Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Afrikaanse Treffers 1995, 1996, 1997
vetseunvetseun
Diamante Versameling - 3CD Super Boksie . CDABOXT 031 2010 EMI

Afrikaanse Treffers 1999
vetseun
kompilasie ................... CDDCB 422 1999 DECIBEL
1. Droom Van My Geluk - Dana Winner
2. Ek Ken Jou Soms - Steve Hofmeyr
3. Môre Lyk Dit Anders - Rina Hugo
4. Jy's My Hele Lewe - Philip Moolman
5. Jock Van Die Bosveld - Carike Keuzenkamp
6. Die Klokke Sal Lui - Gé Korsten
7. Parstyd In Die Wynland - Nádine
8. Slaap Vanaand By My - André Schwartz
9. Ek Is Sonder Jou - Amor
10. Lulu Trek Wes - Blackie Swart
11. Oomblik In 'n Ewigheid - Irene van Wyk
12. Soveel Jare Is Verby - Will Jordan
13. Raaisels - Janita Claassen
14. Mal Verlief Op Jou - Deon Roberts
15. Weltevreden Stasie - Triple A's
16. In Afrika - Johan Groenewald
17. Eksie Perfeksie - Musical Dolls
18. Liewe Ou Maan - Die Platinums

Afrikaanse Treffers 1998
vetseun
kompilasie .................... CDDCB 397 1998 DECIBEL
1. Bly Net Voor - Anneli van Rooyen
2. Vrede In My Hart - Gé Korsten
3. Ek Is Lief Vir Jou - Patricia Lewis
4. Lamie - Johan Stemmet
5. Een Of Ander Tyd - Rina Hugo
6. Heeltemal Niks - André Schwartz
7. Sê My Dat Jy Sal Terugkom - Arina de Witt
8. Sewe Dae Sonneskyn - Clive Bruce
9. Stap Saam Met My - Carike Keuzenkamp
10. Jan, Jan, Jan, Die Bielie Van Die Bosveld - Touch Of Class
11. Ek En Jy - Steve Hofmeyr
12. Somer In Singapoer - Francois & Elizabeth
13. Dankie Liewe Ouers - Chris le Roux
14. My Deure Staan Oop - Jurie Els
15. Ek Huil Oor Jou - Philip Moolman
16. Ver In Die Ou Kalahari - Triple A's
17. Verlore - Roberto
18. Die Lewe Se Wedloop - Bles Bridges
19. Voel Jy? - Yoti
20. Maak Haar Eina - Die Hervormde Partytjie Op Horings

Afrikaanse Treffers 1997
vetseun
kompilasie .................. CDDCB 370 1997 DECIBEL

Afrikaanse Treffers 1995
vetseun
kompilasie ....................................... 1995
1. Met Liefde - André Schwartz
2. Seisoene - Rina &
3. Papillon - Carike Keuzenkamp
4. Hemelkind - Johan Stemmet
5. Hardloop Verby - Anneli van Rooyen
6. Parstyd In Die Boland - Sias Reinecke
7. In Die Reën - Alabama
8. Skone Somer - Riaan Nienaber
9. Dit Reën In My Hart - Danie Botha
10. Die Tekkie-Rag - Raymond Greenberg
11. Liefling Ons Twee Word Ook Ouer - Gé Korsten
12. Kom Droom Nou Saam - Rina Hugo
13. Kaalvoet Klong - Chris le Roux
14. Heidi - Jeanette
15. Laat Die Wiele Rol - A Cappella
16. Die Lewe Is Mooi - Gert van Tonder
17. Ek En My Meisie - Hansie en sy Orkes
18. Mooiste Wêreld - Ed van Wyk
19. My Eie Melodie - Yoti
20. Jim Miller Keurspel 1 - Ollie Viljoen

Afrikaanse Treffers 1992
vetseunvetseun
kompilasie LP .................................... 1992 DECIBEL
Dis Jy - Johan Stemmet
Stap Saam Met My - Carike Keuzenkamp
Jy's Die Beste - André Schwartz
Elke Dag Van Die Res Van My Lewe - Rina Hugo
Mense Soos Jy - Innes & Franna
Lank Lewe Liefde - Greta Jones
Ek Kan - Danie Botha
Jy Is In My Hart - Anneli van Rooyen
Mooiste Taal - Franna Benadé
Ek Wil By Jou Wees - Gé Korsten
Pieterkie - André Swiegers
Vier Woorde - Bles Bridges

Afrikaanse Treffers 1990
vetseun
kompilasie LP ............ DCB (K) 224 1990 DECIBEL

Afrikaanse Treffers 1989
vetseun
kompilasie LP .................................... 1989

Afrikaanse Treffers 1988
vetseunvetseun
kompilasie LP .................................... 1988
Kant Een:
1. Dis 'n Land - Carike Keuzenkamp
2. Môre Bring 'n Nuwe Dag - Bles Bridges
3. Hoekom Is Die Hemel Blou? - Rina Hugo
4. My Lied Vir Jou - Manuel Escórcio
5. Anderkant Nêrens - Ruben Lennox
6. Was Ek Maar 'n Digter - Kupido
7. Silver de Lange - Anton Goosen
Kant Twee:
1. Ek Lewe - Anneli van Rooyen
2. Aan Die Einde Van Ons Liefhê - Johan Stemmet
3. My Mooi Ou Karooland - Chris le Roux
4. Wiele - Janita Claassen
5. Sommer So Sonder Rede - Die Troebadoer
6. Melodieë Van Verlange - Yoti
7. Jêmkoek - Randall Wicomb

Afrikaanse Treffers '87 Vol. 4
vetseunvetseun
kompilasie TC/kompilasie LP . L4 DCB(T) 181/DCB (E) 181 1987 DECIBEL
Kant Een:
1. Die Vissers Van San Juan - Carike Keuzenkamp
2. Gee My Die Veld En Die Sonskyn - Bles Bridges
3. Net Jy - Rina Hugo
4. As Ek Jou Vergeet - Manuel Escórcio
5. Die Ystertrein - aCapella Koor
6. Gee My Die Langpad - Ruben Lennox
Kant Twee:
1. Ek Kan Droom Van My Sonskip - Anneli van Rooyen
2. Skooldaeliefde - Die Troebadoer
3. Neonligte - Janita Claassen
4. Eenders En Anders - Carike Keuzenkamp en Johan Stemmet
5. Tienduisendmaal - Jaco Pieterse
6. Die Weersiensdag - Phillip & Ella Kotzé
7. Die Griekse Boertjie - Yoti

Afrikaanse Treffers '86
vetseunvetseun
kompilasie TC/kompilasie LP . L4 DCB (EO) 159/DCB (O) 159 1986 DECIBEL
Kant Een:
1. 'n Tikkie Vryheid - Van LP: Rina, DCB 144
2. Kan Jy Nog Onthou - Van LP: Ons Lied Is 'n Duet, DCB 147
3. Aan Die Einde Van Die Reënboog - Van LP: Ek Lewe, DCB 152
4. Goudstad-Melodie - Van LP: Ons Lied Is 'n Duet, DCB 147
5. So Wil Ek Ons Liefde Onthou - Van LP: Lied Van Die Wind, DCB 154
6. Onbekende Weermagman - Van LP: Onbekende Weermagman, BRS
Kant Twee:
1. Vir Mamma - Van LP: Vir Mamma, CBK 656
2. Byna Soos Nou - Van LP: Carike, DCB 145
3. Witbroek - Van LP: Die Boerklong Se Baadjie Staan Punt In Die Wind, VLP 5035
4. Wiele - Van LP: Ballonne, CBK 7041
5. Lied Van Die Wind - Van LP: Lied Van Die Wind, DCB 154
6. Kinders Van Die Wind - Van LP: Trevor Nasser, CBK 7056
7. Die Troebadoer - Van LP: Groot Karoo, DCB 153

Afrikaanse Treffers - Tiende Verjaarsdag Album
vetseun
kompilasie LP .................................... 1985
Kant Een:
1. Maggie - Bles Bridges
2. Transkaroo - Herman Holtshauzen
3. Vyfster - Lloyd Ross
4. Kinders Van Die Wind (Instrumental) - Ron Franchitti
5. Rolbos - Janita Claassen
6. Mooi Griekeland - Sonja Herholdt
7. Liefling - Gé Korsten
Kant Twee:
1. Liefste Madelein - Die Kavalier
2. Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oë - Gé Korsten
3. Stellenbosch Se Nonnatjie - Anton Goosen
4. Kleur - Randall Wicomb
5. Sprokie Vir 'n Stadskind - Koos du Plessis
6. Boy Van Die Suburbs - Anton Goosen
7. Sewe Sakke Sout - Anneli van Rooyen

Afrikaanse Treffers - Vol. Twee - Die 14 Gewildste Treffers Van 1985
vetseunvetseun
kompilasie LP ................................... 1985
Kant Een:
1. Potjiekos - Anton Goosen
2. Drakensberge Van Verlange - Rina Hugo
3. Wag Vir My - Bles Bridges
4. Vier Woorde - Jaco Pieterse & Louise Senekal
5. Die Blou Erongo's Droom - Carike Keuzenkamp
6. Neem My Op Vlerke - Anneli van Rooyen
7. Duitsweswals (Rooi Rokkie Wals) - Randall & Koba
Kant Twee:
1. Van der Merwe P.I. - David Kramer
2. Vir Jou - Laurika Rauch
3. Ballonne -Janita Claassen
4. Vyfster - Trevor Nasser
5. Adios Maria - Die Troebadoer
6. Ek Is Verlief Op Jou - Cora & Kupido
7. Kom Ons Dans Tesame - Hessel van der Walt

Wat is 'n treffer?
En wat maak van een nommer 'n treffer, terwyl 'n ander nie die paal haal nie? Is dit die wysie, is dit die woorde, is dit die kunstenaar - of is dit 'n kombinasie van al drie?
Laasgenoemde is die waarskynlikste: daardie wysie wat 'n mens oor en oor loop en fluit of neurie, die woorde wat gedurig deur jou kop maal en dan natuurlik dit wat die kunstenaar daarvan maak,
In u hande het u 'n treffer. Die uitslag van die Radioprogram, AFRIKAANSE TREFFERS, word uitsluitlik deur die luisteraars bepaal - en die oorgrote meerderheid het aangedui dat hierdie plaat 14 van die grootste treffers van die afgelope jaar bevat. Geniet dit! - omslag

Afrikaanse Treffers
vetseunvetseunvetseun
kompilasie TC/kompilasie LP . L4 MFP 56005/MFP 56005 1980 MUSIC FOR PLEASURE/BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Glimlag - Gé Korsten 1974 (Goodman/Cox/Korsten)
2. Vergeet Om Te Vergeet - Joanna Field (A. Goosen)
3. Doer In Die Boendoe - Herman Holtzhausen (A. Goosen)
4. Eenmaal Verlief Altyd Verlief - Min Shaw 1973 (Siegel/Jung)
5. Anneline - Melodie Drie (Coetzer/Snyman/Snyman)
6. Liefste Madelein - Ron Franchitti 1980 (Tradisioneel, C. Steyn)
Kant Twee:
1. Jy Is My Lewe - Sonja Herholdt 1977 (A. Goosen)
2. Min Dae - Gé Korsten 1973 (Siegel/Holm/M. Steyn)
3. Tesame - Joanna Field; Sias Reinecke 1979 (Holtzhausen)
4. Koemadoe - Joanna Field (Du Preez)
5. Hantam Berge - Sias Reinecke (Viljoen/Viljoen)
6. Die Graaf Van Bloemfontein - Carike Keuzenkamp 1969 (Mayer/Weyrich/P Smit)

Deesdae geld die spreekwoord dat iets soos wys is (hoe ouer, hoe beter), in toenemende mate ook die platebedryf. Talle van die ouer opnames bly werklik immergroen en steeds in aanvraag. Maar darem wil ek byvoeg: hoe ouer, hoe beter, hoe skaarser. Dit gebeur uiters selde dat 'n plaat herdruk word en dwarsoor ons land is tientalle teleurgestelde mense wat nie meer van hul gunsteling opnames kan bekom nie.
Tot nou! Hier is opnames soos "Anneline" deur Melodie Drie, wat nog nooit in die handel verkrygbaar was nie; Hantamberge wat in Afrikaanse Treffers herontdek is; Die Graaf Van Bloemfontein en Eenmaal Verlief; weer beskikbaar.
Saam met hulle is daar nuwe opnames van nommers wat 'n plek op die gewildheidsleer oopgeskop het - en les bes, om hierdie plaat werklik 'n TREFFER te maak, twee goues deur Gé Korsten: "Glimlag" en "Min Dae". - omslag

Afrikaanse Treffers Nr. 1
vetseunvetseunvetseun
kompilasie LP/8-Track . MFP 54618 1975 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Liefde Is My Nooi Se Naam
2. Vriende In Die Son
3. Solitaire
4. My Hart Het 'n Kleine Venster
5. Waarom?
6. Dis Verby Met Ons Nou
Kant Twee:
1. Haai Cassanova
2. Sonop
3. En Ek Min Jou So
4. Drome
5. 'n Plek In Jou Hart
6. Gee My Jou Hand


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)