


















Koning Bloubaard


Storiehuis: Koning Bloubaard / Om Bang Te Wees DVD 60min . SLVD-016 NEXT VIDEO
Koning Bloubaard: Prinses Cornelia is baie uitsoekerig as dit by mans kom en daar al baie vryers wat haar om haar hand kom vra het. Sy he took nie die eienaardige Koning Bloubaard goed genoeg gevind nie. Haar pa besluit hy net genoeg van haar gehad en dwing haar om met 'n arm musikant te trou. Al behandel hy haar baie sleg, leer sy ook vir hom lief te wees.
Om Bang Te Wees: Otto is verward! Jan is baie brawer as wat hy is en niemand het gedink dit is moontlik nie. Daar is niks wat Jan kan laat bewe nie. Jan is ongelukkig met die situasie, want hy wil baie graag weet hoe dit voel Om Bang Te Wees. Saam met Otto en Krokkie reis hy deur die land en veg teen spoke, drake, monsters en ander lelike karakters, maar niks maak hom bang nie.


Storiehuis: 8 Stories 3 3DVD .. SLVD-BOX 4 NEXT VIDEO
* Bremen Se Stadsmusikante
* Tafeltjie Dek Jouself
* Die Paddaprins
* Die Twee Prinsesse
* Klein Duimpie
* Die Blou Lig
* Om Bang Te Wees
* Koning Bloubaard
skakels :