Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dit Wat Stom Is
vetseunvetseunvetseun
TV-Reeks DVD 625min . MNETDVD-012 2007 M-NET

sien Elrine-Louise en Jan Blohm vir "Dromer" temalied

"Die 20-jarige Elri Dekker het die wêreld aan haar voete. Sy is blond, pragtig en die erfgenaam van 'n multi-miljoen rand maatskappy. Maar sy stel meer belang in mode en ouens as in 'n magtige sakeryk. Haar ouer suster se opkomende troue met 'n ryk dokter is eintlik 'n doring in haar vlees wat net oor en verby moet kom, sodat sy haar rustige, sorgelose lewe saam met haar pa en jonger broer in 'n ryk voorstad kan voortsit. Jan Meyer is 'n student wat bereid is om sy studies op te skop sodat hy die baba, wat hy by sy eks-meisie, Melanie, verwek het, kan grootmaak. Die enigste probleem is egter dat Melanie weier dat Jan enigsins met die kind te doen het wat sy vir aanneming wil opgee. Trouens, sy sweer hy is nie die pa van die kind nie."


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)