Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Wolhaarstories (Leon Schuster is waar die res is wolhaar)
vetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD . MNETDVD-212 1983 BRIGADIERS FILMS/FLIP BEZUIDENHOUT/M-NET

"Leon Schuster se enigste Afrikaanse rolprent" vetseunvetseun

met Leon Schuster, Hannah Botha, Koos Strauss, Amanda Strydom, produseer, Albie Venter, regisseur, Bromley Cawood

Leon besluit om Tant Lissie van 'Nommer Asseblief' 'n streep te trek deur hom voor te doen as 'n vryer wat reageer op haar advertensie in die "Opsitkers". Maar Lissie is nie meer op Overdorp nie. Haar suster is skielik oorlede onder verdagte omstandighede en dié se wewenaar en Lissie erf die Royal Hotel op Helshoogte. Haar wewenaar-swaer probeer van Lissie ontslae te raak sodat hy en sy "skelmpie" die lewe kan geniet. Lissie dink dit is Oom Fasie wat haar nog steeds terroriseer wanneer Leon haar bel. Sy onskuldige oproep laat hom kniediep beland in die gebeure op Helshoogte - met pogings tot moord, 'n vrouvermomde ontsnapte uit 'n gestig, 'n ou Italiaanse dokter wat meer weet van spagetti as spuitnaalde, 'n lyk waarvan niemand ontslae kan raak nie; en 'n bielie van die Bosveld wat sy boelie teëkom.


skakels : safvs.co.za















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )