


















Die Gestewelde Kat
Storie ook vertel deur Esmé Euvrard, Joanie Combrink
Ook op Selflees en Luister, Mooi verhaaltjies met musiek

Robinson Crusoe / Die Gestewelde Kat VHS . FLIP BEZUIDENHOUT


Storiehuis: Die Gestewelde Kat / Broer En Suster DVD 60min . SLVD 013 NEXT VIDEO
Die Gestewelde Kat: Om 'n kat as bode vir die koninklike diens te gebruik is vreemd vir Otto en Krokkie, maar met sy stewels, nuwe hoed en regop postuur lyk dit of die kat die mass al opkom. Die Gestewelde Kat het ook 'n eindelose voorraad van patryse wat toevallig die prinses se gunstelingdis is. Is dit moontlik vir ons twee avonturiers en die ka tom die meulenaar se seun Jans as koning te laat kroon?
Broer En Suster: Die tweeling Johannes en Johanna is regtig ongelukkig. Sodra hulle regkry om van hulle stiefma te ontsnap omdat sy hulle soos slawe behandel, is daar iemand anders wat Johannes in 'n bok verander! Nou is hy uitgelewer aan wilde diere en jagters, onder andere die koning wat 'n baie goeie skut is. Gelukkig is die koning verlief op Johanna en word Johannes gered.

Robinson Crusoe / Die Gestewelde Kat / Peter Pan DVD . FLIP BEZUIDENHOUT


Storiehuis: 8 Stories 2 3DVD 200min . SLVD-BOX 3 2007 NEXT VIDEO
* Rooikappie
* Aspoestertjie
* Sneeuwitjie
* Raponsie
* Die Skelm Baas
* Getroue Jan
* Die Gestewelde Kat
* Broer En Suster
skakels :