Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Wanessa - 'n Kinder Operette
vetseunvetseun
klankbaan ...................... CDTGE 59 2000 GALLO
1. Een Twee Drie
2. Grr-Huff-Huff
3. Ek Wil Wanessa Hê
4. Vroeg In Die Stad
5. Hier's Ek
6. Ek Sal Haar Nooit Vergeet
7. Die Speurder
8. Kuptein-Kuptein
9. Wanessa
10. Tinktinkie Se Troudag
11. Willie Wekkertjie
12. Die Haas
13. Die Rook Styg Op

Storie, musiek en woorde deur Betty Misheiker; Vertel deur Esmé Euvrard; Gesing deur Doris Brasch en Dawie Couzyn; Begeleiding deur George Hayden en sy Orkes; onder regie van Betty Misheiker

Wat Is 'n opperette?
Eenvoudig 'n storie vertel deur liedjies en musiek.! Die storie is die geraamte van die musiek, en die musiek help weer om die atmosfeer van die storie te verskaf, is dit ook al verdriet, angs humor of vreugde.
Betty Misheiker, wat al lank voortrekkerswerk doen in die gebied van sprankelende nuwe materiaal vir ons kinders te verskaf - in albei Afrikaans en Engels - voer weer iets oorspronklik aan met hierdie langspeelplaat. Wanessa, haar kinder operette.
Die storie is simpatiek vertel deur sdie bekende, sjarmante stem van Esmé Euvrard (wat ook die rol van Tannie speel en sing.)
die liedjies - soos gewoonlik - is skitterend vertolk deur Doris Brasch en Dawie Couzyn, wat geheel en al huule talente met soveel geesdrif bydra.
'n Nuwe stemmetjie verskyn ook op hierdie opname - die van Victor Couzyn. Dawie se seun - wat so voortreflik die liedjie van die speel-beertjie vertolk.

Wanessa - 'n Kinder Operette
vetseunvetseun
klankbaan LP ........................ UNA 1610 UNIKA
Kant Een:
1. Een Twee Drie
2. Grr-Huff-Huff
3. Ek Wil Wanessa Hê
4. Vroeg In Die Stad
5. Hier's Ek
6. Ek Sal Haar Nooit Vergeet
Kant Twee:
1. Die Speurder
2. Kuptein-Kuptein
3. Wanessa
4. Tinktinkie Se Troudag
5. Willie Wekkertjie
6. Die Haas
7. Die Rook Styg Op

met Esmé Euvrard; Doris Brasch; Dawie Couzyn; Betty Misheiker

Wanessa - 'n Kinder Operette
vetseun
klankbaan LP ......................... GOG 5 1974 GOGGA
Kant Een:
1. Een Twee Drie
2. Grr-Huff-Huff
3. Ek Wil Wanessa Hê
4. Vroeg In Die Stad
5. Hier's Ek
6. Ek Sal Haar Nooit Vergeet
Kant Twee:
1a. Die Speurder
..b. Die Speurder
..c. Die Speurder
2. Kuptein-Kuptein
3. Wanessa

met Betty Misheiker; Esmé Euvrard; Doris Brasch; Dawie Couzyn


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)