Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dawie die Kabouter
vetseunvetseun
Dawie die Kabouter DVD 75min . 4851 2009 SABC

"Ek woon in die holte van 'n boom, dit is waar !!!
Loop saggies as jy stap, jy kan dalk op my trap ... "


Dawie, sy vroutjie Lisa, hul kleindogter Susan, Oom Carlo en Tommie is houtkabouters. Blits is Dawie se haastige ryding.

Dawie besit 'n wye mediese kennis wat hy opgedoen het deur navorsing te doen in die Geheime Boek van Kabouters. Dawie het ook 'n lang rits voorouers wat medisyne bestudeer het.

Met al sy kennis en ook towerkrag maak Dawie baie Kabouters en ander lewende wesens gesond. Hy en sy vriende word van oral gevra om te help en dis tydens hierdie reise dat hulle allerande avonture beleef.Die trolle is Dawie-hulle se grootste vyande.

In hierdie storie steel die trolle die koning se goud en Dawie word gevra om te help.


David The Gnome temalied

sien youtube vir Engelse epidodes


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)