Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Bosveldhotel "Die Moewie"
vetseunvetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD 92min . MNETDVD-104 1985/2000 FLIP BEZUIDENHOUT/STER-KINEKOR/M-NET
vetseun
met Zack du Plessis, Hennie Oosthuizen, Margaret Webb, Christine Basson, At Botha, Marie Pentz, Tromp Terre'Blanche, Jan Bruyns, Danie Smuts, regisseur, Fred Nel

"Spannende aksie en humor wat enige kyker sal boei tot die einde.

Hans van Rensburg en Gert Kruger verklaar oorlog teen Trans-Afrika Mynontwikkelings omdat hulle die mooi bosveld in 'n mynhoop will verander. Die bestuurder van die myn, Hannetjie Kruger (Gert se gewese vrou) probeer "'n hond uit 'n bos uit" om oom Hans en Gert tot ander insigte te dwing, maar "nie so dat jy dit sal agterkom nie"...

Martiens le Roux se konkelry en die myn voorman se arrogansie dra verder daartoe by dat die "Bosveld-Kruitvat" uiteindelik ontplof.

'n Heerlike, lekkerlag gesinsfliek; skouspelagtig en aksie-belaai nou vir die eerste keer op DVD beskikbaar!"

Bosveldhotel "Die Moewie"
vetseun
klankbaan LP, 'n Zack du Plessis film . MFP 57036 1982 MUSIC FOR PLEASURE
Kant 1:
1. Voëlvry - Louis van Rensburg
2. Liefdestema (Bosveldhotel) - Louis van Rensburg
3. Die Grofsmid (Van Gister en eergister) - Louis van Rensburg
4. Bosvelddans - Hennie Oosthuizen
5. Bart Nel (TV drama Bart Nel) - Louis van Rensburg
6. Bosvelddrome - Louis van Rensburg
Kant 2:
1. Boeremusiek (Eindtitels) - Hennie Oosthuizen
2. Bosveldhotel (Die Moewie Begintitels) - Louis van Rensburg
3. Die Stootskraper - Louis van Rensburg, Hennie Oosthuizen
4. Ter Wille Van Ons S'n - Louis van Rensburg
5. Die Stookketel- Louis van Rensburg
6. Die Verleidster - Louis van Rensburg
7. Die Leeu - Louis van Rensburg
8. Joop Teken - Louis van Rensburg
9. Spykers - Louis van Rensburg, Hennie Oosthuizen
10. Die Helikopter - Louis van Rensburg
11. Sukses - Louis van Rensburg

met Keith Hutchison, Denis Lalouette, Mike Pilot, Francesco Cignoli, Hennie Oosthuizen, Louis van Rensburg, Pieter Pieterse

MUSIKANTE:
Klavier en Synthesizer - Keith Hutchinson
Bas - Denis Lalouette
Kitaar (Staassnaar) - Mike Pilot
Viool - Francesco Cignoli
Boeremondfluitjie - Hennie Oosthuizen
Kitaar en Harmonika - Louis van Rensburg
Musiekverwerkings - Louis van Rensburg
Produksie - Louis van Rensburg
Opname Ingenieur: Kant Een - André Herbst
Opname Ingenieur: Kant Twee - Neville Holmes

"As iets die moeite werd is om te doen, doen ditdan goed''
Dit was ook Louis van Rensburg se leuse vir die televisiereeks "Bosveldwinkel" en later "BosveldhoteI", te skryf.
Daar was soveel navrae oor die tipiese bosveld musiek dat daar later 'n langspeler verskyn het met die musiek as basis. Toe Zack du Plessis, die vervaardiger van "Bosveldhotel - die moewie", later vir Louis nader om die rolprentmusiek te komponeer, was dit vir Louis 'n hervatting van sy verhouding met die besondere faset van sy loopbaan as komponis. Nou kan hy 'n wyer spektrum van sy talent as komponis gebruik met die skepping van stemmingsmusiek, liefdestemas en die ondersteuning van dramatiese oomblikke in die film met sy baie doeltreltende spanningsmusiek. Anders as die meeste van sy tydgenote, onderskei Louis van Rensburg hom met die musiek van "Bosveldhotel - die moewie", as komponis wat luistermusiek kan komponeer en hy sal beslis nie net as liedjieskrywer onthou word nie.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)