


















Rooikappie


film DVD 48min .............. 2004 IMPACT
Liedjie ook gesing deur Adam Tas, Cora Marie, Hartklop, PlatAnna
Storie ook vertel deur Esmé Euvrard; Graham Stuart; Joanie Combrink; Marietjie Habig; Ollie Die Nar; Rita van den Heever; Tolla van der Merwe
Ook op Selflees en Luister, Storie-Vir-Storie, Storieman
Rooikappie, Sneeuwitjie en die Sewe Dwergies & Hiawatha


film DVD 96min ............ 2004
regisseur, Elma Potgieter

Storiehuis: Rooikappie / Aspoestertjie DVD . SLVD-004 NEXT VIDEO
Rooikappie: Krokke is 'n bietjie skepties oor die groot markiestent in die middel van die woud. En nie sonder rede nie, want dit is eintelik 'n strik wat die wolf vir Rooikappie stel. Ongelukking kan Rooikappie nie die gevaar raak sien nie en Otto en Krokkie weet nie how om haar to ontuig nie.
Aspoestertjie: Otto en Krokkie kan nie glo hoe sleg Aspoestertjie se stiefma haar behandel wanner haar pa oorsee is nie. Arme Apoestertjie moet in die as by the vuur slap. Sy moet al die huiswerk self doen en nou mag sy ook nie na die prins se dans toe gaan nie.
Rooikappie / Sneeuwitjie / Hiawatha

film DVD ................................... FLIP BEZUIDENHOUT


kompilasie DVD ............. 2004
Robinson Crusoe / Die Gestewelde Kat
Peter Pan in Kammaland
Rooikappie
Sneeuwitjie
Alice in Sprokiesland
Aspoestertjie / Yankee Doodle
skakels :