Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Sarah
vetseunvetseunvetseun
film DVD 79min . MNETDVD-319 1975 FLIP BEZUIDENHOUT/M-NET

met Gordon Vorster, Trix Pienaar, regisseur, Peter Henkel, Harry Hughes

"As voortvlugtende moordenaar in die kalahari, ontmoet Karel Hansen (Gorden Vorster) die jong weduwee Sarah (Trix Pienaar). Hy koop haar plaas en trek by haar in. Die geskinder op die klein dorpie laat hulle bessluit om te trou en sy begin hom rehabiliteer. Hulle ondervind die suiwerste en grootste geluk tot die lang arm van die gereg hulle vind. Soos die Boesman gewoontes wat hy aangeleer het eindig sy lewe bo-op 'n sandduin.
Die Oscar-bekroonde produksie nou vir die eerste keer op DVD beskikbaar."
met "Ek Verlang Na Jou" - Sonja Herholdt (F.C. Hamman, Jan de Wet)

"Karel Hansen is a murderer on the run in the Kalahari. He meets the young widow, Sarah, buys her farm and moves in with her. There is so much gossip in the small town that they decide to get married, and she starts to rehabilitate him.
They experience the purest and greatest happiness till the long arm of the law catches up with them.True to the Bushman traditions he learnt, his life ends on a sand-dune." - mnetcorporate.co.za

Sonja Herholdt
vetseunvetseun
Ek Verlang Na Jou / Waar Gaan Jy Heen? 7" . BR. 3102 1975 BRIGADIERS FILMS/EMI
Kant Een:
1. Ek Verlang Na Jou (Jan de Wet) (Tema Uit Die Gordon Vorster Rolprent "Sarah")
Kant Twee:
1. Waar Gaan Jy Heen? (F.C. Hamman)

Musiekverwerking: Zane Cronjé
Opname Ing: Mike N...
EMI-Brigadiers ateljee Opname


skakels :















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )