Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Spook van Uniondale


Jakkie Louw - Ek Glo (Spook van Uniondale) VID >>>



vetseunvetseunvetseun
film DVD .......................... 2014

met Adam Tas, Tanya van Graan, Ivan Zimmerman, Christina Knight, Tobie Cronjé, André Stoltz, Nelda Jansen van Rensburg, Nadia Beukes, Jakkie Louw, Fredi Nest, André Schwartz

In die fliek is Stefan (Adam Tas) 'n jong sakeman oppad na sy ouers in die Baviaanskloof. Sy Paasnaweekplanne verander egter drasties wanneer sy voertuig net buite Uniondale meganiese probleme ontwikkel en in Willowmore finaal die gees gee.

Terwyl hy wag dat die vreemde werktuigkundige op die dorp sy motor herstel, vertoef hy in die plaaslike hotel waar die eksentrieke kroegman hom die storie van die spookmeisie van Uniondale vertel. Die storie van die verliefde Johan (Ivan Zimmermann) en Marie (Tanya van Graan) wie se toekomsdrome saam vinnig aan flarde geruk is. Stefan ontmoet ook 'n jong boeremeisie, Sonja (Nelda Janse van Rensburg), op die dorp, en die aantrekkingskrag tussen hulle is dadelik daar.

vetseun
vetseun


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)