Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Sing Vir Die Harlekyn
vetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD . 03746 DVDI 1980 NU-METRO/RAND FILMS

met Sonja Herholdt, André Swiegers, Bill Curry, Carina Steyl Frik Herholdt, musiek, Anton Goosen, regisseur F.C. Hamman

Diederik is 'n vuurtoringwagter op Paternoster wat droom van die dag wat sy dogter geleerd as onderwyseres terugkeer. Tina is egter 'n begaafde sangeres met haar eie drome.

Sing Vir Die Harlekyn is 'n musiekrolprent met Sonja Herholdt in die hoofrol as Tina. Dit is die verhaal van Diederik, 'n vuurtoringwagter, wat droom van die dag wanneer sy dogter gellrd sal terugkom as onderwyseres om klas te gee onder hulle mense aan die Weskus. Tina droom egter van groter hoogtes en sterstatus met haar sang. Sy druip haar eerste jaar op universiteit tot haar pa se diep teleurstelling, maar Niek 'n jarelange vriend, glo dat drome die begin van alles is. Hy praat haar moed in en met die simpatieke ondersteuning van Charlie die harlekyn, betree sy die pad na sukses.
Die rol van die harlekyn word vertolk deur André Swiegers, Bill Curry is Niek en Diederik word gespeel deur Frik Herholdt.
Sing Vir Die Harlekyn is 'n hartseer suksesverhaal propvol musiek vir oud en jonk en speel af op Paternoster aan die Weskus en in Johannesburg.

A South African musical, in which Sonja Herholdt plays Tina, the daughter of Derrick,a tower guard,who dreams that his daughter will return home as a teacher.Unfortunately, Tina ,has failed her first year of college, and dreams of stardom as a singer.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)