Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ghoema - Afrikaanse Musiektoekennings 2016 .co.za
vetseunvetseunvetseun

- http://ghoema.co.za/stem/

Ghoema 2016 Benoemingslys vetseun

B MANLIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR
B1 Elvis Blue WENNER
B2 Retief Burger
B3 Ray Dylan
B4 Len Muller
B5 Brendan Peyper
B6 Francois van Coke
B7 Andries Vermeulen
B8 Bok van Blerk

C VROULIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR
C1 Andriëtte WENNER
C2 Juanita du Plessis
C3 Carike Keuzenkamp
C4 Leah
C5 Karlien van Jaarsveld

D GROEP VAN DIE JAAR
D1 Afrikaans Herlaai kompilasie
D2 Anders WENNER
D3 Die Kelbers
D4 Saarkie
D5 Spoegwolf

E BESTE LIEDJIE VAN DIE JAAR
E1 Kurt Darren/Don Kelly/Marc Brendon - Ek Wens Vir Jou (opgeneem deur Kurt Darren)
E2 Elvis Blue - Die Hemel (opgeneem deur Elvis Blue)
E3 Pierre Greeff/Riana Nel - Doen Net Wat Ons Wil (opgeneem deur Die Heuwels Fantasties met Riana Nel)
E4 Johan Vorster/Ewald Coleske - Met Jou Klere Aan (opgeneem deur Leah)
E5 Francois van Coke/Karen Zoid - Toe Vind Ek Jou (opgeneem deur Francois van Coke met Karen Zoid) WENNER

G NUWELING VAN DIE JAAR
G1 Afrikaans Herlaai kompilasie
G2 Leah WENNER
G3 Len Muller
G4 Nagligte
G5 Brendan Peyper
G6 Stiaan Reynierse

H BESTE POP-ALBUM DEUR 'N MANLIKE KUNSTENAAR
H1 Dewald Dippenaar - Een Uit 'n Miljoen
H2 Ray Dylan - Reg Hier In Die Middel
H3 Joe Foster - Hartklank WENNER
H4 Vaughan Gardiner - Sit Vanaand Op Herhaal
H5 Brendan Peyper - Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie

I BESTE POP-ALBUM DEUR 'N VROULIKE KUNSTENAAR
I1 Juanita du Plessis - Toe Staan Die Wêreld Stil
I2 Liila - #LosDans
I3 Samy - Storieboek Prins
I4 Karlien van Jaarsveld - My Hartjie WENNER

J BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR 'N MANLIKE KUNSTENAAR
J1 Elvis Blue - Êrens In Die Middel Van Nêrens WENNER
J2 Jak de Priester - Ek Reis Na Gister
J3 Louis Loock - Skatkis Tesoro
J4 Bok van Blerk - Sing Afrikaner Sing
J5 André Venter - Die Man Vir Jou

K BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR 'N VROULIKE KUNSTENAAR
K1 Andriëtte - Pêrel Vir 'n Kroon WENNER
K2 Carike Keuzenkamp - Vyf Dekades Van Carike Keuzenkamp
K3 Leah - Wonderwerk
K4 Sorina - Hoofletters
K5 Jennifer Zamudio - 15 Jaar Spesiale Uitgawe

L BESTE ALBUM DEUR 'N DUO OF GROEP (POP/KONTEMPORÊR)
L1 Afrikaans Herlaai kompilasie
L2 Anders - # Ek Onthou WENNER
L3 Heuning - Drome
L4 Krone 3 kompilasie
L5 Saarkie - Reisiger

M BESTE GEESTELIKE ALBUM
M1 Dewald Gouws - Die Tyd Is Nou
M2 Manie Jackson - Dankie Heer
M3 Manne Wat Glo - Manne Wat Glo 2
M4 Retief Burger - Mighty Men Karoo
M5 Retief Burger - Nou En Vir Altyd WENNER

N BESTE KINDERALBUM OF -DVD
N1 Louise Smit - Bennie Boekwurm: vertel lekker stories
N2 Carike Keuzenkamp - Carike, Ghoempie en Ghoeghoe se Vakansie - Vol. 11 DVD WENNER
N3 Clarice & Die Reënboog Kidz - Clarice & Die Reënboog Kidz CD/DVD
N4 Jan de Wet En Die Loflaaities - Loof Jesus! DVD
N5 Liane Heyl - Kersfees Vir Die Kids DVD

O BESTE ALTERNATIEWE ALBUM
O1 Laurinda Hofmeyr - Wat Ek Wou Sê
O2 Nagligte - Hoop In Die Donker
O3 Spoegwolf - Somer WENNER

P BESTE ROCK-ALBUM
P1 Anton Botha Band - Plek Hier In Die Son
P2 Francois van Coke - Francois van Coke WENNER
P3 Saarkie - Reisiger
P4 Stiaan Reynierse - Sonde
P5 Wit Kasteel - Wit Kasteel

Q BESTE HUMOR-ALBUM
Q1 Andries Vermeulen - Kô Lag 'n Bietjie - Musiek & Stories 2CD WENNER
Q2 Armand Steenkamp - Ek Kan Nie Dans Nie Maar, Ek Kan Vry
Q3 Thys die Bosveldklong - Looks Is Nie Alles Nie

R BESTE INSTRUMENTELE ALBUM
R1 Die Kelbers - Tydsaam
R2 Hennie de Bruyn en Die Kitaarkêrels - Weskus Snare 2015
R3 Klipwerf Orkes - Hantam - Tydloos
R4 Rocco de Villiers - Beautiful Beautiful Hymns WENNER

S BESTE MUSIEKVIDEO
S1 Bobby van Jaarsveld - My Beter Helfte (Regie: Ryan Kruger)
S2 Elvis Blue - Die Hemel (Regie: Ryan Kruger) WENNER
S3 Elvis Blue - Êrens In Die Middel Van Nêrens (Regie: Gerhard van Rooyen)
S4 Karlien van Jaarsveld - Geskeerde Jeans (Regie: Gerhard van Rooyen)
S5 Nádine - Tyd (Regie: Gerhard van Rooyen)
S6 Snotkop - Hiekies In Hartenbos (Regie: Kyle Lewis)

T BESTE LIEDJIESKRYWER
T1 Andriëtte / Don Kelly / Adolf Vorster
T2 Brendan Peyper / Neil Schoombee
T3 Elvis Blue WENNER
T4 Jak de Priester
T5 Juanita du Plessis

U BESTE VERVAARDIGER
U1 Danny Smoke
U2 Danny Smoke & Murray Lubbe (Kollektief)
U3 Dirk van Niekerk
U4 Fred den Hartog
U5 Juanita du Plessis
U6 Murray Lubbe
U7 Robin Kielly WENNER

V BESTE LIVE DVD
V1 Die Campbells - Babsfontein Live DVD
V2 Karen Zoid & Francois van Coke - Karen Zoid & Francois van Coke: LIVE DVD
V3 Laurika Rauch en Elvis Blue - Hart En See DVD WENNER

http://ghoema.co.za/stem/


Ghoema - Afrikaanse Musiektoekennings 2015 .co.za
vetseunvetseunvetseun

- http://ghoema.co.za/stem/

Ghoema 2015 Benoemingslys

ALBUM VAN DIE JAAR
Adam Tas - Want Jy Is Boer
Bobby van Jaarsveld - Maak 'n Wens
EDEN - Nooit Oud Raak Nie
Die Heuwels Fantasties - Ja. Nee. Lekker.
Laurika Rauch - Wals, Wals Willemien
Riana Nel - Die Regte Tyd

MANLIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR
Adam Tas
Bobby van Jaarsveld
Dewald Wasserfall
Kurt Darren
Robbie Wessels
Snotkop

VROULIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR
Elizma Theron
Laurika Rauch
Lianie May
Nádine
Riana Nel

GROEP VAN DIE JAAR
ADAM
CH2 Guitar Duo
EDEN
Die Campbells
Die Heuwels Fantasties
Die Penkoppe
NRG

BESTE LIEDJIE VAN DIE JAAR
Hugo Ludik/Joe Foster/Johan C. Venter - Sal oorlog vir jou maak (opgeneem deur ADAM)
Dewald Wasserfall - So Eensaam soos die Son (opgeneem deur Dewald Wasserfall)
Johan Oberholzer - My Alles (opgeneem deur Bobby van Jaarsveld)
Johan Vorster/Christoph Kotzé/Ewald Coleske - Dirty Dancing (opgeneem deur EDEN)
Niel Schoombee/Adolf Vorster/Vaughan Gardiner - Roulette (opgeneem deur NRG)

NUWELING VAN DIE JAAR
Francois Louw
Jan Rhaap
Lukas de Beer
Sharoney
Vegas

BESTE POP-ALBUM DEUR 'N MANLIKE KUNSTENAAR
Bobby van Jaarsveld - Maak 'n Wens
Heinz Winckler - Grootste Treffers
Kurt Darren - Lied vir die Vrou
Nicholis Louw - So rock ons die wereld reg
Snotkop - Soos 'n Boss

BESTE POP-ALBUM DEUR 'N VROULIKE KUNSTENAAR
Elizma Theron - Stilte & Storms
Lianie May - NaweekLyfie
Nádine - Skildery
Sharoney - In Ons Fairytale
Riana Nel - Die Regte Tyd

BESTE KONTEMPORERE ALBUM DEUR 'N MANLIKE KUNSTENAAR
Adam Tas - Want Jy Is Boer
Dewald Wasserfall - ‪#EkenJy‬
Dozi - Hande vol genade
Robbie Wessels - Als wat ek het
Steve Hofmeyr - Toeka 3

BESTE KONTEMPORERE ALBUM DEUR 'N VROULIKE KUNSTENAAR
Laurika Rauch - Wals, Wals Willemien
Marlise Scheepers - 'n Beige Ford Cortina
Rinél Day - Dit Staan in die Sterre

BESTE ALBUM DEUR 'N DUO OF GROEP (POP/KONTEMPORER)
ADAM - Goud
Chris Chameleon & Daniella Deysel - Posduif
Die Campbells - Fanta en Cola
EDEN - Nooit Oud Raak Nie
NRG - Roulette

BESTE GEESTELIKE ALBUM
Adam Barnard - Ruk My Tot Stilstand
Dewald Gouws - Stuur My CD/DVD
KrissTel met Hennie Maritz - Duis:Lig 2
Louis Brittz - Kook Vir Die Koning 2014
Manne Wat Glo - Manne Wat Glo

BESTE KINDER-ALBUM OF -DVD
Hanna Grobler en Hendri Myburgh - Buster die Brak - Almal het 'n gawe (CD)
Hanna Grobler en Hendri Myburgh - Buster die Brak - Almal het 'n gawe (DVD)
Jak de Priester - Myne! Myne! Myne! (CD)
Jak de Priester - Myne! Myne! Myne! (DVD)
Lollos - Lollos 6 - Lallaland

Die MK Toekenning vir BESTE ALTERNATIEWE ALBUM
Die Heuwels Fantasties - Ja. Nee. Lekker.
Francois Louw - Ek Was My Hande...
Gert Koevert - Op Pad
Vegas - Beste Tyd Van Jou Lewe

BESTE BOEREMUSIEK-ALBUM
Die Penkoppe - Lekker Man Lekker
Die Teelepeltjies - Boere Oempa
Hennie de Bruyn en Die Kitaarkêrels - Skoffel In Die Skuur
Kannie Warries Dansorkes - Vaalrivier Se Opskop Snare
Kosie Beukes - Kielie Die Krismiswurm

BESTE HUMOR ALBUM
Kaptein Skuim - Hier Kom Die Braai
Rooies - 40 Treffers
Wicus van der Merwe - Popster

BESTE INSTRUMENTALE ALBUM
CH2 Guitar Duo - Soos In Die Ou Dae
Johan van Rensburg - Tekkie - Rag 2
Rocco de Villiers - Countrykeys
Ryan Walt & Deon van der Merwe - Klassiek - Panfluit en kitaarduette
Ryan Walt & Deon van der Merwe - Romanties - Panfluit en kitaarduette

BESTE MUSIEKVIDEO
Lianie May & Jay - Naweek Lyfie
Kaleidoskoop - Roadtrip
Kurt Darren - Dans Op Die Tafels
Nicholis Louw - Bring Die Storm
Steve Hofmeyr - Sit Die Ligte Aan

BESTE LIEDJIESKRYWER
Christoph Kotzé
Dewald Wasserfall
Johan Oberholzer
Riana Nel
Robbie Wessels

BESTE VERVAARDIGER
Dirk van Niekerk (DJ Ossewa, Snotkop, Kurt Darren, Tekno)
Fred den Hartog
Juan "Floors" Oosthuizen
Murray Lubbe
Paulo Azevedo

http://ghoema.co.za/stem/


Ghoema - Afrikaanse Musiektoekennings 2014 .co.za
vetseunvetseunvetseun

- Die nasionale publieke stemveldtog skop VRYDAG 7 MAART 2014 om 12:00 af. Die laaste stem dag is 5 April 2014 om 12:00.
- Sms's kos R 1.50 elk en daar is 'n beperking van slegs 20 stemme per kategorie per unieke selnommer;
- Die publiek sms SLEGS die kode na 41 808 en nie die kunstenaar se naam nie. Die stelsel neem slegs kodes; vetseun

Ghoema 2014 Benoemingslys
Nom# Kat # Kunstenaar Album-Naam

A - Album Van Die Jaar

1 Andriëtte Norman - Wat Rym Met Liefde
2 Bok van Blerk - Steek Die Vure Aan
3 Elvis Blue - Afrikaans WENNER
4 Jay - Dis Hoe Ons Rol
5 Karlien van Jaarsveld - Uitklophou

B - Manlike Kunstenaar Van Die Jaar
1 Bok van Blerk - Steek Die Vure Aan
2 Elvis Blue - Afrikaans WENNER
3 Jay - Dis Hoe Ons Rol
4 Joe Niemand - Genoeg Is Genoeg
5 Joshua Na Die Reën - Joshua Na Die Reën

C - Vroulike Kunstenaar Van Die Jaar
1 Andriëtte Norman - Wat Rym Met Liefde
2 Anneke Hanekom - Kom Nader
3 Carike Keuzenkamp - Ghoempie 10 DVD
4 Karlien van Jaarsveld - Uitklophou WENNER
5 Liza Brönner - Jy Het My Gevind (Afrikaans Se Nuwe Liefling)

D - Groep Van Die Jaar
1 4 Werke - 4 Harte
2 CH2 - Guitar Duo Electro Strings
3 Onbeskaamd - Hartklop Vir My Stad
4 Romanz - Lig Jou Stem Op
5 Van Coke Kartel - Bloed, Sweet & Trane WENNER

E - Liedjie Van Die Jaar
1 Corlea Botha - Swart Koffie
2 Eden - Superhero WENNER
3 Elvis Blue - Rede Om Te Glo
4 Jay - Dis Hoe Ons Rol
5 Karlien van Jaarsveld - Hande
6 Kurt Darren - Seerower

F - Nuweling Van Die Jaar
1 Anneke Hanekom - Kom Nader
2 Candy Benson - Niks Kan My Keer Nie
3 Carel Chapman - Namib-Blues
4 Joshua Na Die Reën - Joshua Na Die Reën WENNER
5 MWAH! - Waarvoor Wag Jy?

G - Beste Pop-Album Deur 'n Manlike Kunstenaar
1 Elvis Se Seun - Boere Rock
2 Jay - Dis Hoe Ons Rol WENNER
3 Kurt Darren - Seerower
4 Munro - Goeie Ou Dae
5 Ray Dylan - Harte Van Goud

H - Beste Pop-Album Deur 'n Vroulike Kunstenaar
1 Amoré - Desember Liefde
2 Charlize Berg - Charlize Berg (Deluxe Weergawe)
3 Chrizaan - Belowe My
4 Fran-Zel - Taal Van Liefde
5 Karlien van Jaarsveld - Uitklophou WENNER

I - Beste Kontemporêre Album Deur 'n Manlike Kunstenaar
1 Bok van Blerk - Steek Die Vure Aan
2 Elvis Blue - Afrikaans
3 Heinz Winckler - Jy's Bonatuurlik
4 Jak de Priester - N1 Van My Hart
5 Joshua Na Die Reën - Joshua Na Die Reën WENNER

J - Beste Kontemporêre Album Deur 'n Vroulike Kunstenaar
1 Andriëtte Norman - Wat Rym Met Liefde WENNER
2 Anneke Hanekom - Kom Nader
3 Bianca - Net Jy / Just You
4 Jennifer Zamudio - Hart En Siel
5 Liza Brönner - Jy Het My Gevind (Afrikaans Se Nuwe Liefling)

K - Beste Album Deur 'n Duo Of Groep (Pop/kontemporêr)
1 4 Werke - 4 Harte WENNER
2 AMEN - Laat U Wil Geskied
3 Anders - #liefdesverhale
4 MWAH! - Waarvoor Wag Jy?
5 Romanz - Lig Jou Stem Op

L - Beste Geestelike Album
1 Ghapi - III
2 Joe Niemand - Genoeg Is Genoeg WENNER
3 Leon Ferreira - Asemrowend
4 Willie & Natasha - Ons Dien 'n God Wat Lewe
5 Onbeskaamd - Hartklop Vir My Stad

M - Beste Kinder-Album Of -DVD
1 Carike Keuzenkamp - Ghoempie 10 DVD WENNER
2 Carike Keuzenkamp - Ghoempie 10
3 Elizabeth Fourie - Saam Sing Liedjies
4 Oom Karoolus en Lente - Die Moewie DVD
5 Leza Liversage - Pienk Voet Lof 2 DVD

N - Beste Alternatiewe Album
1 Daniel Eeuwrick - Op 'n Leë Paron WENNER
2 DraadKar - Dans Elektrokaans
3 Kwaggabees - My Land
4 Wikus Botma - Goodbye Vir Nou

O - Beste Rock-Album
1 One Crown - Kwesbaar
2 Oros In 'n Lang Glas - Thula
3 Van Coke Kartel - Bloed, Sweet & Trane WENNER

P - Beste Boeremusiek-Album
1 André van Deventer & Gerhard Meyer - Kitaar Lekkerkry
2 Dylan Emslie - Dylan Emslie & Sy Orkes WENNER
3 Hennie de Bruyn en die Die Kitaarkêrels - Kitaar Kwela

Q - Beste Instrumentale Album
1 CH2 - Guitar Duo Electro Strings
2 Ockie Vermeulen - Obsession WENNER
3 Rocco de Villiers - Stunning
4 Sheraaz - The Traveller
5 Soweto String Quartet - Speel Afrikaanse Treffers - Vol. 2

R - Beste DVD-Produksie
1 Die Heuwels Fantasties - Live Op Paul Cluver DVD WENNER
2 Fokofpolisiekar - Forgive Them For They Suck K*k DVD
3 Jack Parow - Welcome To Parowdise DVD
4 Mathys Roets - Iemand Soos Jy DVD
5 Ses Snare - Ses Snare & Vriende Live DVD

S - Beste Musiekvideo
1 André Schwartz - Ek Kom Huis Toe
2 Bobby van Jaarsveld & Riana Nel - Eens In 'n Leeftyd WENNER
3 Dewald Wasserfall - Eendag As Ons Groot Is
4 Karlien van Jaarsveld - Hande
5 Soweto String Quartet - Timbuktu / Vra My

T - Beste Liedjieskrywer
1 Christoph Kotzé
2 Elvis Blue
3 Joe Niemand WENNER
4 Johan Vorster
5 Rudi Claase

U - Beste Vervaardiger
1 Murray Lubbe
2 Murray Lubbe & Juan Floors Oosthuizen
3 Ockie Vermeulen
4 Peter Pearlson
5 Robin Keilly WENNER

Sms slegs kategorie-letter en benoemingsnommer na 41808
bv A1, F5, G4, B3, M2
SMS-Nommer: 41808
Koste per sms: R 1.50
Slegs 20 sms'e per kategorie





Ghoema - Afrikaanse Musiektoekennings 2013 .co.za
vetseunvetseunvetseun

Vanjaar se prysuitdelingsaand word op Sondag 14 April by Carnival City in Brakpan gehou.
Die geleentheid begin om 17:00 en lede van die publiek kan dit bywoon.
Kaartjies kos R100 by Computicket.

Album Van Die Jaar:
Retief Burger - LuidKeels Dieper
Juanita du Plessis - Jy Voltooi My
Die Heuwels Fantasties - Alles Wat Mal Is
Theuns Jordaan - Roeper WENNER
Bobby van Jaarsveld - Wat Geld Nie Kan Koop Nie

Manskunstenaar Van Die Jaar:
Kurt Darren
Theuns Jordaan
Adam Tas
Bobby van Jaarsveld WENNER
Dewald Wasserfall

Vrouekunstenaar Van Die Jaar:
Juanita du Plessis WENNER
Nianell
Riana Nel
MoniQue
Carike Keuzenkamp

Groep Van Die Jaar:
ADAM
Die Campbells
Die Heuwels Fantasties WENNER
Romanz
Straatligkinders

Liedjie Van Die Jaar:
Juanita du Plessis - "Om Jou Pinkie"
Theuns Jordaan - "Sal Jy Bly"
Jay & Lianie - "Bonnie En Clyde"
Riana Nel - "Timbuktu"
Bobby van Jaarsveld - "'n Vrou Wil Dit Hoor" WENNER

Nuweling Van Die Jaar:
Kaleidoskoop
Die Kat Se Snor
Louis Loock
Johan C. Venter
Dewald Wasserfall WENNER

Beste Pop-album (Mans):
Willem Botha - My Stem Is Joune
Kurt Darren - In Jou Oë
Snotkop - Oppas
Bobby van Jaarsveld - Wat Geld Nie Kan Koop Nie WENNER
Dewald Wasserfall - Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde

Beste Pop-album (Vroue):
Rinél Day - Rinél Day
Juanita du Plessis - Jy Voltooi My WENNER
MoniQue - Pienk Champaigne
Demi-Lee Moore - Net 'n Mens

Beste Kontemporêre-album (Mans):
Vaughan Gardiner - Hoe Wys 'n Man Sy Hart
Theuns Jordaan - Roeper WENNER
Adam Tas - In Die Huis Waar Stilte Woon
Albert de Wet - Bang Vir Die Donker
Johan C. Venter - Liedjies Oor Lugkastele

Beste Kontemporêre-album (Vroue):
Anel - Sewe Stukkies Van Jou Hart
Helenè Bester - Tussen Die Lyne
Danelle - Son Sien Opkom
Nianell - My Hart WENNER
Zita - Skakerings Van Dagbreek

Beste Pop- Of Kontemporêre-album (Groep Of Duo):
4 Werke - 4 Werke
ADAM - Vir Jou Gemaak
Die Heuwels Fantasties - Alles Wat Mal Is WENNER
Juanita du Plessis & Theuns Jordaan - Hart Vol Drome
Kaleidoskoop - Vars Uitgekerf

Beste Musiekvideo:
Nianell - Lief My
Riana Nel - Soos Die Son
Sterling EQ - Carnival
Van Coke Kartel - Tot Die Son Uitkom
Bobby van Jaarsveld - 'n Vrou Wil Dit Hoor WENNER

Beste Dvd-produksie:
CH2 - Live DVD
Juanita du Plessis & Theuns Jordaan - Hart Vol Drome DVD WENNER
Overtone - Live In SA DVD
Rocco de Villiers - Beautiful Piano DVD
Steve Hofmeyr - Haloda DVD

Beste Ligte Afrikaanse Klassieke Musiek-album:
Dirk & Marlouise - Dirk & Marlouise
El Duo - Die Twee Van Ons
Henry - Laat Die Liefde Leef
Louis Loock - 'n Nuwe More
Romanz - Hou Vas WENNER

Beste Geestelike-album:
Louis Brittz - Psalms 2
Retief Burger - LuidKeels Dieper WENNER
Retief, Helmut, Neil, Louis - In Verwondering
Nicholis Louw - Gebed Van 'n Sondaar
Gerhard Steyn - Nuwe Krag

Beste Humor-album:
Rooies - Ek's Sexy En Ek Weet Dit
Thys Die Bosveldklong - Ek Sal Boertjie Bly WENNER
Zak van Niekerk - Hoeter Oppi Leeuplaas

Beste Kinder-album En/Of Dvd:
Anna Davel - In Die Land Van Kammamielie
Carike Keuzenkamp - Carike & Ghoempie In Bybelland WENNER
Gwendoline Kriek - Gwendoline En Die Bet-el Kids
Onbeskaamd Kids - Nuwe Generasie
Sonja Herholdt En Tjokker - Sing Kinderliedjies

Beste Rock-album:
Jan Blohm - Ruby
Gert Koevert - Geseeld
Glaskas - Verganklik En Afhanklik
Straatligkinders - Konings Van Verskonings WENNER

Beste Tradisionele Album:
Hennie du Bruyn - 3 Kitaar Opskop
Kannie Warries Dansorkes - Vaalrivier Se Wakker Snare
Klipwerf Boereorkes - Hantam Unplugged
Matthys Maree - Afrikaans Op Reis WENNER
Die Teelepeltjies - Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus

Beste Instrumentele Album:
CH2 - Live
Martin Lane - Mooiste Mooiste Klaviertreffers 2CD
Niël Rademan - Rivers Of Joy
Rocco de Villiers - More Beautiful Piano 2CD
Sterling EQ - Pulse WENNER

Beste Country-album:
Die Campbells - Voet In Die Hoek
Chereé - Lesse & Lullabies
Heuning - Heuning WENNER
Karlien Husselman - Hunky Dory
Zandré - Alice In Nashville



Ghoema - Afrikaanse Musiektoekennings 2012
vetseunvetseun

Die Ghoema Afrikaanse Musiektoekennings (Ghoemas) is die eerste onafhanklike toekenningsgeleentheid in Suid-Afrika. Die toekennings word vernoem na die outydse Kaapse trom wat deur Maleiers bespeel was.
Die Ghoema toekennings is op Sondag 11 Maart by Carnival City gehou.

WENNERS:
Beste Nuweling:
ADAM

Beste Manlike Kunstenaar:
Steve Hofmeyr

Beste Vroulike Kunstenaar:
Karlien van Jaarsveld

Beste Groep Van Die Jaar:
Die Heuwels Fantasties

Album Van Die Jaar:
Die Heuwels Fantasties - Wilder As Die Wildtuin

Liedjie Van Die Jaar:
Bobby van Jaarsveld - Kan Ek Met Jou Praat

Beste Kontemporêre Album:
Steve Hofmeyr - Haloda

Beste Geestelike Album:
Juanita du Plessis - Wees Lig

Beste Humor-album:
Sorina Erasmus - Ek Watch Jou!

Beste Kinder-album:
Helena Smith - Luidkidz 2

Beste Alternatiewe Album:
Die Heuwels Fantasties - Wilder As Die Wildtuin

Beste Rock Album:
One Crown - Verander / Virander

Beste Tradisionele Album:
Die Penkoppe - Kan Nie Kla Nie

Beste Instrumentale Album:
Charl du Plessis - Shangai Brunch

Beste Country-album:
Sarah Theron - Storm In 'n D-Cup

Beste 'Live' DVD:
Romanz - Ek Sal Getuig - Live DVD

Beste 'Live' Ensemble DVD:
Huisgenoot : Skouspel

Beste Musiekvideo:
Karlien van Jaarsveld - Jakkals Trou Met Wolf

Beste Liedjieskrywer:
Johan Vorster

Beste Pop-album:
Karlien van Jaarsveld - Jakkals Trou Met Wolf

Baanbreker:
Boet Pretorius

Lewenslange Bydrae:
Lance James


skakels : ghoema.co.za












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)