Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
African Dope - Vol. 1
vetseun
kompilasie ................... CDEPC8193 2001 EPiC/AFRICAN DOPE
1. Rise'n'Shine (Toine's Concrete Jungle Mix) - ...
2. Paralyser - Ghettomuffin
3. Turn The Clock - Felix Laband
4. Gangsta - Kalahari Surfers met Mzi (Ghetto Muffin)
5. Rhymedrop (Mime's So Dark Remix) - Moodphase5ive
6. Paradise (Farmer Brian and DJ Dope's Jungle Dub) - Moodphase5ive
7. Praha Paradise - Ernie
8. Isangqa - Craig Damster
9. Dig It - Kalahari Surfers
10. Wilddog - Felix Laband
11. Violationl (Syllabic's Other Mix) - Moodphase5ive
12. Walking Distance - Anti-Hero
13. Miles (Mime's Nite Passage Mix) - Moodphase5ive
14. Taako - Kalahari Surfers

in Canibus se woorde "g-g-g-g-get retarded", hier stap ons rustig die internasionale soniese ritme gebied binne. African Dope was nou al verantwoordelik vir menigte lekker dinge, maar hier oortref hulle tot hulle self. 14 lieflike groot nommers, Moodphase5ive skop af met "Rise 'n Shine" en of jy stap, sit of ry, sal jou kop knik. Moodphase5ive, Felix Laband en Kalahari Surfers represent die maatskappy waarop hul albums uitgegee is en nog ander beatmakers in craig damster, ernie en anti-hero maak bydraes. 'n baie naby aan perfekte totale inheemse kompilasie.
Hierdie is 'n Kaapstadse label wat bestaan uit Roach en Fletcher van Krushed & Sorted. Hulle gebruik die platemaatskappy om die drome van die kaapse IDM makers te verteenwoordig.
Hou 'n neus in die lug en ore op die grond vir hulle nuwe bekendstellings van Godessa ('n groep vrouens wat deur Hip Hop veg teen die euwels van lewe in die kaap), Ghettomuffin (rapper Sugar en MC Mzi van die Gugulethu ...), Constructus ('n African Dope kollaborasie met Waddy van ex-Max Normal) en The Cape of Good Dope dubbel album wat binnekort iewers naby jou bekend gestel word.


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)