Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Wat Jy Saai
Emo Adams - Daar's Musiekvetseun
film VHS/DVD 90min . MNETDVD-066 1979 KAVALIER FILMS/FLIP BEZUIDENHOUT/M-NET

met Regardt van den Bergh, Janet du Plessis, Cornelis Esterhuyse, Willie Esterhuizen, Flip Theron, Bill Flynn, James Borthwick, Barry Trengrove, Elize Cawood, Johan Bernard, Hetty van Oord, Lourens Swanepoel
Jan Scholtz verhaal, fotografie, James Gardner, klank, Leon Nel, Cas Odendaal, finale meng, Sid Knowles, produksie, Ben Vlok, regisseur, Tim Spring

"Na sy ontsnapping uit die gevangenis, ontdek Christiaan McDonald (Willie Esterhuizen) dat Dina (Janet du Plessis) nie werklik sy suster is nie en rand haar seksueel aan.
Dr. Frits Krynau (Regardt van den Bergh) wat intussen op Dina verlief raak, help haar met 'n vrugafdrywing.
Skinderstories deur die dorp ontbloot hulle misdaad. tydens die hofsaak kom alles op die lappeen alhoewel Frits van die medieserol geskrap word seëvier hulle liefde." - omslag

"'n Verhaal oor 'n jong dokter,sy vriendin(wie se broer 'n jeug misdadiger is)en die venynige vooroordeel van die inwonersvan die dorpie waar hulle woon."

"This gritty drama is a bleak and violent story of delinquency and broken family ties. Christiaan MacDonald escapes from the reformatory where he has been serving a sentence for car theft and asks his sister Dina for help.
When his father tells Christiaan he is adopted, and furthermore is banished from the MacDonald family, the young man responds gleefully by raping Dina. Discovering she is pregnant, Dina ends her relationship with the town's GP, Dr. Fritz Krynauw. After learning of Dina's dilemma, Fritz convinces her to have an abortion, which he conducts himself. Dina insists on keeping the father's identity secret but when she and Fritz are tried for illegal abortion, it is revealed in court. This anguishing tale has an upbeat ending when Dina and the doctor marry and Christiaan is sent to prison." - mnetcorporate.co.za

HERMAN MACDONALD IS 'n ONGELUKKIGE MAN. SY SEUN CHRISTIAAN ONSTNAP UIT DIE VERBETERSKOOL WAAR HY STRAF UITDIEN VIR MOTORDIEFSTAL EN KOM SOEK KOS EN GELD BY SY SUSTER DINA, DIE APPEL VAN HAAR PA SE OOG. DINA SE VERHOUDING MET DIE DORP SE DOKTER LOK DIE VERKEERDE REAKSIE UIT, VERAL VAN DIE SKOOL WAAR SY ONDERWYS GEE.


skakels : safvs.co.za





bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )