Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
20 Immergroen Treffers - Vol. 2
vetseunvetseun
kompilasie ................... SELBCD543 2005 SELECT
1. Stuur Groete Aan Mannetjies Roux - Laurika Rauch
2. A Bunch Of Thyme - Foster & Allen
3. A Winter's Tale - Kurt Darren
4. I Don't Believe In If Anymore - Roger Whittaker
5. Ballade Vir 'n Enkeling (Herroep) - Richard van der Westhuizen
6. Nicolene - Gé Korsten
7. Massachusetts - Die Campbells
8. Tribute To Elvis: Can't Help Falling In Love;
.................................. Love Me Tender;
.................................. Crying In The Chapel - Nicholis Louw
9. My Broken Souvenirs - Demis Roussos
10. Woman, Beautiful Woman - Lance James
11. Sproetjies - Sias Reinecke
12. The Wind Beneath My Wings - Kenny Rogers
13. Where Have All The Flowers Gone? - The Fureys
14. Ballade Pour Adeline - Richard Clayderman
15. You Raise Me Up - Du Preez Stoltz
16. Yesterday's Hero - Who's News
17. Making Your Mind Up - Buck's Fizz
18. Total Eclipse Of The Heart - Nicki French
19. Feestyd Se Wysie - Manuel Escórcio
20. Mooi Griekeland - Johann du Toit

Hier is weer 'n pragversameling onthoumusiek op een CD: Select Musiek se 20 Immergroen Treffers Volume 2 : Afrikaanse gunstelinge en tydlose trefferpardejuwele - vertolk deur die gewildste Suid-Afrikaanse kunstenaars en internasionale sterre. Daar's Ierse bekoring, countrymelancholie, middelmootverposings, popgenot en uitbundige feesvreugde.
Foster & Allen skep die nostalgiese stemming met die gunsteling A Bunch Of Thyme. Daar is seerkry herinneringe met Demis Roussos se My Broken Souvenirs, romanse met Lance James se Woman, Beautiful Woman, Nicki French se Total Eclipse Of The Heart, Die Campbells se Massachusetts, en hoopvolle besieling in Roger Whittaker se I Don't Believe In If Anymore en Kenny Rogers se The Wind Beneath My Wings. Die immergroen stempel blink op Sias Reinecke se Sproetjies, Laurika Rauch se Stuur Groete Aan Mannetjies Roux, Gé Korsten se Nicolene, Richard van der Westhuizen se Ballade Vir 'n Enkeling en Johann du Toit se weergawe van Mooi Griekeland. En wat is 'n onthou-album sónder 'n walsie? Manuel Escórcio en Janita Claassen se Feestyd Se Wysie bied wárm Suid-Afrikaanse samesyn herinnerings. Tussen die ritmetreffers is Buck's Fizz se Making Your Mind Up en Who's News se Yesterday's Hero. Dié versameling verpoos met Richard Clayderman se instrumentale juweel Ballade Pour Adeline, Kurt Darren se A Winter's Tale, Du Preez Stoltz se You Raise Me Up en The Fureys se tydlose weergawe van Where Have All The Flowers Gone?. En Nicholis Louw onthou die musiek van Elvis Presley in 'n keurspel met Can't Help Falling In Love, Love Me Tender en Crying In The Chapel.
Dit is wat 20 Immergroen Treffers bied: gehalte-verskeidenheid in uiteenlopende klankgenres.Kry en bewaar immergroen herinneringe!

20 Immergroen Treffers
vetseun
kompilasie ................... SELBCD515 2005 SELECT
1. Maggie - Foster & Allen
2. Words - FR Davids
3. Liefling - Gé Korsten
4. Klein Karoo - Sias Reinecke
5. Living Next Door To Alice - Chris Norman
6. Flashdance...What A Feeling - Irene Cara
7. Never Ending Story - Limahl
8. When You Were Sweet Sixteen - The Fureys
9. I Wanna Live - Kurt Darren
10. A Million Drums - Dennis East
11. She Believes In Me - Kenny Rogers
12. Transkaroo - Herman Holtzhausen
13. Endless Road - Nikki Lalo
14. Chariots Of Fire - Galanakis
15. Osbraai Op Kromdraai - Francois Hayes
16. Jaloers Bokkie - Die Campbells
17. Sugar Sugar - Tommy Roe
18. Rose Garden - Lynn Anderson
19. Mona Lisa - Nat King Cole
20. Hasie - Al Debbo


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )