Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Hester & Ester Bester
vetseunvetseunvetseun
TV-Reeks 2DVD 312min . MNETDVD-026 2008 kykNET/M-NET

met Lizz Meiring; Izak Taljaard; Karen Wessels; Marisa Bosman

"Hester en Ester Bester is die storie van twee susters van Bloemfontein wat by hulle tant Bessie intrek en saam met hulle vriende soos die lawwe Trompie Theron, chaos skep waar daar geen chaos nodig was nie.
Die een is 'n lugwaardin met 'n houding en 'n sagte plekkie vir 'n man wat kan Die ander, 'n dans onderwyseres met kurwes en 'n onblusbare lus vir die lekker dinge in die lewe. Met Izak Taljaard, Karen Wessels en Marisa Bosman en Lizz Meiring as Bessie. "


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )