Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Susanna van Biljon



"Leef jou droom!"
vetseun
vetseunvetseunvetseun
film DVD ... 03610 DVDI 2010 NU-METRO

met Karen Zoid, David Rees, Marié du Toit, Nico Panagio, Shaleen Surtie-Richards, Hannes van Wyk, Anna Davel, Werner Coetzee, Leandie du Randt, Louis van Niekerk, Wilma Snyman, Adrian Alpen, Lillian Dube, Nicholis Louw, fotografie, Dave Aemmey, musiek regisseur, Cornell Boshoff, redigeerder, Ilse Spies, produksie, Paddy Mathews, rolverdeling, Libe Ferreira, draaiboek Christo Crompton, uitvoerende vervaardigers Burgert Muller, Pieter Venter, vervaardiger, Franz Marx, regisseur, Bromley Cawood

Karen Zoid maak 'n opspraakwekkende rolprentdebuut as Rebecca Dreyer, 'n vrou in haar laat dertigs, wat op 'n klein dorpie saam met haar dominerende ma woon. Rebecca en haar ma word met keuses gekonfronteer - keuses wat hulle lewens, sowel as die om hulle, radikaal sal verander. Die rol van mev Dreyer word vertolk deur veteraan-aktrise Mariè du Toit en hulle deel die skerm met bekende name soos David Rees, Shaleen Surtie-Richards, Anna Davel, Wilna Snyman, Louis van Niekerk, Hannes van Wyk, Nico Panagio, Adrian Alper, Lillian Dube asook die nuwelinge Leandie du Randt en Werner Coetser. Die storie speel af teen die plaaslike musiek- en vermaaklikheidsbedryf en sluit verskeie gewilde gaskunstenaars in soos Nicholis Louw, Rina Hugo, die Drakensbergse seunskoor, Ray Dylan, Natasha Joubert, Jakkie Louw, Romanz, Snotkop, Elizma Theron, Kurt Darren, Amor Vittone, Eagan Williamson, Desmond Dube en David Fourie.

vetseunvetseun
klankbaan ..................... SELBCD888 2010 SELECT
1. Want As Ek Droom (Radio Weergawe) - Karen Zoid
2. Water Jou Mond - Nicholis Louw
3. Ek Wens Jy's Myne - Ray Dylan
4. Bly - Dewald Dippenaar
5. Sit Dit Af - Karen Zoid
6. Bamboesbos - Jakkie Louw
7. Vat 5 Boere Keurspel: Outa In Die Langpad; Lekker Ou Jan; Kliprivier Polka; Platboom Polka; Jampot Polka - Die Bokjollers
8. Ek Wil Jou Hê - Natasha Joubert
9. Wondervrou - Dewald Dippenaar
10. Sestig Sekondes - Die Campbells
11. Onskuld - Ddisselblom
12. Terug Na My Geboorteland - Natasha Joubert
13. Bly Getrou Aan Jou Liefde (Minder Is Meer Weergawe) - Romanz
14. Dis Feestyd - Rina Hugo, Drakensberg Seunskoor & Martin Lane
15. Addio Del Passato - Tanya Tait
16. Onthou Jy My? (Minder Is Meer Weergawe) - Romanz
17. Barcelona (Skouspel Plus Weergawe) - Nianell, Kurt Darren, Nicholis Louw, Brandon October, Romanz & Die Suid-Afrikaanse Jeugkoor
18. Laat Ons Tiekiedraai (Skouspel Plus Weergawe) - Snotkop
19. Ek Soek Maar Net 'n Gewone Ou (Skouspel Plus Weergawe) - Elizma Theron
20. So 'n Bek Kort Jem (Skouspel Plus Weergawe) - Kurt Darren
21. Want As Ek Droom (Rolprent weergawe) - Karen Zoid


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )