Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dawid En Goliat
vetseun
film DVD ......................

vetseunvetseun
Storiehuis: Dawid En Goliat / Koning Salomo DVD. SLVD-021 NEXT VIDEO

David En Goliat:
Hierdie storie vertel van die Filistyne en Israeliete wat oorlog gemaak het en van die baie sterk reus Goliat. Almal behalwe Dawid was bang vir Goliat. Chris, Joy en Gizmo beland midde in die geveg waar Dawid vir Goliat met sy slingervel plattrek. Dawid het vir Saul musiek gemaak, maar na Dawid se oorwinning oor Goliat het Saul jaloers geword en wou hy Dawid doodmaak.

Liedjie ook gesing deur Danie du Toit; Jan de Wet; Melanie Steenkamp; Sanet Schoeman; Simeon Hamman

Koning Salomo:
In hierdie storie ontmoet Chris, Joy en Gizmo vir Koning Salomo, die seun van Dawid en hulle vind uit hoe dit gebeur het dat hy so 'n slim man was. Na Dawid se dood regeer Salomo in voorspoed en met wysheid.

Storie ook op Storie-Vir-Storie

vetseunvetseun
Storiehuis: 10 DVD pak 3 ...........
* Adam en Eva
* Kain en Abel
* Dawid En Goliat
*
Koning Salomo
plus meer


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )