Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Skelms
vetseunvetseun
film VHS/DVD . MNETDVD-176 1979 FLIP BEZUIDENHOUT/M-NET

met Regardt van den Bergh, Bill Flynn, Riana Pienaar, regisseur, Jan Scholtz

"Twee beuseldiewe droom van die 'groot job' wat hulle gaan ryk maak. 'n Geheime staatsdokument beland egter in hulle besit en hulle moet vlug vir hulle lewens." - mnet.co.za

Geklee as priesters probeer JOHANNES DIE DOPER (Regardt van den Bergh) en sy metgesel, George (Bill Flynn) om 'n ryk dame van haar geld te onthef. Met behulp van nog "eerlike" swendelaars (as Jeffrey Fantastic die vlugvingere) beleef hulle spanningsvolle misverstande met volop aksie as 'n waardevolle geheime dokument, wat naarstigtelik deur die regering gesoek word, in hul besit kom. - take2.co.za

Glenys Lynne
vetseunvetseun
Liefdedief / Liefdedief (Instrumenteel) 7" . PD 1820 1980 GALLO
Kant Een:
1. Liefdedief (Tema uit die Film "Skelms") (F. Roos, V. van der Westhuizen)
Kant Twee:
1. Liefdedief (Instrumenteel) (Tema uit die Film "Skelms") (F. Roos, V. van der Westhuizen)

Produksie deur F. Roos
Blue Bull Music
ABC 9768


skakels :














bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )