Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Semi-Soet



vetseunvetseunvetseunvetseunvetseun
film DVD . DVDJUKE 17 2011 JUKEBOX

"'n Halwe waarheid. 'n Halwe leuen. 'n Hele gedoente!"

met Anel Alexander, Corine du Toit, Paul du Toit, Wikus du Toit, Nico Panagiotopoulos, Sandra Vaughn, Louw Venter

Short Description 'n Halwe waarheid. 'n Halwe leun. 'n Hele gedoente. Selferkende werkholis, Jaci van Jaarsveld, sal alles in haar vermoë doen om te keer dat die advertensiemaatskappy waarvoor sy werk oorgeneem word deur 'n genadelose sakeman bekend as "The Jackal." Haar enigste hoop is om 'n groot kontrak los te slaan vir 'n wynlandgoed wat hul wyne internasionaal wil bemark. Makliker gesê as gedaan, veral as die wynboer vereis dat die persoon wat sy wyn gaan bemark in 'n gevestigde liefdesverhouding moet wees. Uit desperaatheid besluit Jaci om 'n model te huur om hom voor te doen as haar verloofde. Gevolglik neem sy aan dat die eerste aantreklike man wat by hulle kantore instap deur die modelagentskap gestuur is. Als blyk seepglad te verloop met die ontmoeting met die wynboer, totdat hy vir Jaci en haar 'verloofde' wynplaas toe nooi vir 'n naweek waartydens sy teen die opposisie sal moet meeding vir die kontrak. En wie is die opposisie? Jaci se eks-verloofde, Markus Rossouw. Net wanneer Jaci dink dat sy in volle beheer is besef sy dat haar kamstige verloofde, JP, die einste "Jackal" is wat haar maatskappy probeer sink.

vetseun
klankbaan ..................... CDJUKE 55 2012 JUKEBOX
1. My Hart Se Hongersnood - Karlien van Jaarsveld & Dewald Wasserfall
2. Lank Lewe Die Liefde - Jay & Lianie May
3. Stasie - Jak de Priester & Anel Alexander
4. Timbuktu - Riana Nel
5. Kan Nie Sonder Jou Nie - Jay
6. Wind En Weer - Die Heuwels Fantasties
7. Klein Bietjie - Heinz Winckler
8. Roer Jou Voete - Jak de Priester
9. Baby Tjoklits - Gerhard Steyn
10. News Café - Jak de Priester
11. By My - Riana Nel
12. Ma Jolie Rousse (Voshaarnooi) - Afri-Frans
13. Une Petit Million (Ek Sou Kon Doen Met 'n Miljoen) - Afri-Frans
14. Klein Klein Jakkalsies - Chris Chameleon
15. Score
16. Score


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)