


















Molly & Wors - Die Movie




film DVD . NF13013DVD 2013

"Hy was in Holland - Sy was in die Hel"
met Lizz Meiring, Willie Esterhuizen, Gerhard Odendaal, Carien Botha, Marga van Rooy, Ben Kruger, Marcel van Heerden, Alvin Bruinders, Karen Wessels, Lelia Etsebeth & Joey Rasdien, draaiboek, Willie Esterhuizen, kamera, André van den Heever, klank, Tobie Esterhuizen, regie, Willie & Pieter Esterhuizen, kykNET vervaardigers, Karen Meiring & Marida Swanepoel, vervaardigers, Willie & Pieter Esterhuizen
Dis die fliek waarvoor aanhangers lank gewag het - die immergewilde Molly en Wors op die silwerdoek!
Willie Esterhuizen en Lizz Meiring is te sien as die geliefde karakters in Willie en Pieter Esterhuizen se nuwe Afrikaanse komedie Molly & Wors - Die Movie.
Molly & Wors - Reeks 6


TV-Reeks 2DVD .................. M-NET
Molly & Wors - Reeks 5


TV-Reeks 2DVD .................. M-NET
Molly & Wors - Reeks 4


TV-Reeks 2DVD . MNETDVD-314 M-NET
Molly & Wors - Reeks 3


TV-Reeks 2DVD . MNETDVD-313 M-NET
Molly & Wors - Reeks 2


TV-Reeks 2DVD . MNETDVD-312 M-NET
Molly en Wors is 'n treffer Afrikaanse situasiekomedie geskryf deur Willie en Pieter Esterhuizen.
Die verhaal gaan oor die daaglikse lewens van die ietwat disfunksionele Visagie familie wat bestaan uit Worsman, Molly, hul oudste seun Vaatjie en hul dogter Blapsie. Vaatjie studeer om a kok te word by die plaaslike kookskool en Blapsie is in Matriek maar spandeer die meeste van haar tyd saam met haar kerel Theunis, wie toevallig haar broer se beste vriend is. Molly is 'n tandarts-assistent vir Dr. Procter en Wors installeer karbatterye by die plasslike F1 monteerwinkel.
Molly & Wors - Reeks 1


TV-Reeks 2DVD . MNETDVD-311 M-NET
Molly en Wors is 'n treffer Afrikaanse situasiekomedie geskryf deur Willie en Pieter Esterhuizen.
Die verhaal gaan oor die daaglikse lewens van die ietwat disfunksionele Visagie familie wat bestaan uit Worsman, Molly, hul oudste seun Vaatjie en hul dogter Blapsie. Vaatjie studier om a kok te word by die plaaslike kookskool en Blapsie is in Matriek maar spandeer die meeste van haar tyd saam met haar kêrel Theunis, wie toevallig haar broer se beste vriend is. Molly is 'n tandarts-assistant vir Dr. Procter en Wors installer karbatterye by die plaaslike F1 monteerwinkel.
Molly & Wors - Vol. 2


TV-Reeks 2DVD 624min . MNETDVD-185 2010 M-NET
Episodes 14-26
met Willie Esterhuizen, Lizz Meiring
Molly en Wors is 'n treffer Afrikaanse situasiekomedie geskryf deur Willie en Pieter Esterhuizen.
Die verhaal gaan oor die daaglikse lewens van die ietwat disfunksionele Visagie familie wat bestaan uit Worsman, Molly, hul oudste seun Vaatjie en hul dogter Blapsie. Vaatjie studeer om a kok te word by die plaaslike kookskool en Blapsie is in Matriek maar spandeer die meeste van haar tyd saam met haar kerel Theunis, wie toevallig haar broer se beste vriend is. Molly is 'n tandarts-assistent vir Dr. Procter en Wors installeer karbatterye by die plasslike F1 monteerwinkel.
Molly & Wors - Vol. 1


TV-Reeks 2DVD 624min . MNETDVD-155 2010 M-NET
Episodes 1-13
met Willie Esterhuizen, Lizz Meiring
Molly en Wors is 'n nuwe komedie uit die pen van Willie Esterhuizen. Dit handel oor die wel en wee van Vaatjie se effens disfunksionele familie, die Visagies, wat bestaan uit Worsman, Molly, Blapsie en Ouma Ella...
skakels :