

















Vergeet My Nie
2020 09 25 - Inry Fliek - "Vergeet My Nie'' - Arto Teater Van Der Hoff weg, 19:00, R250, tixsa.co.za
2020 08 - DSTV: Boxoffice: Vergeet My Nie, boxoffice.dstv.com


film DVD ......................... 2020
Ná die verbrokkeling van haar verhouding pak 'n student in die klein dorpie Potchefstroom haar tasse vir die liggies van Londen. 'n Lewensveranderende avontuur wag op haar.
met Marguerite van Eeden, Sean-Marco Vorster, Kenley Swart, Pietie Beyers, Elani Dekker, Amalia Uys, Leché Joubert, Rikus Strauss, dirigeer, André Velts, skryf, Danie Bester, Tarryn-Tanille Prinsloo

skakels : https://www.imdb.com/title/tt10612164/