


















Roer!


TV-Reeks 2DVD 345min . MNETDVD-017 2008 kykNET/M-NET
Afrikaans cooking show including 15 episodes chosen and voted for by viewers. Celebs include: Naas Botha and family; Chris Chameleon; Chester Williams; Dozi

Roer! met die sterre (Marike Williams) . 2008
Die resepte in Roer met die Sterre! is dié van gaskokke by wie aan huis gekook is, professionele sjefs wat as gaste op die televisie program verskyn het, asook resepte wat Tammy-Anne tydens die program gemaak het.Kook saam met sterre soos: Dozi; Chris Chameleon; André Schwartz; Philip Moolman en Susan Coetzer; Lize Beekman; Lizz Meiring; Marc Lottering, en vele meer!
skakels :