


















Die Paddaprins


Storiehuis: Die Paddaprins / Die Twee Prinsesse DVD . SLVD 015 NEXT VIDEO
Die Paddaprins: Prins Edward se lojale slaaf, Hendrik, is ontroosbaar, want prins Edward het in 'n lelike padda verander. Net die ware liefde van 'n beeldskone prinses kan hom red van die ooievaar se skerp bek. Otto en Krokkie het hulle hande vol om aan die prins en selfbeeld te bou. On sweet mos almal dis nie hoe jy lyk nie, maar wie jy is wat belangrik is!
Storie ook vertel deur Joanie Combrink
Die Twee Prinsesse: Geen mens kan verstaan wat in hierdie deurmekaarspul aangaan nie! Alina verander van gedaante. As sy nie 'n gehawende ganswagter is nie, is sy 'n pragtige prinses wat trane van pêrels huil. Sy is terselfdertyd diep in die woud en in die troonkamer van die paleis. Kan dit wees dat daar meer as een Alina is? Gelukkig is Krokkie en Otto byderhand om die raaisel op te los.


Storiehuis: 8 Stories 3 3DVD .. SLVD-BOX 4 NEXT VIDEO
* Bremen Se Stadsmusikante
* Tafeltjie Dek Jouself
* Die Paddaprins
* Die Twee Prinsesse
* Klein Duimpie
* Die Blou Lig
* Om Bang Te Wees
* Koning Bloubaard
skakels :