


















Haas Das se Nuuskas - Louise Smit .co.za (facebook groep)

.......... "Koekeroe-koekoe Dingelong-dong"
Louise Smit het honderde duisende bydraes tot afrikaans gemaak in sang, literatuur en tv/film-reekse. hier is ons in Diereland met nuusleser Haas Das, se assistent Piet Muis en meer allitirasie maatjies as wat enige kind ooit sal nodig hê.
Haas Das se Nuuskas temalied word gedoen deur oa Groep Twee, Carike Keuzenkamp, Pieter Smith, Sonja Herholdt (Anton Goosen)

Haas Das raak weg ....... 2007 HUMAN & ROUSSEAU
illustrasies, Tanja Joubert



Haas Das Hou Konsert DVD . DVAT6196 2007 VAT VYF MUSIEK/SONY MUSIC/BMG
1. Mieliekopterlied
2. Diereliedjie
3. Elke Dier Maak 'n Geluid
4. Groot Oom Flapoor
5. Moeder Raaf
6. Handjies Handjies
7. Warm Pap Maroela
8. Die Dapper Muis
9. Bobbejane Bop
10. Haas Das Se Nuuskas
11. Mieliekopterlied
plus Kareoke snit vir al 11 snitte.
Haas Das first made its appearance on SABC in the 1970's the creation of producer Louise Smit that featured the voice of Riaan Cruywagen as the lovable rabbit. For 30 years, poeple have been asking Smit "When is Haas Das coming back"?
Now one of South Africa's most lovable television creations has returned with five brand new songs as well as the classics children all over the country grew to love Haas Das for! In this long-awaited release the news is read, the weather presented by Piet Muis and then Haas Das himself decides to stage a concert for the King to try and get rid of his awful headache.
Along comes guest artist, Gert van Tonder, who arrives in "Diereland" from "Menseland" in a helicopter and the fun begins. All the characters that children grew to love on the original television series are back as well as soem new ones.
Grootoom Flapoor, Bettina Bobbejaan and her two sons Bakkies en Boeboe are just a few of the characters that turn up on this great DVD that will take today's adults back in time, and prove a hit with parents looking for homegrown fun for their children.
Plus: A Bonus Karaoke opsie
Die storie wat tussen die liedjies vertel word deur 'n klomp baie oulike en snaakse diere is dié een: Koning Leeu het al dae lank 'n skeelhoofpyn. Daarom besluit Haas Das om 'n verrassingskonsert te reël om die ou perd op te vrolik. Al sy diervriende werk saam om dit 'n onvergeetlike aand vir Koning Leeu te maak.


2 Vir Een (Wielie Wielie Walie DVD / Haas Das Hou Konsert DVD) 2DVD . 2011 VAT VYF MUSIEK


Haas Das se Nuuskas .. 2006 HUMAN & ROUSSEAU




Haas Das se Nuuskas DVD 94min . EET1247 2008 SABC2
Haas Das se Nuuskas VHS . EET1279 SABC2
"Haas Das en sy assistent Piet Muis bied Diereland se nuus aan. Van die hoofberigte: Koning Leeu sê die diere kla te veel; Martin en Meisie Miskruier kla die diere waardeer hulle nie...en nog baie meer."

Haas Das en Moeder Raaf .
menigde opkyk gesiggies het middag na middag na hierdie spul geluister ... verouderde gebruikde kopie van ane-lyze, shot



Haas Das LP ............ MFP 55001 1978 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Haas Das Temalied (B. Bierman, L. Smit, G. van Tonder)
2. Piet Muis Raak Parmantig (L. Smit)
Kant Twee:
1. Haas Das Op Leeupark (L. Smit)
Haas Das stem deur Riaan Cruywagen
Piet Muis stem deur Monica Breed
Regisseuse deur Louise Smit
Klankingenieur - Koos Botha
Klankeffekte - Leon Roux/Kobus Ras
Boeremusiek - Hansie Roodt - ghitaar
Konsertina - Corrie Nortjé
Musiekverw: Hennie van Loggerenberg
Advertensies: Hennie van Loggerenberg (Komponis), Louise Smit (Woorde)
Louise Smit ook in oa :
Wielie-Walie
Pumpkin Patch
Kideo
Professor Fossie en die dinosourusse (2004) (HUMAN & ROUSSEAU) ()
Mina Moo
Die Bybel Vir Kleuters (Bybels) (1984/2002)
skakels : facebook