Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Gereldina die tweede
vetseunvetseunvetseun
TV-Reeks 4DVD (13x48min) . MNETDVD-027 2005/2008 kykNET

met Antoinette Kellermann, produseer, Elmarie Botha, regisseur, Sandra Prinsloo

Wanneer Katy Tredoux hoor dat sy niks van haar stiefsuster geërf het nie, is sy diep geskok. Met die hulp van haar drie vriende Greta, Cyril en Dak, word 'n fyn strategie van stapel gestuur om wel 'n finansiële slag uit die situasie te slaan. Die plan behels dat die afgestorwe Geraldina se vorige man, 'n miljoenêr van Stellenbosch, om die bos gelei moet word.
Wanneer daar tot aksie oorgegaan word, kom hulle voor groot probleme te staan. Hulle fyn beplanning ten spyt, het hulle nie rekening gehou met Geraldina se ongure verlede nie. Ook nie met die korrupsie in die Van Straaten Groep nie. Ook nie met Ultra Save, 'n piramideskema, wat die lewe van baie senior burgers by Huis Stille Waters bedreig nie.
Dis 'n kwessie van tyd voordat hulle ontmasker sal word. Maar voordat daardie oomblik aanbreek, sal hulle hul lewens in gevaar moet stel sodat die liefde uiteindelik kan seëvier.

In House Tranquil Waters, an old-age home in the Strand, Katy Tredoux receives news that her step-sister, Geraldina - or Dina - de Jongh, has died suddenly. Sharing these tidings with her friends Greta, Dak and Cyril, she tells them also that Geraldina used to be married to a very rich man, Claudius van Straaten, who now lives on a wine estate outside Stellenbosch.
When Katy finds out that she didn't inherit anything but suitcases of Geraldina's old clothing, she is furious. Intent on revenge, she hatches a plot to make a bit of money out of Geraldina and Claudius. Katy's plan entails that Greta pass herself off as Dina in order to win again the love of Claudius. Greta, however, will have nothing to do with the plan. Will Katy get the better of old Claudius or will the dead Geraldina have the last say in the matter?


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )