


















Interster


TV-Reeks DVD (Deel 2) 145min . 4522 1983/2009 SABC
Episodes 8-13


TV-Reeks DVD (Deel 1) 145min . 4522 1983/2009 SABC
Episodes 1-7
Baie aktiwiteite romdom pluto verg 'n ondesoek deur Buks en sy span; naby Pluto vind hulle 'n verlate krokontuig met Pikkie aan die stuur neem hulle dit terug aarde toe
- SK Woltemade
Institusies:
Wêreld Mag -
Ruimte Mag (Opper Bevel) -
Staatsgevangenis -
Mediese Instituut -
Interplanetere Rooi Kruis -
Interplanetere en Volke Organisasie -
Lokasie:
Aarde - Interster Basis, Kaapstad
Mars -
Proxima - Zero-Chromietryke Planeet, nie veel groter as Die Aarde, bevat baie, 300uur van Die Aarde teen Hiper Versnelling, Zero-Chromiet word gebruik om ruimtetuig rompe te versterk.
Krokon - Krokons se planeet
Sektor 7 -
Tertius - Planeet naby Solar 10 Sonnestelsel
Astoroiëde "504" - Gorman se asteroiëde
Solar 10 Sonnestelsel naby Tertius
Solar 10 - Ster, kleiner en ouer as ons Son
Interster Basis, Kaapstad
Astra - Aardse klub
Wapentuig:
SK Woltemade - Ster Kruiser, met laser
Aardruimteruig Impala 1, 2, 3 - Vegvliegtuie, met Hiper Versnelling en Magnetiese Afkeerveld
Krokon vliegtuie - (09) onsigbaar op "radar"
Impala Grondtuig - 8wiel, onbewapen, met vlieende uitskietstoele
Krokonpantsertuig - 6wiel, bewapen
Lasermynveld - ontwerp deur Dr. Gorman
Eerste Seisoen ... credits
Oorspronklike Idee - Lindsay du Plessis
Kameraman en Spesiale Efekte - Gavin Keyser
Kunsdirekteur - Chris Rice
Skrynwerkers - Jack Hyams, Anton van Rooyen
Poppemeester en Kostuumontwerp - Bernard Myburgh
Kontinuiteit - Lynn Slingsby
Manipulasie - Simon Rice
Produksiesekretaris - Maureen Ketteringham
Stelle en Rekwisiete - Marianna Minty, David Jaca, Frank van Niekerk, Alan Goldsmidt, Bruce Paynter, Peter Muller
Beeldhouers - Jan Corewijn, Bernard Myburgh
Poppeassistente - Torben Erickson, Lloyd Ross, Simon Rice
Asseitent Kameraman, Beligting - Emil Staack, Jakes de Villiers
Stilfotograaf - Emil Staack, Anton van Rooyen
Musiek - Eric Smith, Tully McCallagh
Klankefekte - C-Films en B&S Studios
Grimering - Suzanne Price
Pruike - Lawrence Huckstep
Finale Meng - Phillip Nangle
Klankredigering - Lynn Slingsby
Storie en Draaiboek - Johan Beukes, Michael Drin
Redigering - Gavin Keyser, Dee Liebenberg
Redigeringsassistent - Lynn Slingsby
Regisseur - Gavin Keyser
Vervaardiger - Dirk de Villiers
Vervaardig vir die SAUK deur C-Films
c1981
Episode titels:
Seisoen 1 Episode 1 - Poxima Kragmeting
Kroonprins Karnali van die Krokons word op die aarde gevange gehou en dit verseker vrede vir die aardbewoners. Wanneer Dr. Gorman egter 'n bose plan beraam saam met die Krokons, word Karnali ontset en kaptein Buks de la Rey se lewe in gevaar gestel. Dit kos heldemoed vir Buks en Adam om die situasie om te keer
Seisoen 1 Episode 2 - Saboteur
Dr. Gorman en kroonprins Karnali voer slinkse planne in die mou om die aarmense se nuwe sterkruiser, die SK Woltemade te kaap en te gebruikom sekere mineraalregte te bekom. Pikkie, die robot, vergesel kaptein Buks de la Rey op die gevaarlike ruimtesending as 'n verstekeling en red uiteindelik die situasie.
Seisoen 1 Episode 3 - Ontvoering
Dr. Gorman heul met die neuroloog Dr. Stolzberg om Lida de Villiers, die vlugkontroleur, te ontvoer en te breinspoel. Hulle vervang Lida met 'n robot maar Buks, Adam en Professor Zed kom agter dat dit nie die regte Lida is nie. Buks en Adam sit Dr. Stolzberg en sy ontvoerde prooi agterna in Impala 1 en is net betyds om Lida te red. Dr. Stolzberg se ruimtelaboratorium word verwoes in 'n ontploffing.
Seisoen 1 Episode 4 - Terrorisme
Kaptein Buks de la Rey, Pikkie en Luitenant Adam Buys doen patrolliewerk in die ruimte want die Krokons voer aanvalle uit in onopgemerkte ruimtetuie. Dr. Gorman en kroonprins Karnali van die Krokons wil die aardbewoners se grensbewakers uitwis om sodoende hul grondgebied te vergroot. Buks en sy bemanning fnuik egter die Krokons se aanvalle en wis die terroristebasis uit.
Seisoen 1 Episode 5 - Gevangene
Seisoen 1 Episode 6 - Kersfisika
Seisoen 1 Episode 7 - Ys
Seisoen 1 Episode 8 - Spioenasie
Seisoen 1 Episode 9 - Lokval
Seisoen 1 Episode 10 - Anti-materie
Seisoen 1 Episode 11 - Jupiterster
Seisoen 1 Episode 12 - Geskiedenis
Seisoen 1 Episode 13 - Sterrereën
skakels : wiki : imdb.com : mikecane2008

Kaptein Buks de la Rey

Lieutenant Adam Buys

Proffessor Zed

Lida de Villiers

Pikkie
(BRR: Bewegende Rekenaar Robot, Graad 1)

Kommandant Pienaar

Dr. Stolzberg, Hoof van die Neurologiese Navorsings Instituut

Dr. Gorman

Prince Karnati

Dr. Gorman se lyfwag