


















Klein Duimpie


Storiehuis: Klein Duimpie / Die Blou Lig DVD . SLVD 014 NEXT VIDEO
Klein Duimpie: As jy so groot soos die gemiddelde duim is, is die lewe nie maklik nie. Somtyds verloor jy nie net jou braafheid nie - jy land dalk in die maag van 'n koei. Gelukkig besef Otto en Krokkie dat Klein Duimpie sy man kan staan in die lewe en dat hy presies weet wat om te doen in moeilike situasies. Om slim to wees hoef 'n mens nie altyd groot te wees nie!
Die Blou Lig: Otto en Krokkie wonder wat doen 'n goeie lojale soldaat soos Kuno by prinses Rosalia. Haar pa het hom uit die leer gegooi en gebruik hom nou boonop om die werf te vee. Otto en Krokkie probeer om vir Kuno te oortuig dat Rosalia hom nie verdien nie. Met die hulp vandie blou vuurman kry hulle dit reg om prinses Rosalia in haar slaap te laat vlieg.


Storiehuis: 8 Stories 3 3DVD .. SLVD-BOX 4 NEXT VIDEO
* Bremen Se Stadsmusikante
* Tafeltjie Dek Jouself
* Die Paddaprins
* Die Twee Prinsesse
* Klein Duimpie
* Die Blou Lig
* Om Bang Te Wees
* Koning Bloubaard
skakels :