Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Tolla is Tops
vetseunvetseunvetseunHIRE / HUURvetseun
film VHS/DVD 92min . MNETDVD-038 1990/1998/2008 ELMO DE WITT FILMS/M-NET

"HISTERIES SNAAKS"

met Tolla van der Merwe, musiek, Johan van Rensburg, produksiebestuur, Trevor Fish, regisseur, Gerrie van Wyk, produseer, regisseur, Elmo de Witt
vetseun
"TOLLA IS TOPS is 'n klassieke steelkamera-komedie, met Suid-Afrika se oorlede groot storieverteller en komediant, Tolla van der Merwe. Tolla, wat eens 'n bekende persoonlikheid was, beroemd vir sy gereelde verskynings op Suid-Afrikaanse televisie se geselsprogram,
"Spies en Plessie" is in die hospitaal op Middelburg oorlede nadat hy ernstige beserings opgedoen het in 'n motorongeluk in Mpumalanga..
TOLLA, wat deur vele beskryf word as 'n pilaar van humor, het gespeel in die rolprent, TOLLA IS TOPS, wat verfilm is aan die Weskus van Suid-Afrika, naby en om Clanwilliam en die Lambertsbaai-gebied waar Tolla die grootste deel van sy lewe deurgebring het. Die rolprent is 'n grappige kykie na Suid-Afrikaanse lewe, met 'n verkwikkende dosis kragtige komedie wat uitloop op 'n verfrissende en onvergeetlike klassieke Suid-Afrikaanse rolprent." - take2

"TOLLA IS TOPS is a candid camera comedy classic, starring South Africa's late, great story-teller and comedian Tolla van der Merwe. Tolla, once a well known personality famous for his regular appearances on SA television chat show 'Spies and Plessie'
TOLLA, described by many as a pillar of humour starred in the film TOLLA IS TOPS, which was shot in the West Coast region of South Africa near and around Clanwilliam and the Lambert's bay area where Tolla lived nearly all his life. The film is a hilarious take on South Africa life, with energising burst of powerful comedy resulting in a bracing and unforgettable South African film classic." - mnetcorporate.co.za




skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )