


















Sneeuwitjie


film DVD 48min .............. 2004 IMPACT
Storie ook vertel deur Esmé Euvrard, Joanie Combrink, Rita van den Heever

Storiehuis: Sneeuwitjie / Raponsie DVD . SLVD-005 NEXT VIDEO
Sneeuwitjie: - Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wies die mooiste in die land? Dit was net hierdie vraag dat al die moeilikheid begin het. Die antwoord wat die nare koningin gekry het, was Sneeuwitjie met haar vel so wit soos sneeu, haar lippe so rooi soos wyn en haar hare so swart soos die middernag. Saam met die sewe dwergies het Otto en Krokkie hulle hande vol om vir Sneeuwitjie teen haar stiefma to beskerm.
Raponsie: - Raponsie is 'n spesiale meisie. New net is sy vernoem na 'n slaai nie, maar sy he took hare wat so lank is dat die van die hoogste toringvenster tot op die grond hang. Sy bly in dieselfde toring met geen deure nie. Prins Egmund gee glad nie om vir enige van die sake nie.
Liedjie ook gesing deur Cora Marie
Raponsie ook vertel deur Esmé Euvrard, Joanie Combrink, Rita van den Heever
Sneeuwitjie en die 7 dwergies en Hiawatha

film VHS ......................... FLIP BEZUIDENHOUT
Rooikappie / Sneeuwitjie / Hiawatha

film DVD ................................... FLIP BEZUIDENHOUT
Afrikaanse Kinderstories


kompilasie DVD ............. 2004
Robinson Crusoe / Die Gestewelde Kat
Peter Pan in Kammaland
Rooikappie
Sneeuwitjie
Alice in Sprokiesland
Aspoestertjie / Yankee Doodle


Storiehuis: 8 Stories 2 3DVD 200min . SLVD-BOX 3 2007 NEXT VIDEO
* Rooikappie
* Aspoestertjie
* Sneeuwitjie
* Raponsie
* Die Skelm Baas
* Getroue Jan
* Die Gestewelde Kat
* Broer En Suster
skakels :