Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Soekie
vetseunvetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD 79min ...... 1975 CONSTANTIA FILMS/M-NET

"Sal Soekie haar pappa kan terugkry van die ander vrou - of is die soektog te veel vir haar?"

met Erna van den Berg, Petru Wessels, Dawid van der Walt, Danie Smuts, Tani de Lange

Soekie is gebaseer op Santie Grosskopf se gewilde verhaal "Die Hele Dorp Weet", wat in 1961 vir die eerste keer deur CARFO verfilm is onder die leiding van Kappie Botha.
Erna van den Berg vertolk die rol van Soekie. En haar moeder en vader word onderskeidelik deur Petru Wessels en Dawid van der Walt gespeel. Tani de lange en Danie Smuts vertolk ondersteunende rolle.
Soekie is 'n alledaagse gesinsverhaal vol drama en hartseer, goeie spel en gelukkige einde.


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)