Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
24 Gatswaai Treffers 2
vetseunvetseun
kompilasie .................. SELBCD554 2005 SELECT
1. Al One - Lonely
2. Kurt Darren - Nommer Een
3. Ringtone - Axel F (Funky Froggy Mix)
4. Nicholis Louw - Bly By My
5. DJ Euro - What A Feeling (New Mix)
6. Bosson - This Is Our Life
7. Bad Boys Blue - Can't Live Without You
8. Fredi Nest - Bokkie Nr. 10
9. Die Campbells - That'll Be The Day
10. JJ Stephens - Ek Kan Droom Van My Sonskip
11. Bellamy Brothers - Crazy From The Heart
12. Andreas Martin - Abschied Von Den Sternen
13. Freddie Mong - Saam Met Jou (Solo Tu)
14. Anrika - Hou My Vas
15. Emotion - A Good Heart
16. Haddaway - Come Back (Love Has Got A Hold On Me)
17. Londonbeat - I've Been Thinking About You
18. Wicus van der Merwe - Ag Kom Nou
19. Jewel - If She Knew What She Wants
20. A La Carte - Do Wah Diddy Diddy '99
21. Die Bokjollers - Do You Wanna Dance
22. Die Bokjollers - Let's Go My Little Darling
23. Die Bokjollers - Sea Cruise
24. Lente Oes Orkes - Lente Vrolikheid
/
1. Lonely - Al One
2. Nommer Een - Kurt Darren
3. Axel F - Ringtone
4. What A Feeling - DJ Euro
5. Bly By My - Nicholis Louw
6. This Is Our Life - Bosson
7. Can't Live Without You - Bosson
8. Bokkie No. 10 - Fredi Nest
9. That'll Be The Day - Die Campbells
10. Ek Kan Droom Van My Sonskip - JJ Stephens
11. Crazy From The Heart - Bellamy Brothers
12. Acschiedvonden Sternen - Andreas Martin
13. Saam Met Jou - Freddie Mong
14. Hou My Vas - Anrika
15. A Good Heart - Emotion
16. Comeback - Haddaway
17. I've Been Thinking About You - Londonbeat
18. Ag Kom Nou - Wicus van der Merwe
19. If She Knew What She Wants - Jewel
20. Dowah Diddy Diddy '99 - A Lae
21. Sixties Keurspel
22. Lentevrolikheid - Die Lente Oes Boere Orkes

25 Gatswaai Treffers
vetseun
kompilasie .................. SELBCD483 2004 SELECT
1 Mandy (2004 Mix) - Westend
2 Love Springs Eternal - Kurt Darren
3 Teenage Queenie - Juanita du Plessis
4 Smile - Juanita du Plessis
5 Mississippi - Juanita du Plessis
6 Teenage Queenie - Juanita du Plessis
7 Forever And For Always - Soca
8 Suzette - Die Campbells
9 Annemarie - Gerrie Pretorius
10 Rebecca - Wicus van der Merwe
11 Ek Onthou - Nicholis Louw
12 Maybe My Baby - Boertjie
13 Somer In Die Stad - Jerome
14 Dans Met My Baby - Die Kookwater Orkes
15 Say It Isn't So (Dance Mix) - DJ Euro
16 White Flag - Tao
17 Everlasting Love - Maria
18 Jou Hart Is Weer Myne - Retro
19 Vasvat - Die Hantam Orkes
20 Warm Pampoen - Die Hantam Orkes
21 Boesmanland - Die Hantam Orkes
22 Vlakdrif - Die Hantam Orkes
23 Jodel Liedjie - Rian Ungerer
24 Ek Wil 'n Meisie Hê - Hennie du Preez
25 Addicted (2004 Mix) - Corazon

Nou's hier 'n klankolifant van die régte kleur! Altesaam 25 onvergeetlike energiegedrewe gatswaaitreffers op Select-Musiek se splinternuwe polsalbum 25 Gatswaai-treffers.
Met van die land se gewildste sterre: die platinumverkopers Kurt Darren, Die Campbells en Juanita du Plessis, die goue minnesanger Gerrie Pretorius, die loslitjoller Nicholis Louw, die jodellat Rian Ungerer en die nuwelinge Wicus van der Merwe en Hennie du Preez.
Daar's songs oor Suzette, Annemarie en Rebecca - álmal met gatswaai-tapritmes! Ander girls word met woema besing in die liedjies Ek Onthou, Maybe My Baby, Somer In Die Stad, Jou Hart Is Weer Myne, Jodel Liedjie en Ek Wil 'n Meisie Hê.
Swaai voorts gat op die maat van Die Kookwater-orkes se sneluitnodiging, Dans Met My Baby, en die trefferparadegunstelinge Say It Isn't So, Everlasting Love en Addicted. Vryf die lywe op die maat van Love Springs Eternal, Forever And For Always en White Flag. Knák die litte op die countrylekkertes Teenage Queenie, Smile en Mississippi. En vee die vloer met Die Hantam Orkes se setieskeurspel met Vasvat, Warm Pampoen, Boesmanland en Vlakdrif.
Dit is dit die vreugde van dié album gevul met dansvloerwoema en uitbundige samesynritmes vir daardie vrolike kuiertye. Geniet energiegedrewe gatswaaigenot! Raak verslaaf, wikkel daai heupe en gee jou oor aan die ritmes van 25 Gatswaai-treffers!

25 Gatswaai Treffers
vetseunvetseunvetseun
kompilasie ................................................SELECT
1. Boeta, Ons Gaan Rugby Kyk!
2. When The Boys Come Running In (Dronkgat In Die Losie)
3. Aai, Wat 'n Boknaai
4. Woema Rugby Keurspel: We Will Rock You;
.................................................. Hie' Kommie Bokke (Lekka Opgepomp!);
.................................................. Olé Olé Olé;
.................................................. Shosholoza (White Man Can Sing)
5. Die Game Is Bedoel Vir Jou En My
6. Green & Gold (Die Breebors Mieks)
7. Get-Up And Lawaai Keurspel: The Final Countdown;
.......................................................... Tubthumping;
.......................................................... Let's Go (Lekker Opge.-"rev");
.......................................................... Nkosi Sikelela (Voories Mieks)
8. Dop En Tjop Afterparty Keurspel: Pale Toe;
............................................................... O, Brandewyn Laat My Staan;
............................................................... They'll Be Wearing Green & Gold
9. Boots & All


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )