Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
30 Beste Love Songs 2
vetseunvetseun
kompilasie ................. SELBCD454 2003 SELECT
1. One In A Million
2. I Drove All Night
3. Sorry Seems To Be The Hardest Word
4. We've Got Tonight
5. Maybe
6. The Rose
7. Daar's Niks Soos Ware Liefde
8. I Love You
9. Lady
10. Here I Am
11. Feel
12. Can't Stop Loving You
13. Mansmens Van My
14. Vergeet Van My
15. If You're Not The One
16. Please Forgive Me
17. Miss You Nights
18. Thank You For Loving Me
19. Lady In Red
20. Anyone Of Us
21. Jy Weet
22. Saam
23. Met Jou In My Lewe
24. You've Lost That Lovin' Feelin'
25. Something's Gotten Hold Of My Heart
26. (I've Had) The Time Of My Life
27. Endless
28. It Must Have Been Love
29. Sleeping Child
30. The Love Somebody

30 Beste Love Songs
vetseunvetseun
kompilasie .................. SELBCD430 2002 SELECT
1. If Tomorrow Never Comes
2. Another Night
3. Why Don't We Spend The Night
4. Modern Ballad Medley: A New Day Has Come
5. I Hope You Dance
6. Fool Again
7. Whenever Wherever
8. I'd Love You To Want Me
9. Evergreen
10. Laaste Lag
11. My Only
12. Ultimate Sokkie Medley: Escape
13. I Totally Miss You
14. Oh L'Amour
15. You'll Never Be Sorry
16. Suzanne, Suzanne
17. She Believes In Me
18. Buy Me A Rose
19. Timeless Love Medley:
19. Bed Of Roses
20. Ti Amo
21. Unchained Melody
22. In Love With You
23. Hearts On Fire
24. I've Been Thinking About You
24. Highway To Love Medley:
25. Head Over Heals
26. Highway To Your Heart
27. Girl Van Die Klein Karoo
28. Sonder Jou
29. Fly On The Wings Of Love
30. Lady In Red

Valentynsdag is eers oor sowat ses maande - maar dit is mos geen rede hoekom jy nie so af en toe bietjie romanties mag raak nie. Hier is dertig van die beste ou sowel as nuwe liefdesliedjies wat jou net in die regte romantiese luim gaan plaas. Nuwe liefdesliedjies soos Ronan Keating se huidige treffer "If Tomorrow never comes" (vertolk deur Nicholis van Canterò faam), die Britse Pop Idol-treffer "Evergreen" (vertolk deur Westend) en Coleske se "My Only" is maar 'n paar van die nommer-een liefdesnommers op die album. Shakira se "Whenever Wherever" (vertolk deur Sarina) en nog huidige treffers soos "Escape" en "A New Day Has Come" maak die album nog meer treffend. Nostalgiese romantiese nommers vier ook hoogty op die album - "Why don't we spend the night" (Joe Fagin), "I'd love you to want me" (Lobo), "She Believes In Me" (Kenny Rogers) en "Unchained Melody" (Dream) is maar net 'n paar van die goue treffers op die album. Die liefedesliedjies is met die hand gekies en sal in die meeste liefhebbers van romantiese ballades se smaak val - van Steve Hofmeyr se "Laaste Lag", Ons Eie Drie Tenore se "Fly On The Wings Of Love", Die Campbells se "Suzanne, Suzanne", Kurt Darren se "Another Night" tot die Bellamy Brothers se "You'll Never Be Sorry" pryk op die album. Of dit nou 'n romantiese kersligete of 'n langarmdans is - maak daardie romantiese aand of oomblikke nog meer spesiaal en onvergeetlik met "30 Beste Love Songs".


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)