Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Grensoorlog
Bush War - Vol. 2
vetseun
TV-Reeks 2DVD (Ep. 14-26) . MNETDVD-231 M-NET

Re-release and repackaging of the best-selling DVD which now includes English subtitles.
This 26 part documentary series is a powerful revelation of a secret war - the SOUTH AFRICAN BUSH WAR. The Bush war lasted from 1966 until 1989, making it one of Africa's longest conflicts. The Bush War was fought in Northern Namibia (former South West Africa), and also in Southern Angola - so-called Operational Area? or Border?.

Bush War - Vol. 1
vetseunvetseun
TV-Reeks 2DVD (Ep. 1-13) . MNETDVD-228 M-NET
- The Original Grensoorlog now narrated by Ruda Landman -

Grensoorlog - Die Volledige Reeks
vetseunvetseun
TV-Reeks 4DVD 624min . MNETDVDB-214 M-NET

Grensoorlog - Vol. 2
vetseunvetseunvetseun
TV-Reeks 2DVD (Ep. 14-26) . MNETDVD-151 2009 M-NET

Grensoorlog onthul vir die eerste keer ooit, foto's uit russiese en Kubaanse argiewe, asook Private albums van SWAPO kaders, dit sluit verskeie onderhoude met hierdie diverse rolspelers in.

Grensoorlog - Vol. 1
vetseunvetseun
TV-Reeks 2DVD 312min (Ep. 1-13) . MNETDVD-143 2009 M-NET

Hierdie dokumentêre reeks is 'n intense onthulling van 'n geheime oorlog. In 26 episodes vertel dit die verhaal van een van Afrika se langste konflikte, wat van 1966 tot 1989 uitgespeel het in Noord-Namibië (toe Suidwes-Afrika), en Suid-Angola, die sogenaamde "Operasionele Gebied" of "Grens". Vir die eerste keer ooit word beeldmateriaal en foto's ongesensor aangebied, wat die ware verhaal van Suid-Afrika se bosoorlog kaalkop vertel.
Die reeks tref die kyker soms soos 'n hou in die maag met 'n intieme, dikwels skokkende, maar gebalanseerde kyk op 'n sleuteltydperk in die geskiedenis van Afrika. GRENSOORLOG neem die kyker op 'n reis wat begin in die bloedige November van 1975 met onafhanklikheid in Angola, en voortstu tot die epiese botsing tussen Kubaanse en Suid-Afrikaanse troepe by Cuito Cuanavale in 1988. Langs die pad word stemme gehoor wat te lank stilgemaak is: van gewone SAW- en Swapo-troepe tot generaals en politici aan albei kante, van Russiese tot Kubaanse tot Amerikaanse spelers. Die sprekers breek deur die stiltes en die sensuur en praat uit die hart uit. Alle taboes word uit die pad gevee. GRENSOORLOG lê 'n bloedige magspel bloot, met al die ware lewensdrama wat daarmee saamgaan.


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)