Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ballade Vir 'n Enkeling 2
vetseunvetseunvetseun
klankbaan TC/CD . SELBC 177 1993 SELECT/SAFRITEL
1. Begintitels (Instrumenteel) (van der Westhuizen)
2. Enkeling (van der Westhuizen)
3. Voshaarnooi (van Rensburg)
4. Kom En Hou My Vas (van Rensburg, Louise du Toit-Smit)
5. Bakens In Die Nag (van der Westhuizen)
6. Michael Se Lied (van Rensburg)
7. Jacques En Deidré (Instrumenteel) (van Rensburg)
8. Shiva En Lood (Instrumenteel) (van Rensburg)
9. Jonathan Se Tema (Instrumenteel) (van Rensburg)
10. Liebet Se Tema (Instrumenteel) (van Rensburg)
11. Liebet Se Smart (Instrumenteel) (van Rensburg)
12. Wikus Se Tema (Instrumenteel) (van Rensburg)
13. Mareike Se Tema (Instrumenteel) (van Rensburg)
14. Verkragtingstoneel (Instrumenteel) (van Rensburg)
15. Eindtitels (van der Westhuizen)
16. Ballade Vir 'n Enkeling Eindtitels

met Richard van der Westhuizen, Louis van Rensburg, Louise du Toit-Smit

Ballade Vir 'n Enkeling
vetseunvetseunvetseunvetseunvetseun
klankbaan TC/klankbaan LP . DCB(O) 177 1987/1990 DECIBEL
Kant 1:
1. Enkeling (Orkes o.l.v. L. van Rensburg) (R. van der Westhuizen)
2. Dis Literêr (Sang: J. Broderick/J. Engelbrecht) (R. van der Westhuizen/L. van Rensburg)
3. Carina Se Tema - Instrumentaal (Orkes o.l.v. L. van Rensburg) (L. van Rensburg)
4. Voshaarnooi (Sang: L. van Rensburg) (Boerneef/L. van Rensburg)
5. Carina Kan (Orkes o.l.v. L. van Rensburg) (L. van Rensburg)
6. Een Alleen (Sang: L. van Rensburg) (L. van Rensburg)
7. Voshaarnooi - Instrumentaal (Orkes o.l.v. L. van Rensburg) (L. van Rensburg)
Kant 2:
1. Enkeling - Instrumentaal (Sang: R. van der Westhuizen) (R. van der Westhuizen)
2. Alicia Se Tema (Orkes o.l.v. L. van Rensburg) (L. van Rensburg)
3. Vêr Van Jou (Orkes o.l.v. L. van Rensburg) (L. van Rensburg)
4. Kraai Jou Kraai (Sang: L. van Rensburg) (L. van Rensburg)
5. My Karretjie Se Venster (Sang: L. van Rensburg) (L. van Rensburg)
6. Tuiskoms (Sang: L. van Rensburg) (L. van Rensburg)vetseun

Regisseur: Henry Mylne
Oorspronklike Musiek & Orkestrasies: Louis van Rensburg

Hoofspelers:
Gavin van den Berg (Jaques Rynhard)
Karin Fourie (Carina Human)
Babs Laker (Libet Rynhard)
Marie Pentz (Trudie Linde (Shivas))
Selma van der Vyver (Lena Aucamp)
Aalwyn van der Merwe (Jan-Paul Otto)
Anneline Kriel (Alicia Francke)
Shareen Swart (Meisie Moolman)
Hugo Taljaard (Gavin Greeff)

Vervaardig deur TV-Drama (Afrikaans)

Ballade Vir 'n Enkeling
'n SAUK Produksie
Regie: Henry Mylne met Gavin van den Berg
Musiek gekomponeer en georkestreer deur Louis van Rensburg.
Temalied, Die Enkeiing, musiek en woorde deur Richard van der Westhuizen.
Musiekopnames: Robin Richie, Pierre van Riel en Prikkie Potgieter vir SAUK; André Herbst - EMI.
Klavier, Yamaha Pf, Yamaha Dx7 en Juno: Zane Cronjé, Lionel Martin, Johan Laas en Keith Hutchinson.
Baskitaar: Carlo Mombelli en Denny Lalouette.
Tromme: Terry Hunt en Tony Moore.
Slagwerk: Romeo Avalino
Elektriese kitaar: Mark Kahn.
Akoestiese kitaar harmonika, klarinet en sang: Louis van Rensburg.
Addisionele sang: Richard van der Westhuizen, Jocelyn Broderick en Johan Engelbrecht.
Trompette: Hansel von Brugghan en Pino.
Tromboon John Davis en George Thatcher.

1987,1993 - TV-Drama (afrikaans) SAUK (SABC2)


skakels : tvsa












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)