


















Groen .co.za



TV-Reeks 3DVD . MNETDVD-029 2008 kykNET/M-NET
GROEN is 'n weeklikse omgewingsreeks op kykNET en aangebied deur dier- en natuurkundige, Dave Pepler. 'n Plaaslike viering van suider Afrika se natuurwonders. 'n Verkenning van die natuur en unieke aanskouings van plante en diere. GROEN fokus op die wonders van die natuur. Van die groot en harig tot die insekte en plante. Van die Kaap tot Kruger, Tankwa tot Sodwana! Ons wys jou die natuur net soos dit is!
skakels : groen.co.za