is Groot 2019 - Die Konsert
vetseun
2CD kompilasie .........CDJUKE 241 2020 JUKEBOX
Disk 1:
1. Afrikaans Is Groot Temalied - Afrikaans Is Groot 2019 Groep
2. Bring Die Hoop Weer Terug - Afrikaans Is Groot 2019 Groep
3. Dikkelicious - Snotkop
4. Jou Hart Is Weer Myne - Steve Hofmeyr
5. Lei My Na Die Water - Demi-Lee Moore
6. Vuur Op Die Water - Elandré
7. Vier Woorde - Tarryn Lamb
8. Elektrisiteit - Dewald Wasserfall
9. Uit Klip Gekap - Corlea Botha
10. Die Nostalgie - Laurika Rauch
11. Was - Bok van Blerk
12. Da Vat Hy - Jay En Karlien van Jaarsveld
13. Jou Huis - Elvis Blue
14. Kouevuur - Theuns Jordaan
Disk 2:
1. As Jy Dink Jy Weet - Ruhan du Toit
2. Donker Nag - Karen Zoid
3. Hou Die Hemel Oop - Riana Nel
4. Rooilipsoene - Karlien van Jaarsveld
5. Voel Jy Die Genade - Jo Black
6. Boerepompie - Ricus Nel met Snotkop
7. Die Lyn - Elandré
8. Stille Soldate - Touch Of Class
9. Pa En Seun - Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Jay, Dewald Wasserfall, Ruhan du Toit En Ricus Nel
10. Mannetjies Roux - Afrikaans Is Groot 2019 Groep
11. Amanda - Steve Hofmeyr met Demi-Lee Moore
12. Raak Vir My Rustig - Snotkop
13. Afrikaners Is Plesierig - Karen Zoid
14. Grand Finale - Afrikaans Is Groot 2019 Groep

Afrikaans Is Groot - Vol. 12
vetseun
DVD kompilasie . DVDJUKE 81 2019 JUKEBOX
1. Mis Eet Slaap Herhaal - Demi-Lee Moore
2. Daai Ding - Ivan Roux
3. Hou Die Hemel Oop - Riana Nel
4. Was - Bok van Blerk
5. As Jy Dink Jy Weet - Ruhan du Toit
6. Elektrisiteit - Dewald Wasserfall
7. Siekverlief - Jay & Lianie
8. Ons Word Een - Juan Boucher
9. Moenie - Riana Nel met Ruhan du Toit
10. So Sterk Soos 'n Vrou - Dewald Wasserfall
11. Dis Liefde - Ivan Roux
12. Derde Wêreldoorlog - Arno Jordaan
13. Geheueverlies - Tarryn Lamb
14. Jou Huis - Elvis Blue met Theuns Jordaan
15. Lewe Vir Nou - Corlea Botha
16. Stille Soldate - Touch Of Class
17. Reisiger - Refentse
18. Beloofde Land - Elvis Blue
19. Dieper Blou - Jan Blohm

Afrikaans Is Groot - Vol. 12
vetseun
2CD kompilasie ........CDJUKE 233 2019 JUKEBOX
Disk 1:
1. Ek Weet Al Lankal - Bobby van Jaarsveld & Demi-Lee Moore
2. Hou Die Hemel Oop - Riana Nel
3. Hoor Ons! - Bok van Blerk
4. Helpende Hande - Riaan Benadé
5. Mis Eet Slaap Herhaal Demi-Lee Moore
6. Elektrisiteit - Dewald Wasserfall
7. Vier Woorde - Tarryn Lamb
8. Daai Ding - Ivan Roux
9. Siekverlief - Jay En Lianie
10. Ons Word Een - Juan Boucher
11. Suinig - Jay
12. Jou Huis - Elvis Blue met Theuns Jordaan
13. Loper - Steve Hofmeyr
14. Silouette - Arno Jordaan met Liezel Pieters
15. Stille Soldate - Touch Of Class
16. Uit Klip Gekap - Corlea Botha
17. Reisiger - Refentse
18. Die Land - Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Jay En Ruhan du Toit
19. Die Mense Op Die Bus - Tasha
Disk 2:
1. Doenit Als Vir Liefde - Ivan Roux
2. Bliksemstraal - Jay & Lianie
3. Derde Wêreldoorlog - Arno Jordaan
4. Lei My Na Die Water - Demi-Lee Moore
5. Dis Wat Jy Aan My Doen - Bobby van Jaarsveld
6. Uitsondering - Tasha
7. As Jy Dink Jy Weet - Ruhan du Toit
8. So Sterk Soos 'n Vrou - Dewald Wasserfall
9. Moenie - Riana Nel met Ruhan du Toit
10. Stiltes - Karlien van Jaarsveld
11. Storie - Loki Rothman
12. Mamma Blou - Elvis Blue
13. Dit Beter Maak - Riana Nel
14. Die Hart Wil Hê Wat Die Hart Wil Hê - Jay
15. Langkoebaai - Steve Hofmeyr
16. Manifes - Douvoordag
17. Voetspore - Bok van Blerk
18. Geheueverlies - Tarryn Lamb
19. Dieper Blou - Jan Blohm

Afrikaans Is Groot 2018 - Die Konsert
vetseun
DVD kompilasie . DVDJUKE 79 2019 JUKEBOX
1. Bring Die Hoop Weer Terug - Afrikaans Is Groot 2018 Groep
2. Hoe Lykit! - Snotkop
3. Juliet - Steve Hofmeyr
4. Lê Bietjie Langer - Jay
5. Dans In Die Reën - Karlien van Jaarsveld
6. Kom Maak Dit Groter - Armand Aucamp & Melinda Bam
7. Dankie Vir Jou Liefde - Juanita du Plessis
8. Een Vir Een - Bobby van Jaarsveld
9. Sexy Vi My - Dirk van der Westhuizen
10. Berg - Elvis Blue
11. Bittersoet - Corlea Botha
12. Vuil Vanderbijl - Refentse
13. Meer As 'n Vriend - Riana Nel
14. Praat Is Te Laat - Theuns Jordaan
15. Altyd Jonk Bly - Dewald Wasserfall
16. Mal Oor Jou - Tarryn Lamb
17. Hardekole - Ricus Nel, Bok van Blerk & Refentse
18. Mis Eet Slaap Herhaal - Demi-Lee Moore
19. Jopie Fourie - Armand Aucamp
20. Afrikanerhart - Bok van Blerk
21. Daai Ding - Ivan Roux
22. Shangri-La - Die Heuwels Fantasties
23. Sonvanger - Refentse, Theuns Jordaan & Corlea
24. Barcelona - Corlea & Ruhan du Toit
25. Redgebed - Steve Hofmeyr
26. Vergeet My Nie - Touch Of Class
27. Skepe - Jo Black
28. Die Land - Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Jay En Ruhan du Toit
29. Knieë Lam / Is Jy Bang - Jay, Paulo Azevedo & Dirk van der Westhuizen
30. Souserig - Snotkop
31. Laslappie-Medley "Grand Finale": Kruidjie Roer My Nie; Boesmanland; Lekker Ou Jan; Lemoene; Blommetjie Gedenk Aan My; Harlekyn; Kan 'n Man Dan Nie; Parapapa - Afrikaans Is Groot 2018 Groep
32. Ons Vir Jou Suid-Afrika - Afrikaans Is Groot 2018 Groep

Afrikaans Is Groot - Vol. 11
vetseun
DVD kompilasie . DVDJUKE 78 2018 JUKEBOX
1. Die Land - Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Jay & Ruhan du Toit
2. Vier Woorde - Tarryn Lamb
3. Hardekole - Ricus Nel met Adam Tas, Bok van Blerk & Refentse
4. Sexy Vi My - Dirk van der Westhuizen
5. Lê Bietjie Langer - Jay
6. Agter Op My Fiets - Snotkop
7. Rooilipsoene - Karlien van Jaarsveld
8. Berg - Elvis Blue
9. Die Tennis Tune - Dirk van der Westhuizen met Sorina Die Flooze
10. Mal Oor Jou - Tarryn Lamb
11. Beter Helfte / Storieman - Bobby van Jaarsveld
12. Die Boom - Monique Steyn
13. Vrede Maak - Joe Foster
14. Eindelose Liefde - Caroline Grace
15. Gestuur Van Bo - Elvis Se Seun
16. Die Hartklop Van 'n Pa - Elvis Blue
17. Redgebed - Steve Hofmeyr
18. Afrikaans Sal Bly - Elandré
19. Liefde Maak - Jan Blohm

Afrikaans Is Groot - Vol. 10
vetseun
2CD kompilasie ................................ 2017
Disk 1:
1. Val Op Jou Knieë - Touch Of Class
2. Afgrond - Jay & Tarryn Lamb
3. Skree Steve Hofmeyr & Riana Nel
4. Net 'n Man Bobby van Jaarsveld
5. Da Vat Hy Jay & Lianie
6. Kaalvoet Sokkie Kurt Darren
7. Trots Afrikaans Jay
8. Oom Faan Se Plaas Refentse
9. Ek Is Verlief Monique Steyn
10. Die Eerste Keer Arno Jordaan
11. Jy Slaan Die Wind In My Seile 4werke
12. Jy Is Te Dierbaar - Tarryn Lamb
13. Die Wêreld Binne My - Joshua Na Die Reën
14. Kinders Van Die Wind Coleske
15. Die Brug Elvis Blue
16. Agter Elke Man Gerhard Steyn
17. Blou Laurika Rauch met Loki Rothman
18. Skouers Riana Nel
Disk 2:
1. Vir Liefde Jay & Lianie
2. Vurebrand - Monique Steyn
3. Ek Wil Net Jou Hand Vashou Ampie du Preez
4. Ridder Joe Foster
5. Beter Helfte / Storieman - Bobby van Jaarsveld
6. Ek Wil Lewe - Ruan Josh & Franja du Plessis
7. Nooit Alleen Gerhard Steyn
8. Soen & Vergeet Willem Botha
9. Op 'n Treinspoor Riana Nel
10. Vir Jou - Karen Zoid
11. Bietjie Hoop Die Heuwels Fantasties
12. Sit Vas Op Jou Loki Rothman met Riana Nel
13. Stille Waters Elvis Blue
14. Ek Steek My Hand Op Touch Of Class
15. Daai Liedjie Vernon Barnard
16. Soen Die Reën - Jak de Priester & Steve Hofmeyr
17. Hoeveel Ek Van Jou Hou Laurika Rauch

Afrikaans Is Groot 2016 - Die Konsert
vetseun
DVD kompilasie ............. 2017
1. Afrikaans Is Groot - Groep
2. Mengelmoeskardoes - Juanita du Plessis
3. Êrens In Die Middel Van Nêrens - Elvis Blue
4. Vir Liefde - Jay & Lianie May
5. Deur Jou Vingers - Steve Hofmeyr
6. Selfde Bed - Riana Nel
7. Met Jou Klere Aan - Leah
8. Net Vir Jou - Bobby van Jaarsveld
9. Ek Het 'n Huisie By Die See - Laurika Rauch
10. Pennies Op Die Spoor/Pennies Op Die Spoor - Dozi
11. Ek Skyn (Heilig) - Corlea
12. As Musiek Begin Speel - Karen Zoid
13. Bosveld Afrika - Bok van Blerk
14. Pille Vir Kersfees - Die Heuwels Fantasties
15. Gums Kawielie Wams - Emo Adams
16. Woorde - Karlien van Jaarsveld
17. Hardekole - Ricus Nel met Bok van Blerk & Dozi
18. Kyk Hoe Glinster Die Maan; Stille Waters - Bobby van Jaarsveld & Karlien van Jaarsveld
19. Klein Tambotieboom - Laurika Rauch & Die Heuwels Fantasties
20. Mooi - Elvis Blue
21. Jy Is Die Storm - Dewald Wasserfall
22. Kalinka - Jannie Moolman
23. Sound Of Silence - Touch Of Class
24. River/Nella Fantasia - Amira
25. Skouers - Riana Nel
26. Wasifela/Onse Vader - Jannie Moolman & Dozi/Amira/Riana Nel/Corlea/Jannie Moolman/Dozi/Dewald Wasserfall/Leah
27. Da Vat Hy - Jay & Lianie May
28. Al Die Dubbels - Bok van Blerk
29. Voel My, Vat My - Juanita du Plessis
30. Die Bloubul/Maak Die Bulle Almal Bokke - Steve Hofmeyr
31. Finale - Groep
32. Ons Vir Jou Suid-Afrika - Groep

Afrikaans Is Groot - Vol. 9
vetseun
2CD kompilasie ................................ 2016
Disk 1:
1. Geloof Hoop & Liefde - Bobby van Jaarsveld
2. Kalm Voor Die Storm - Blackbyrd
3. Hartseer - Monique met Ruhan (Touch Of Class)
4. Jy Soen Alles Reg - Eden
5. Sewe Oseane - Andriëtte
6. Erens In Die Middel Van Nerens - Elvis Blue
7. Jy Sal Weet - Riana Nel
8. Dans Op Die Tafel - Kurt Darren
9. Mars Pluto Venus - Arno Jordaan
10. Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie - Brendan Peyper
11. Draai Op - Ampie
12. Treine - Monique
13. Vir Altyd - Joshua Na Die Reën
14. Ons Op Ons Eie - Loki Rothman
15. Sy - Die Heuwels Fantasties
16. Pieknik Vir Twee - Twee
17. Desembers - Douvoordag
18. Waar Was Jy - Karen Zoid
Disk 2:
1. Mooi - Elvis Blue
2. Ek Het 'n Huisie By Die See - Laurika Rauch
3. Selfde Bed - Riana Nel
4. Middernag Serende - Bobby van Jaarsveld
5. Stad Van Verlange - Franja du Plessis
6. Nooit Oud Raak Nie - Eden
7. Vergeet Van My - Irene-Louise van Wyk
8. Wil Jy In My Arms Le Vanaand - Stefan Ludik
9. In Die Reen Vir Jou - Joe Foster
10. Skildery - Nádine
11. Beloftes - Die Campbells met Cordelia
12. Toe Staan Die Wereld Stil - Juanita du Plessis
13. Hoe Weet Jy Wie Ek Is - Juan Boucher
14. Deure - Sorina
15. Hoe Moes Ek Weet - Joe Foster & Johan C. Venter
16. Dans In Die Reen - Touch Of Class
17. Reis Na Gister - Jak de Priester

Afrikaans Is Groot 2015 - Die Konsert
vetseun
DVD kompilasie . DVDJUKE 50 2016 JUKEBOX
1. Kyk Hoe Lyk Ons Nou - Group
2. 458 Italia - Bobby van Jaarsveld
3. Pampoen - Steve Hofmeyr
4. Lief Vir Jou - Juanita du Plessis
5. Spieëltjie - Bobby van Jaarsveld
6. Jou Asem - Theuns Jordaan
7. Geskeurde Jeans - Karlien van Jaarsveld
8. Amsterdam - Dewald Wasserfall
9. My Hele Lyf - Riana Nel
10. Die Hemel - Elvis Blue
11. Kinders Van Die Wind - Elvis Blue, Laurika Rauch & Theuns Jordaan
12. Laurika Rauch Keurspel
13. Beloofde Land - Die Heuwels Fantasties
14. Laaste Lied - Corlea
15. Sing Afrikaner Sing - Bok van Blerk
16. Komedie
17. Leeuloop - Robbie Wessels
18. Komedie
19. Lianie May Country Keurspel
20. Stukkie Van Jou Hart - Arno Jordaan
21. Is Ek Nie Die Een - Jay
22. Dans - Riana Nel
23. Komedie
24. Butterflies - Eden & Bobby van Jaarsveld
25. Tango Keurspel - Jannie Moolman & Corlea Botha
26. Alle Paaie Lei Na Rome - Jannie Moolman & Corlea Botha
27. Jerusalem - Jannie Moolman, Corlea Botha, Elvis Blue, Laurika Rauch, Bobby van Jaarsveld
28. Toe Vind Ek Jou - Karen Zoid & Francois van Coke
29. '68 Chevy - Bok van Blerk
30. Toe Ons Jonk Was - Elvis Blue
31. Verering: Theuns Jordaan
32. Theuns Jordaan Keurspel
33. Hambamba - Juanita du Plessis
34. Neil Diamond Medley - Steve Hofmeyr
35. Finale Keurspel - Groep

Net minder as 100 000 musiekliefhebbers het in November 2015 en Maart 2016 na Afrikaans Is Groot 2015 gestroom vir die grootste Afrikaanse musiekkonsert van die jaar! 80 000 kaartjies het binne slegs 6 ure uitverkoop. Van die beste en gewildste Afrikaanse kunstenaars, insluitend Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Bobby van Jaarsveld, Elvis Blue & Riana Nel het die skare tydens 11 ongelooflike konserte vermaak!
Met beligting en 'n verhoog vanuit die boonste rakke, talentvolle dansers en die land se top musikante asook asemrowende uitrustings het die gehoor oomblikke beleef wat hul asems behoorlik weggeslaan het! Maar geen vertoning is volmaak sonder die beste kunstenaars en hulle treffers nie, en hierdie keer het Afrikaans Is Groot 2015 nog GROTER gegaan! Met spesiale verskynings deur Laurika Rauch, Karen Zoid & Francois van Coke asook Die Heuwels Fantasties was die gehoor behoorlik bederf.
Ander kunstenaars sluit in Dewald Wasserfall, Jay & Lianie May, Jannie Moolman, Karlien van Jaarsveld, Eden, Corlea, Robbie Wessels asook die Tshwane Gospel Choir.
Afrikaans Is Groot 2015 - geniet weer die hoogtepunte van die grootste Afrikaanse musiekvertoning en herleef die oomblikke wat jou laat lag en huil het.

Afrikaans Is Groot 2015 - Die Konsert
vetseun
kompilasie ................ CDJUKE 125 2016 JUKEBOX
1. Kyk Hoe Lyk Ons Nou - Groep
2. 458 Italia - Bobby van Jaarsveld
3. Pampoen - Steve Hofmeyr
4. Lief Vir Jou - Juanita du Plessis
5. Spieëltjie - Bobby van Jaarsveld
6. Geskeurde Jeans - Karlien van Jaarsveld
7. Amsterdam - Dewald Wasserfall
8. My Hele Lyf - Riana Nel
9. Die Hemel - Elvis Blue
10. Kinders Van Die Wind - Elvis Blue, Laurika Rauch & Theuns Jordaan
11. Medley - Laurika Rauch
12. Beloofde Land - Die Heuwels Fantasties
13. Laaste Lied - Corlea
14. Sing Afrikaner Sing - Bok van Blerk
15. Leeuloop - Robbie Wessels
16. Is Ek Nie Die Een - Jay
17. Dans - Riana Nel
18. Butterflies - Eden & Bobby van Jaarsveld
19. Toe Vind Ek Jou - Karen Zoid & Francois van Coke
20. '68 Chevy - Bok van Blerk
21. Toe Ons Jonk Was - Elvis Blue
22. Medley - Theuns Jordaan
23. Hambamba - Juanita du Plessis
24. Grand Finale - Groep

Afrikaans Is Groot - Vol. 8
vetseun
DVD kompilasie . DVDJUKE 46 2015 JUKEBOX
1. Sing Afrikaner Sing - Bok van Blerk
2. Toe Vind Ek Jou - Francois van Coke & Karen Zoid
3. Een Vir Een - Bobby van Jaarsveld
4. Geskeurde Jeans - Karlien van Jaarsveld
5. Die Hemel - Elvis Blue
6. Met Jou Klere Aan - Leah
7. 458 Italia - Eden
8. Weier - Riana Nel
9. Sugar Mammie - Ampie
10. Doen Net Wat Ons Wil - Die Heuwels Fantasties & Riana Nel
11. Amsterdam - Dewald Wasserfall
12. Tyd - Nádine
13. Afrikaanse Meisies - Gerhard Steyn
14. Mona Lisa - Joe Foster
15. My Hartjie - Karlien van Jaarsveld
16. Beter Helfte - Bobby van Jaarsveld
17. Ballade Vir 'n Enkeling - Die Heuwels Fantasties
18. Heildronk - Albert de Wet
19. Tot Die Dood Ons Skei - Jak de Priester
20. Hoofletters - Sorina
21. Voshaarnooi - Joshua Na Die Reën
22. Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See - Robbie Wessels

Dis weer tyd vir die grootste Afrikaanse kompilasie DVD van die jaar! Met die sukses van sy voorgangers is AFRIKAANS IS GROOT terug met volume 8 DVD met al jou gunsteling treffers van 2015 se musiekvideos wat insluit: Sing Afrikaner Sing (Bok van Blerk), Toe Vind Ek Jou (Francois van Coke & Karen Zoid), Een Vir Een & Beter Helfte (Bobby van Jaarsveld), Geskeurde Jeans & My Hartjie (Karlien van Jaarsveld), Die Hemel (Elvis Blue), Weier (Riana Nel), Afrikaanse Meisies (Gerhard Steyn), Mona Lisa (Joe Foster) & vele meer!

Afrikaans Is Groot - Vol. 8
vetseun
2CD kompilasie ....... CDJUKE 118 2015 JUKEBOX
Disk 1:
1. Sing Afrikaner Sing - Bok van Blerk
2. Laaste Lied - Corlea
3. Toe Vind Ek Jou - Francois van Coke & Karen Zoid
4. Dirty Dancing - Eden
5. Met Jou Klere Aan - Leah
6. Die Goeie Oue Tyd - Jay &Lianie May
7. Die Hemel - Elvis Blue
8. Geskeurde Jeans - Karlien van Jaarsveld
9. My Alles - Bobby van Jaarsveld
10. Die Regte Tyd - Riana Nel
11. Amsterdam - Dewald Wasserfall
12. Hout Op Die Vure - Nádine
13. Mona Lisa - Joe Foster
14. As Jy Hier Is - Arno Jordaan
15. Doen Net Wat Ons Wil - Die Heuwels Fantasties & Riana Nel
16. Roeper Van My Hart - Theuns Jordaan
17. Afrikaanse Meisies - Gerhard Steyn
18. Fikile Mbalula - Robbie Wessels
19. As Vandag My Laaste Dag Is - Juanita du Plessis
20. Sal Ons Ooit Weer Kan Slaap - Jay & Steve Hofmeyr
Disk 2:
1. 458 Italia - Eden
2. Weier - Riana Nel
3. Een Vir Een - Bobby van Jaarsveld
4. My Hartjie - Karlien van Jaarsveld
5. So Eensaam Soos Die Son - Dewald Wasserfall
6. Wie Kan Nie - Jannie
7. Steek Die Vure Aan - Bok van Blerk
8. Pretoria - Lianie May
9. Krummel En Baksteen - Robbie Wessels
10. Laat Die Wiele Rol - Arno Jordaan
11. Gebôre Om By Jou Te Wees - Juan Boucher
12. Jou Mond - Ampie
13. Ballade Vir 'n Enkeling - Die Heuwels Fantasties
14. Meer As 'n Vriend - Riana Nel
15. Heildronk - Albert de Wet
16. Uitsig - Douvoordag
17. Wat Weet Ek Tog - Martin Bester
18. Tot Die Dood Ons Skei - Jak de Priester
19. Somerson - Appel
20. Voshaarnooi - Joshua Na Die Reën

Dis weer tyd vir die grootste Afrikaanse kompilasie album van die jaar! Met die sukses van sy voorgangers is AFRIKAANS IS GROOT terug met volume 8! Die dubbel album bevat al jou gunsteling kunstenaars met hulle gewildste radiotreffers van 2015.
Die Afrikaans Is Groot reeks is bekend vir die eksklusiwiteit van splinternuwe treffers, en hierdie jaar is geen uitsondering nie! Luister uit vir Corlea se nuwe treffer ("Laaste Lied") asook 'n splinternuwe duet van Jay & Lianie ("Die Goeie Oue Tyd").
Met vele meer van die grootste liedjies van 2015 insluitend "Sing Afrikaner Sing" (Bok van Blerk), "Toe Vind Ek Jou" (Francois van Coke & Karen Zoid en "Dirty Dancing" (Eden), "Die Hemel" (Elvis Blue) en ander gunstelinge soos "Een Vir Een" (Bobby van Jaarsveld), "Geskeurde Jeans" (Karlien van Jaarsveld) en "Weier" (Riana Nel) sal Afrikaans Is Groot Volume 8 beslis 'n topverkoper wees!

Afrikaans Is Groot 2014 - Die Konsert
vetseun
DVD kompilasie . DVDJUKE 42 2015 JUKEBOX

Afrikaans Is Groot - Vol. 7
vetseunvetseun
DVD kompilasie ............ 2015
1. My Alles - Bobby van Jaarsveld
2. Naweek Lyfie - Jay & Lianie May
3. Tweede Kans - Riana Nel
4. Plain Jane - Ampie du Preez
5. Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie - Karlien van Jaarsveld
6. Sewentien - Dewald Wasserfall
7. All Blacks vs All Blacks - Robbie Wessels
8. Skildery - Nádine
9. As Ek Eendag Oud Is - Laurika Rauch
10. Spore - Elvis Blue
11. Koue Voete, Warm Liefde - Bok van Blerk
12. Wat Die Hart Van Vol Is - Pieter Koen
13. Swart Koffie - Corlea Botha
14. Lig Op Die Horison - Joshua Na Die Reën
15. Iemand As Jou Hart Breek - Willem Botha
16. Roadtrip - Kaleidoskoop
17. Vlinders - Coleske
18. Wie't Gesê Liefde Is Blind - Gerhard Steyn
19. Eendag As Ons Groot Is - As Jy Sing Cast
20. Mal In Jou Kop - Cordelia
21. Hy Is - Adam Barnard

Wat is beter as om na jou gunsteling Afrikaanse kunstenaars se treffers te kan luister? Om terselfdertyd na hulle splinternuwe musiekvideos te kan kyk natuurlik! Dis waarom die AFRIKAANS IS GROOT DVD reeks terug is met Volume 7 wat die top Afrikaanse kunstenaars se nuutste en eksklusiewe musiekvideos bevat!
Ure se kykgenot van Jay & Lianie se 'Naweek Lyfie, Robbie Wessels se tong-in-die-kies 'All Blacks vs All Blacks tot die splinternuwe video van Bobby van Jaarsveld 'My Alles' en Riana Nel se pragtige 'Tweede Kans'. Die DVD sluit ook lewendige beeldmateriaal in van die Afrikaans Is Groot 2012 konsert - Corlea se 'Swart Koffie' asook die treffer van Eden 'Superhero'. Verdere gunstelinge sluit in Laurika Rauch 'As Ek Eendag Oud Is', Die Campbells se 'Vlinders' en Elvis Blue 'Spore'.

Afrikaans Is Groot - Vol. 7
vetseunvetseun
2CD kompilasie ................................. 2014

Dis weer tyd vir die grootste Afrikaanse kompilasie album van die jaar! Met die sukses van sy voorgangers is Afrikaans Is Groot terug met volume 7! En daar is meer verrassings as ooit tevore!

Afrikaans Is Groot 2013 - Die Konsert
vetseunvetseun
Blu-Ray kompilasie ................. 2014
1. Kyk Hoe Lyk Ons Nou - Groep
2. Superhero - Eden
3. Blou Ballon - Steve Hofmeyr
4. Jou Skaduwee - Juanita du Plessis
5. Wat Geld Nie Kan Koop Nie - Bobby van Jaarsveld
6. Net Voor Die Storm Kom - Theuns Jordaan
7. As Die Gordyn Val; Sweet Dreams - Karlien Medley
8. Lank Lewe Die Liefde - Jay & Lianie May
9. Jy Soen My Nie Meer Nie - Lianie May
10. De la Rey - Bok van Blerk
11. Om Jou Pinkie - Juanita du Plessis
12. Liewe Ouers - Robbie Wessels
13. Richterskaal - Arno Jordaan
14. Eendag As Ons Groot Is - Dewald Wasserfall
15. Sewende Hemel - Coleske Artists
16. Swart Koffie - Corlea Botha
17. Jy Vat My Hoër - Jannie Moolman
18. Volg Net Jou Hart - Jannie Moolman, Corlea Botha & Eden
19. Gospel Keurspel - Jannie, Juanita, Riana, Bobby & Corlea
20. Jy Praat Nogsteeds My Taal - Bok van Blerk
21. Roer Jou Voete - Jak de Priester
22. Hande - Karlien van Jaarsveld
23. Dis Hoe Ons Rol - Jay
24. Tyd Om Te Lewe - Riana Nel
25. Gym Of All Nations - Robbie Wessels
26. Steve Akoestiese Keurspel: Deur Jou Vingers Val; Pampoen; Bloubul; Laaste Lag - Steve, Bobby, Juanita & Theuns
1. Kaalvoetkind - Juanita, Franja & Ruan
2. Bloutrein - Theuns Jordaan
3. Liefde Kom Net Eens In 'n Leeftyd - Bobby & Riana
4. My Lewe Draai Om Jou - Bobby van Jaarsveld
5. Eden Keurspel: 54 5de Straat; Lyf Teen Lyf; Is Jy Bang? - Eden
1. My Juliette - Steve, Bobby, Theuns, Jay, Arno & Bok
2. Finale: Macarena Mambo; Bonnie & Clyde; Knieë Lam; Timbuktu; Waar Is Ons Nou - Groep

Ligte...kamera...askie!! 56 000 musiekliefhebbers het in September na die Moreletapark Ouditorium in Pretoria gestroom vir die grootste Afrikaanse musiekkonsert van 2013! Vyftien van die beste en gewildste Afrikaanse kunstenaars, insluitende Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan en Bobby van Jaarsveld het die skare tydens 8 ongelooflike vertonings vermaak!
Met beligting en 'n verhoog vanuit die boonste rakke, talentvolle dansers en die land se top musikante asook asemrowende uitrustings van die land se top ontwerpers het die mense na hul asems laat snak! Maar geen vertoning is volmaak sonder die beste kunstenaars en hulle treffers nie, en hierdie jaar het Afrikaans Is Groot 2013 nog GROTER gegaan! Met spesiale verskynings deur Coleske en die gewilde groep Eden was die gehoor se asems weggeslaan!
Riana Nel het die sneusdoekies laat waai met 'n geestelike vertoning, Robbie Wessels laat soos oudergewoonte die gehoor skaterlag en Jak de Priester het die voete behoorlik laat roer! Juanita du Plessis draai die gehoor om haar pinkie, Karlien van Jaarsveld betower in haar pragtige uitrustings en trefferliedjies en Bok van Blerk wakker die nostalgie aan om 'n kampvuur. Ander kunstenaars sluit in Dewald Wasserfall, Jay, Lianie May, Jannie Moolman, Arno Jordaan en 'n splinternuwe enkelsnit van Corlea Botha wat tog so bittersoet is!
Afrikaans Is Groot 2013 Live - geniet weer die grootste Afrikaanse musiekvertoning en herleef die oomblikke wat jou laat lag en huil het!

Afrikaans Is Groot 2013 - Die Konsert
vetseun
kompilasie ................... CDJUKE 79 2014 JUKEBOX

Afrikaans Is Groot 2013 - Die Konsert
vetseun
DVD kompilasie . DVDJUKE 28 2013 JUKEBOX

Afrikaans Is Groot - Vol. 6
vetseun
DVD kompilasie .............. 2013 JUKEBOX
1. Eendag As Ons Groot Is - Dewald Wasserfall
2. Dis Hoe Ons Rol - Jay
3. Hande - Karlien van Jaarsveld
4. Rede Om Te Glo - Elvis Blue
5. Totaal Finaal - Bobby van Jaarsveld
6. Land Van Melk En Heuning - Bok van Blerk
7. Eens In 'n Leeftyd - Bobby van Jaarsveld & Riana Nel
8. Wat Geld Nie Kan Koop Nie - Bobby van Jaarsveld
9. Niks En Niemand - Ampie du Preez
10. Beloofde Land - Die Heuwels Fantasties
11. Om Jou Pinkie - Juanita du Plessis
12. Fyn Lyn - Jak de Priester
13. Man Van Staal - Pieter Koen
14. In My Lewe - Mathys Roets
15. Yvonne - Die Campbells
16. 'n Man Se Gebed - Vaughan Gardiner
17. Gebôre Om Jou Lief Te Hê - ADAM
18. Oë Soos Pêrels - Johan C. Venter
19. Genoeg Is Genoeg - Joe Niemand
20. Vars Uitgekerf - Kaleidoskoop

Wat is beter as om na jou gunsteling Afrikaanse kunstenaar se treffers te kan luister? Om terselfdetyd na hulle splinternuwe musiekvideos te kan kyk natuurlik! Dis waarom die Afrikaans Is Groot reeks terug is met Volume 6, met die top Afrikaanse kunstenaars se nuutste en eksklusiewe musiekvideos wat op groot aanvraag is!
Dewald Wasserfall sing van jong liefde in "Eendag As Ons Groot Is", Bobby van Jaarsveld wys waar die "Land Van Melk En Heuning" is, Karlien van Jaarsveld bring skoonheid na die dorre Soutpanne met "Hande" en Jay skep die partytjiegevoel met "Dis Hoe Ons Rol". Die DVD sluit ook 'n splinternuwe musiekvideo van Bobby van Jaarsveld in, met beeldmateriaal uit die mees hoogsverwagte Afrikaanse rolprent van 2013, "As Jy Sing".
Pieter Koen bewys hy is 'n "Man Van Staal" en Jak de Priester vertolk hoe maklik jy oor die lyn kan trap met "Fyn Lyn". Ander gunstelinge sluit in Vaughan Gardiner ('n Man Se Gebed), Ampie (Niks En Niemand) en Die Campbells (Yvonne).

Afrikaans Is Groot - Vol. 6
vetseun
2CD kompilasie .......... CDJUKE 78 2013 JUKEBOX
Disk 1:
1. Ek Sal - Theuns Jordaan & Juanita du Plessis
2. Somer Van Ons Lewe - Eden
3. Hande - Karlien van Jaarsveld
4. Swart Koffie - Corlea Botha
5. Eendag As Ons Groot Is - Dewald Wasserfall
6. Dis Hoe Ons Rol - Jay
7. Wat Geld Nie Kan Koop Nie - Bobby van Jaarsveld
8. Jy Voltooi My - Juanita du Plessis
9. Rede Om Te Glo - Elvis Blue
10. Van Hings - Bok van Blerk
11. Deur Die Winters - Theuns Jordaan
12. Tyd Om Te Lewe - Riana Nel
13. Blou Ballon - Steve Hofmeyr
14. Parfuum - Gerhard Steyn
15. Niks En Niemand - Ampie du Preez
16. Eens In 'n Leeftyd - Bobby van Jaarsveld met Riana Nel
17. Man Van Staal - Pieter Koen
18. Beloofde Land - Die Heuwels Fantasties
19. Fyn Lyn - Jak de Priester
20. Rug Teen Die Muur - Jay & Lianie May
Disk 2:
1. By Jou - Theuns Jordaan
2. Dans - Riana Nel
3. 'n Vrou Wil Dit Hoor - Bobby van Jaarsveld
4. Hart Vol Drome - Juanita du Plessis & Theuns Jordaan
5. Macarena Mambo - Robbie Wessels
6. Die Klank Wat My Hart Maak - Dewald Wasserfall
7. Gebôre Om Jou Lief Te Hê - ADAM
8. Kwart Oor Vyf - Eden
9. Oë Soos Pêrels - Johan C. Venter
10. 'n Goeie Man - Bok van Blerk
11. Genoeg Is Genoeg - Joe Niemand
12. Maybe Baby - Karlien van Jaarsveld
13. Soms Sien Jy My - Jay
14. Bel, Bel, Bel - Lianie May
15. Yvonne - Die Campbells
16. Klein Tambotieboom - Die Heuwels Fantasties
17. Hoe Wys 'n Man Sy Hart - Vaughan Gardiner
18. Jy Vat My Hoër - Jannie Moolman
19. Dans My Na Die Liefde Toe - Koos van der Merwe

Dis weer tyd vir die grootste Afrikaanse kompilasie album van die jaar! Met die sukses van sy voorgangers is Afrikaans Is Groot terug met volume 6! En daar is meer verrassings as ooit tevore!
Die dubbel album bevat al jou gunsteling kunstenaars met hulle gewildste radiotreffers van 2013! Karlien van Jaarsveld gaan jou betower met "Hande", Jay laat die dansvloere kook met "Dis Hoe Ons Rol" en Bobby van Jaarsveld en Riana Nel span saam vir die hartroerende duet "Eens In 'n Leeftyd".
Die Afrikaans Is Groot reeks is bekend vir die ekslusiwiteit van splinternuwe treffers, en hierdie jaar is geen uitsondering! Kyk uit vir 'n nuwe duet van Juanita du Plessis en Theuns Jordaan ("Ek Sal"), die pragstem van Corlea Botha ("Swart Koffie") en selfs Eden bring vir jou 'n op-en-wakker, saamsing somer treffer ("Somer Van Ons Lewe").
Met vele meer van die grootste liedjies van 2013 insluitende "Eendag As Ons Groot Is" (Dewald Wasserfall), "Tyd Om Te Lewe" (Riana Nel), "Beloofde Land" (Die Heuwels Fantasties) en ander gunstelinge insluitende "Kwart Oor Vyf" (Eden), "Macarena Mambo" (Robbie Wessels) en "Bel, Bel, Bel" (Lianie May) sal Afrikaans Is Groot - Volume 6 beslis 'n topverkoper wees!

Afrikaans Is Groot 2012 - Die Konsert
vetseunvetseun
DVD kompilasie . DVDJUKE 22 2012 JUKEBOX

Mense reis van Kaapstad, Port Elizabeth, Durban en selfs Namibie en Zimbabwe om deel te wees van die onvergeetlike vertoning. Met Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Riana Nel, Robbie Wessels, Karlien van Jaarsveld, Jay, Lianie May, Jak de Priester, Jannie Moolman, Corlea Botha en Arno Jordaan - Dr. Victor as 'n gaskunstenaar en Nico Panagiotopoulos en Diaan Lawrence as aanbieders. Hiermee beoog die Afrikaans Is Groot handelsmerk om 'n platform te skep wat Afrikaans sal toelaat om te groei en sy posisie in wêreldmusiek behou.

Afrikaans Is Groot 2012 - Die Konsert
vetseun
2CD kompilasie ..........CDJUKE 66 2012 JUKEBOX
Disk 1:
1. As Jy Sing - Groep 2
2. FM Stereo - Steve Hofmeyr
3. Kan Ek Met Jou Praat - Bobby van Jaarsveld
4. Sal Jy Bly - Theuns Jordaan
5. Engel Van My Hart - Juanita du Plessis
6. Bonnie En Clyde - Jay & Lianie
7. Beter As Liefde - Karlien van Jaarsveld
8. Die Liefde Los 'n Spoor - Jak de Priester
9. Timbuktu - Riana Nel
10. Die Coach Se Speech (Snorre) - Robbie Wessels
11. Ons Vir Jou Suid-Afrika - Robbie Wessels & Bok van Blerk
12. Engele - Arno Jordaan
13. Jay Keurspel
Disk 2:
1. Wie Se Kind Is Jy - Theuns Jordaan & Dr. Victor
2. Loslappie - Theuns Jordaan & Dr. Victor
3. Bok van Blerk Keurspel
4. '68 Chevy - Bok van Blerk & Lianie May
5. Pleister Vir My Hart - Lianie May
6. Macarena Mambo - Robbie Wessels
7. Die Son Sal Weer Skyn - Jannie Moolman
8. Sonvanger - Corlea Botha
9. Caruso - Jannie Moolman & Corlea Botha
10. Wees Lig - Juanita du Plessis
11. U Is God - Juanita du Plessis, Bobby van Jaarsveld, Riana Nel
12. Soos Die Son - Riana Nel
13. Akoestiese Keurspel - Riana Nel, Theuns Jordaan, Steve Hofmeyr & Juanita du Plessis

Afrikaans Is Groot - Vol. 5
vetseun
DVD kompilasie . DVDJUKE 20 2012 JUKEBOX
1. 'n Vrou Wil Dit Hoor - Bobby van Jaarsveld
2. By Jou - Theuns Jordaan
3. Timbuktu - Riana Nel
4. Kol Op Die Maan - Steve Hofmeyr
5. Die Fiets - Juanita du Plessis
6. Bonnie En Clyde - Jay & Lianie
7. Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde - Dewald Wasserfall
8. S.O.S. - Ampie
9. Hoe Wys 'n Man Sy Hart - Vaughan Gardiner
10. Maybe Baby - Karlien van Jaarsveld
11. Pinochio Se Dam - Robbie Wessels
12. Die Son Sal Weer Skyn - Jannie Moolman
13. Ek En Jy - Pretville

Die grootste verkopers en die grootste treffers van die afgelope jaar saamgevat in 'n ongelooflike versameling wat ook splinternuwe liedjies (Bobby van Jaarsveld - 'n Vrou wil dit Hoor) insluit.
Met musiekvideos van Jay & Lianie May, Robbie Wessels, Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld en vele meer is die DVD beslis 'n bonus vir elke musiekliefhebber.
Die beste versameling van Afrikaanse musiek en musiekvideos - nou op Afrikaans Is Groot - Vol. 5 DVD!

Afrikaans Is Groot - Vol. 5
vetseun
2CD kompilasie ...........CDJUKE 61 2012 JUKEBOX
Disk 1:
1. Superhero - Eden
2. Sal Jy Bly - Theuns Jordaan
3. Timbuktu - Riana Nel
4. 7de Hemel - Coleske
5. Bonnie En Clyde - Jay & Lianie
6. Kol Op Die Maan - Steve Hofmeyr
7. Pleister Van My Hart - Lianie May
8. My Hart Se Hongersnood - Dewald & Karlien
9. Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See - Robbie Wessels
10. Die Son Sal Weer Skyn - Jannie Moolman
11. S.O.S. - Ampie
12. Die Fiets - Juanita du Plessis
13. Jy's Beautiful Vir My - Dewald Wasserfall
14. Breek Op In Stereo - Willem Botha
15. As Die Gordyn Val - Karlien van Jaarsveld
16. Sy Is Die Een - Joe Niemand
17. Roer Jou Voete - Jak de Priester
18. My Kreet - Bok van Blerk
19. Sion - Bobby van Jaarsveld
20. Bang Vir Die Donker - Albert de Wet
Disk 2:
1. Bring Jou Hart - Juanita And Theuns
2. Net Vir Jou - Bobby van Jaarsveld
3. Tussen Woorde - Juanita du Plessis
4. Soos Die Son - Riana Nel
5. Jy's My Hartklop - Gerhard Steyn
6. Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou - Karlien van Jaarsveld
7. Die Kaplyn - Bok van Blerk
8. Knieë Lam - Eden
9. Is Ek Nie Die Een - Jay
10. Lank Lewe Die Liefde - Jay En Lianie
11. Volg Net Jou Hart - Jannie Moolman
12. Snorre - Robbie Wessels
13. Die Liefde Los 'n Spoor - Jak de Priester
14. Vergeet My Nie - Lianie May
15. Laaste Asem - Hulle
16. Kouevuur - Theuns Jordaan
17. Stukkie Van Jou Hart - Arno Jordaan
18. Lisa Se Klavier - Odyssey Records
19. Hoe Ek Voel - Various
20. Een Vir Almal - Rugby Is Groot

Die baie spesiale uitgawe is 'n dubbel album met al die plaaslike gunstelinge soos Theuns Jordaan, Robbie Wessels, Lianie May, Steve Hofmeyr, Jay, Riana Nel, Jannie Moolman en vele meer. Afrikaans Is Groot - Vol 5 - Geniet saam die grootste Afrikaanse treffers van 2012.

Afrikaans Is Groot - Vol. 4
vetseun
DVD kompilasie . DVDJUKE 18 2011 JUKEBOX
1. Lank Lewe Die Liefde - Lianie May & Jay
2. Die Coach Se Speech (Snorre) - Robbie Wessels
3. Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou - Karlien van Jaarsveld
4. Die Liefde Los 'n Spoor - Jak de Priester
5. Melanie - Jay
6. Dans - Riana Nel
7. Blou Ballon - Steve Hofmeyr
8. Kyk Waar Is Ons Nou - Bobby van Jaarsveld
9. Ek Sal Nie Bang Wees Nie - Joe Niemand
10. Beter As Liefde - Karlien van Jaarsveld
11. Spore In Die Lug - Gerhard Steyn
12. Desiré - Desmond Wells
13. Vat My Hoër - Andriëtte
14. 7de Laan - Albert de Wet
15. Tannie Tina van Wyk - Bok van Blerk
16. Wie Ek Is - Corlea
17. Val Sonder Jou - 34º Suid
18. Verslaaf Aan Jou - Broers

Die grootste verkopers en die grootste treffers van die afgelope jaar saamgevat in 'n ongelooflike versameling wat ook splinternuwe liedjies insluit. Met musiekvideos van Jay & Lianie May (Lank Lewe Die Liefde), Robbie Wessels (Snorre), Steve Hofmeyr (Blou Ballon) en Bobby van Jaarsveld (Kyk Waar Is Ons Nou) is die DVD beslis 'n bonus vir elke musiekliefhebber.
Geniet verder vir Riana Nel (Dans), Jak de Priester (Die Liefde Los 'n Spoor), Karlien van Jaarsveld (Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou) en Bok van Blerk (Tannie Tina van Wyk). Die beste versameling van Afrikaanse musiek en musiekvideos - nou op Afrikaans Is Groot - Vol. 4 DVD!

Afrikaans Is Groot - Vol. 4 (Spesiale Uitgawe)
vetseun
2CD kompilasie ......... CDJUKE 53 2011 JUKEBOX
Disk 1:
1. Op Soek Na Jou - Theuns Jordaan
2. Maak Soos Jy Maak - Bobby van Jaarsveld
3. Bly By My - Riana Nel
4. Tennessee Waltz - Lianie May
5. Snorre - Robbie Wessels
6. So Klink 'n Hart - Eden
7. Geen Lewe Sonder Jou - Desmond Wells
8. Vergeet Van My - Liza Katzke
9. In My Droom - Jannie Moolman
10. Kan Nie Sonder Jou Nie - Jay
11. 'n Goeie Man - Bok van Blerk
12. Beter As Liefde - Karlien van Jaarsveld
13. Kyk Waar Is Ons Nou - Bobby van Jaarsveld
14. Vat My Hoër - Andriëtte Norman
15. Ek Sal Nie Bang Wees Nie - Joe Niemand
16. Spore In Die Lug - Gerhard Steyn
17. 7de Laan - Albert de Wet
18. Gee My Liefde - Arno Jordaan
19. FM Stereo - Steve Hofmeyr
20. Gee Jouself Vir My - Corlea Botha
Disk 2:
1. Net Voor Die Storm Kom - Theuns Jordaan
2. Pa En Seun - Steve En Bok
3. Spieëltjie - Bobby van Jaarsveld
4. Sweet Dreams - Karlien van Jaarsveld
5. Jy Soen My Nie Meer Nie - Lianie May
6. 54 5de Straat - Eden
7. Gooi Jou Arms Om My - Vaughan Gardiner
8. Tyd Om Te Trek - Bok van Blerk
9. Melanie - Jay
10. Dowwe Spore - Theuns En Juanita
11. Engel Van My Hart - Juanita du Plessis
12. Suikerbos - Wasserfall
13. Toe Stop My Hart - Jay En Lianie
14. Liewe Ouers - Robbie Wessels
15. Ons Vir Jou Suid-Afrika - Robbie En Bok
16. My Lewe Draai Om Jou - Bobby van Jaarsveld met Lika Berning
17. Juliet - Steve Hofmeyr
18. Baby Tjoklits - Gerhard Steyn
19. Engele - Arno Jordaan
20. Tussen Jou En My - Dozi

Afrikaans Is Groot is terug met die grootste uitgawe nog! Sluit in eksklusief die SPLINTERNUWE emosionele treffer van Bobby van Jaarsveld Maak soos jy maak asook die SPLINTERNUWE treffer van Theuns Jordaan Op Soek Na Jou. Die gewilde Afrikaans Is Groot reeks is terug en net betyds vir die feesseisoen! Die baie spesiale uitgawe is 'n dubbel album met al die plaaslike gunstelinge soos Theuns Jordaan, Robbie Wessels, Lianie May, Steve Hofmeyr, Jay, Riana Nel en Jannie Moolman. Afrikaans Is Groot 4 Spesiale Uitgawe bring vir jou 2 splinternuwe snitte deur Theuns Jordaan en Bobby van Jaarsveld wat slegs op die album beskikbaar is! Geniet saam die grootste Afrikaanse treffers van 2011 Engel Van My Hart (Juanita du Plessis), Tyd Om Te Trek (Bok van Blerk), Sweet Dreams (Karlien van Jaarsveld), Melanie (Jay) en Snorre (Robbie Wessels), sowel as die gewildste Afrikaanse liedjies.

Afrikaans Is Groot - Vol. 3
vetseun
DVD kompilasie . DVDJUKE 11 2010 JUKEBOX
1. Toe Stop My Hart - Jay & Lianie May
2. My Kreet - Bok van Blerk
3. My Lewe Draai Om Jou - Bobby van Jaarsveld met Lika Berning uit "Liefling"
4. Is Ek Nie Die Een - Jay
5. Juliet - Steve Hofmeyr
6. Dans Vir My - Eden
7. Stacey En Thysie - Robbie Wessels
8. Net Vir Jou - Bobby van Jaarsveld
9. Pretoria - Lianie May
10. Diamante - Gerhard Steyn
11. Stukkie Van Jou Hart - Arno Jordaan
12. Is Dit Jy - Andriëtte
13. Hart In Twee Wil Deel - Armand Hofmeyr
14. Verslaaf Aan Jou - Chrizaan
15. Foto In 'n Raam - Anthonie Bougas
16. Een Duisend Jaar - Wasserfall
17. Jasmyn - Flip A Coin
18. Cupid - Henry Alant
19. Kon Ek Maar - Riaan Hunter

Afrikaans Is Groot - Vol. 3
vetseun
kompilasie ................... CDJUKE 34 2010 JUKEBOX
1. Voor Die Storm Kom - Theuns Jordaan
2. Engel Van My Hart - Juanita du Plessis
3. Juliet - Steve Hofmeyr
4. Toe Stop 'n Hart - Lianie May & Jay
5. My Lewe Draai Om Jou (Liefling) - Bobby van Jaarsveld met Lika Berning
6. Dans Vir My - Eden
7. Sweet Dreams - Karlien van Jaarsveld
8. Diamante - Gerhard Steyn
9. Stukkie Van Jou Hart - Arno Jordaan
10. Melanie - Jay
11. Net Vir Jou - Bobby van Jaarsveld
12. Die Moeite Werd - Riana
13. Hart In Twee Wil Deel - Armand Hofmeyr
14. My Sonskyn - Etienne Steyn
15. Die Een Wat Jy Wil Hê - Lianie May
16. Die Kaplyn - Bok van Blerk
17. Speedo's En Crocs - Robbie Wessels
18. Vlieg Oor Jou Berge - 34º Suid
19. Ek Mis Jou - Liesl du Toit
20. Drome - Rudi & Corlea
21. Liefling - Afri-Spaans

Afrikaans Is Groot - Vol. 2
vetseun
DVD kompilasie . DVDJUKE 09 2009 JUKEBOX
1. Spieëltjie - Bobby van Jaarsveld
2. Skooljare - Lianie May
3. Liewe Ouers - Robbie Wessels
4. Baby Tjoklits - Gerhard Steyn
5. Tyd Om Te Trek - Bok van Blerk
6. Gooi Jou Arms Om My - Vaughan Gardiner
7. Kouevuur - Theuns Jordaan
8. Player 23 - Robbie Wessels
9. Aan Jou Vas - Eden
10. As Ek Sing - Rudi & Corlea
11. Napoleon - Andriëtte
12. Dit Is Ons Lewe - Wynand & Chereé
13. Die Kaplyn - Bok van Blerk
14. Geskenk Uit Bethlehem - Lianie May
15. Hoe Meer Ons Dit Doen - Andriëtte & Willem Botha
16. Suikerbos - Wasserfall
17. In My Drome - Chereé
18. Jy Doen Dit Vir My - Flip A Coin
19. Anderkant Atlantis - Neil Somers
20. Engele - Arno Jordaan
21. Verlei My - Izak Davel

Afrikaans Is Groot - Vol. 2
vetseun
kompilasie ................... CDJUKE 17 2008 JUKEBOX
1. Dowwe Spore - Theuns Jordaan & Juanita du Plessis
2. Baby Tjoklits - Gerhard Steyn
3. Skooljare - Lianie May
4. Tyd Om Te Trek - Bok van Blerk
5. Player 23 - Robbie Wessels
6. Mengelmoeskardoes - Juanita du Plessis
7. Lyf Teen Lyf - Eden
8. Vat My - Guillaume
9. Gooi Jou Arms Om My - Vaughan Gardiner
10. As Ek Sing - Rudi & Corlea
11. Kouevuur - Theuns Jordaan
12. Vlieg Vanaand - Bobby van Jaarsveld
13. Kom Ek Wys Jou Hoe Liefde Voel (Die Muur) - Andriëtte
14. Kom Ons Vat 'n Kans - Elizma Theron met Nicholis Louw
15. Breek Die Ys - Ray Dylan
16. Stukkend - Arno Jordaan
17. Vergeet En Vergewe - Nicholis Louw
18. Verlei My - Izak Davel
19. Anderkant Atlantis - Neil Somers
20. Dit Is My Lewe - Wynand & Chereé
21. Mannetjies Roux - Afri-Frans

Afrikaans Is Groot
vetseun
DVD kompilasie . DVDJUKE 06 2008 JUKEBOX
1. Sneeuman - Lianie May
2. Knieë Lam - Eden
3. La La Liedjie - Guillaume
4. Skipskop - Theuns Jordaan & Juanita du Plessis
5. Jy Soen My Nie Meer Nie - Lianie May
6. Jou Asem - Theuns Jordaan
7. Kwart Oor Vyf - Eden
8. Gee My - Arno Jordaan
9. Hart Se Spoor - Dozi
10. De la Rey - Bok van Blerk
11. Ek Wil By Jou Wees - Karen Ferreira
12. Is Jy In Of Uit? - Izak Davel
13. Huis Toe - Broers
14. Vier Seisoene Kind - Laurika Rauch
15. Happy Dayz - Etienne Steyn
16. Selfde Ou Strate - Hugo
17. Dankie Vir Alles - Coenie de Villiers & Gerrie Pretorius
18. Wat Het Gebeur By Aliwal-Noord? - Albert de Wet
19. Waar Is Jy - Bobby van Jaarsveld
20. Rietfontein Se Leidam - Gerald Clark

Afrikaans Is Groot
vetseun
kompilasie .................. CDJUKE 13 2008 JUKEBOX
1. Pa En Seun - Steve Hofmeyr en Bok van Blerk
2. Jy Soen My Nie Meer Nie - Lianie May
3. Knieë Lam - Eden
4. La La Liedjie - Guillaume
5. Ek Wil By Jou Wees - Karen Ferreira
6. En Ek Draai - Arno Jordaan
7. Jou Skaduwee - Juanita du Plessis
8. Sprokie Vir 'n Stadskind - Theuns Jordaan
9. Hier In My Hart - Jay
10. Hou Jy Nog Van My? - Dana Winner
11. Is Jy In Of Uit? - Izak Davel
12. 54 5de Straat - Eden
13. '68 Chevy - Bok van Blerk
14. Happy Dayz - Etienne Steyn
15. Suikerbos - Wasserfall
16. Tussen Jou En My - Dozi
17. Wat Het Gebeur By Aliwal-Noord? - Albert de Wet
18. Skipskop - Theuns Jordaan & Juanita du Plessis
19. Toeter Skoeter - Nic Stevens


skakels :








2020 07 02 - INbly-Konsert: Afrikaans Is Groot 2015, 19:00, R49.99, tickets.computicket
vetseun


2020 07 01 - INbly-Konsert: Afrikaans Is Groot 2018, 19:00, R49.99, tickets.computicket
vetseun


2020 06 25 - INbly-Konsert: Afrikaans Is Groot 2014, 19:00, R49.99, tickets.computicket
vetseun


2020 06 17 - INbly-Konsert: Afrikaans Is Groot 2016, 19:00, R120, tickets.computicket
vetseun


2020 06 16 - INbly-Konsert: Afrikaans Is Groot 2017, 19:00, R49.99, tickets.computicket
vetseun


2020 06 12 - INbly-Konsert: Afrikaans Is Groot 2019, 19:00, R49.99, tickets.computicket
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)