Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Manakwalanners
vetseunvetseun
Die Manakwalanners - Reeks 2 - Deel 2 DVD . SAUK
Episode 6 - Boer Johans maak 'n plan
Episode 7 - Laat ons Boeke vat
Episode 8 - Mit 'n boep!
Episode 9 - Die kortste knippie
Episode 10 - Genoeg's, genoeg's, genoeg!

Na hulle aanvanklik terug is Kaap toe word Nols en Basjan vir nog opnames Namakwaland toe gestuur. Na 'n aanvanklike steeksheid kry dinge rigting en die derde besoek blyk skeepsreg te wees.

vetseunvetseun
Die Manakwalanners - Reeks 2 - Deel 1 DVD . SAUK
Episode 1 - Innie mirrel van nêrens
Episode 2 - 'n Slang tussen onse borste
Episode 3 - 'n Gekrap-krap-krap innie slaai
Episode 4 - Lus virrie ding
Episode 5 - Die oom laat'ie slap lê nie

Arnoldus Lodewyk Labuschagne (Nols) en Basjan van der Westhuizen is terug om nog opnames te maak maar in teenstelling met die vorige besoek is Nols glad nie meer 'n onwillige gas nie...

1994 - Die Manakwalanners II met Hans Strydom, regisseur, Koos Roets, produksie, Johan van Jaarsveld, Quantum Films
1993 - Die Manakwalanners 2 met Hans Strydom, SAUK TV1 QUANTUM

vetseunvetseun
Die Manakwalanners - Reeks 1 - Deel 2 DVD 150min . 5441 1993/2009 SAUK TV1 QUANTUM

vetseunvetseun
Die Manakwalanners - Reeks 1 - Deel 1 DVD 175min . 5433 1993/2009 SAUK TV1 QUANTUM

met Hans Strydom


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)