


















Weerskant die Nag





film VHS/DVD . MNETDVD-205 1979 BRIGADIERS FILMS/STER-KINEKOR/FLIP BEZUIDENHOUT/M-NET
met Nic van Rensburg, Aletta Bezuidenhout, Frances Coetzee, Zack du Plessis, musiek, Louis van Rensburg, skryf, P.G. du Plessis, regisseur, Franz Marx
"Toe Jurgen van Vreden (Nic van Rensburg) die eerste keer die nuwe en geheimsinnige onderwyseres (Aletta Bezuidenhout) op die strand raakloop, het hy dadelik belanggestel in haar, net om te ontdek dat sy 'n verlede probeer verberg. Tant Annie (Frances Coetzee) probeer haar beste om die twee bymekaar te bring, maar die verkragting deur haar gewese man (Zack du Plessis) het wonde gelaat wat eers na baie swoeg en mooipraat genesing vir haar gebring het in haar WEERSKANT DIE NAG."
Sias Reinecke


Klein Karoo LP ............... SRSJ 8090 1976 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Klein Karoo
2. My Hart Sing Van Liefde
3. Nog Duisend Meer
4. Jy's My Kleine Meisie
5. Die Lewe Sonder Jou
6. Ek Sal Jou Liefhê
Kant Twee:
1. Dink Nog Net Eenkeer Weer Aan My
2. Drome Droom Ek Van Jou
3. Dalk Is Jy Ook Vanaand Alleen
4. Suidersee
5. Ek Verlang Nog Altyd
6. Weeskant Van Die Nag (Temalied uit P.G. du Plessis se rolprent "Weerskant die Nag")
skakels : safvs.co.za